Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

100% Stellenbosch: A whole town on a stage

Menán van Heerden, Naomi Meyer, Helgard Haug Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-23

"What if we tried to get a whole city on a stage! These were the starting questions of the 100% project! What would we face if Stellenbosch was represented by a cross section of 100 people?"

US Woordfees 2018: Toneel

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-22

Hier is ’n keuse van die teaterresensies, onderhoude en toekennings van produksies wat by vanjaar se US Woordfees opgevoer word om jou te help besluit watter kaartjies jy moet koop.

US Woordfees 2018: ’n Onderhoud met Saartjie Botha

Naomi Meyer, Saartjie Botha Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-21

"100% Stellenbosch is vanjaar die US Woordfees se vlagskipproduksie en ons pak dit aan saam met Rimini Protokoll, ’n Duitse teatergroep uit Berlyn wat soortgelyke produksies al in 34 stede regoor die wêreld aangebied het."

US Woordfees 2018: Skop stof in jou taal by die Alumni Tuiskoms Veldtrap met Woorde

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-21

"Die US Woordfees vind vanjaar van 2 tot 11 Maart in en om Stellenbosch plaas. Dié gebied, ryk aan kultuur, bied vanjaar vir die sewende jaar ’n sportfees aan vir alle adrenalienslawe en sportentoesiaste."

US Woordfees 2018: ’n Onderhoud met Karin Hougaard

Naomi Meyer, Karin Hougaard Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-21

Karin Hougaard is geen onbekende in Suid-Afrikaanse geledere nie. Sy kom kuier binnekort in Suid-Afrika en vertel vir Naomi Meyer van haar toerprogram.

Darryl David oor die tweede Adam Small-fees

Naomi Meyer, Darryl David Feeste 2018-02-21

"Die fees gaan by die Pniël Museum plaasvind. Mense kan nie die pragtige kerk misloop nie. Dis waar jy moet parkeer. Alle lesings is gratis. Behalwe Peter Braaf se opvoering van Joanie Galant en What about the Lô wat R50 kos. En Ghaireyah se opvoering kos ’n skamele R5 per leerling."

US Woordfees 2018: Die Kaap is weer Frans

Naomi Meyer, Leon Albert Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-20

"Die produksie is ... ’n natuurlike uitvloeisel van die musiek waarby ek die afgelope tyd baie betrokke was. ... Die Weste ontmoet Afrika op een verhoog. Die feit dat die Franse Hugenote vanjaar ook 330 jaar gelede Kaap toe gekom het, gee uiteraard verdere stukrag aan die geleentheid."

US Woordfees 2018: Chronologiese skrywersfees- en leefstylitems

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-19

Hier is die jongste en bygewerkte skrywersfees- en leefstylitems op vanjaar se Woordfeesprogram!

NB-Uitgewers by US Woordfees 2018

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-19

Hier is besonderhede van boekgesprekke waarby NB-Uitgewers op vanjaar se US Woordfeesprogram betrokke is. Kom luister en gesels saam!

LAPA by US Woordfees 2018

LAPA Uitgewers Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-19

LAPA is trots om deel te wees van die US Woordfees 2018. Kyk hier watter LAPA-skrywers is vanjaar op die program!

Adam Small-fees 2018: Volledige feesprogram

LitNet Feeste 2018-02-16

Die Adam Small-fees vind vanaf 23 tot 25 Februarie 2018 in Pniël plaas. Hier is die volledige program!

Persvrystelling: Aardklop is Suid-Afrika se gewildste kunstefees!

LitNet Aardklop 2018-02-09

“Dit is nie sleg vir ’n fees wie se deure twee jaar terug toegemaak is nie. In so ’n kort tydperk is die fees van niks af opgebou tot die gewildste fees in die land!”

KKNK 2018: Programbekendstelling

Mercy Kannemeyer Feeste 2018-01-31

"In die woorde van Crispin Sonn, beywer die KKNK hulle vir uitnemendheid en kwaliteit. So, sien jou in Oudtshoorn!"

Persvrystelling: KKNK se 24ste feesprogram prikkel kunskierheid

LitNet KKNK 2018-01-25

“’n Kenmerk van die 24ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se program is dat dit ’n familiefees is. Die program bied iets vir almal, met snykantteater, uiteenlopende musiek en hope jeug- en kindervermaak.”

Persvrystelling: Kunstenaarsbeurse beskikbaar vir bywoning van die US Woordfees 2018

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-01-25

"Met die nuwe Kunstenaarsbeurse bied die Woordfees vyf kunstenaars die geleentheid om hul kreatiewe batterye te herlaai en vanjaar se fees ten volle te beleef." Aansoeke sluit op 12 Februarie 2018.

Foto's: Programbekendstelling van die US Woordfees 2018

Naomi Bruwer, Liné Loff Feeste 2017-11-21

Die programbekendstelling van die US Woordfees 2018 het op Donderdag 16 November in Stellenbosch plaasgevind. Gaste het aan die gebruiklike langtafels in Ryneveldstraat gesit en die musiek, vermaak, kos en wyn geniet terwyl hulle saam met ou en nuwe vriende gekuier het.

Hierdie skrywers is opgeneem in US Woordfeesbundel 2018!

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-11-16

Vyf-en-twintig verhale is uit 237 inskrywings gekies. Dit sal gepubliseer word in ’n bundel – 100% – wat by die US Woordfees van 2 tot 11 Maart 2018 te koop sal wees.

US Woordfees 2018: volledige program

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-11-16

Die program van die US Woordfees 2018 is op Donderdag 16 November in Stellenbosch bekendgestel. Die fees vind van 2 tot 11 Maart 2018 plaas. Hier is die volledige program.

US Woordfees-program 2018: Chronologiese dagprogram

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-11-16

US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Chronologiese dagprogram

US Woordfees-program 2018: Tuiskoms / Homecoming

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-11-16

US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Tuiskoms / Homecoming

Top