Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
US Woordfees 2018: Gespreksgenoot: ’n brieweboek
2018-03-05"Liesbeth sê haar ma was ’n baie emosionele mens en het ’n lewe van dankbaarheid gelei. Haar groot vreugde in die lewe was boeke en mense."
US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe een
2018-03-05’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees die eerste uitgawe.
US Woordfees 2018: Pieter en die wolf, gedagtes van ’n ma
2018-03-05"Philip de Vos is ook daar, ewe aanwesig as die son, en hy is in alle opsigte die ster van die vertoning. Sy manier om die storie van Pieter en die wolf te vertel is fantasties."
US Woordfees 2018: Joernalistiek tussen demokrasie en disaster
2018-03-05"Die uitdaging vorentoe is om waaksaam te wees en nie toe te laat dat politici, amptenare of belangegroepe aan die media vertel slegs wat hulle wil hê die publiek moet weet nie."
US Woordfees 2018: Grepe van Karin Hougaard se lewe en musiek
2018-03-03"Sy vertel haar lewensgrepe deur te sing."
Inzync Collective: ConVerse launch
2018-03-02Monday 5 March, 20:30, Drostdy Theatre, Stellenbosch: "Come join InZync for our first event of 2018 as we publish the long-awaited ConVerse, a collection that showcases some of the best new voices in South African poetry in translation, including Koleka Putuma, Jolyn Phillips, Sindiswa Busuku-Mathese, Nathan Trantraal and Mbongeni Nomkonwana."
Adam Small-fees 2018: fotoblad
2018-03-01Die Adam Small-fees het vanaf 23 tot 25 Februarie 2018 in Pniël plaasgevind. Darryl David deel sy foto's van die fees.
US Woordfees 2018: Nederlandse skrywer Ray Kluun
2018-03-01"Ik hou van toneel en muziek, vooral rap en hiphop, ben fan van Die Antwoord en Cooler as ekke van Jack Parow is een van mijn favorieten."
US Woordfees 2018: Vlaamse skrywer Tom Lanoye
2018-03-01"Alles wat ek skryf, moet ook lekker klink as jy dit hardop sê; en my romans het strukture en build-ups wat aan tipiese teatertegnieke refereer."
US Woordfees 2018: ’n Onderhoud oor Kalmte in die malle gejaag
2018-03-01"Mense maak dikwels die aanname dat jy 'kalmte' en bewustelikheid net kan ontgin as jy met ’n vreedsame uitdrukking op jou gesig rondsit - verkieslik op ’n strand of in ’n groen woud, soos ’n sjampoe-advertensie. Maar bitter min van ons gaan onsself ooit in sulke omstandighede bevind ... ’n Veel nuttiger kuns is om iets van kalmte en tevredenheid in jou alledaagse, holderstebolder lewe te kan beoefen."
US Woordfees 2018: Irna van Zyl gesels oor Gifbeker
2018-02-28"Die boek begin toe die mees berugte kosblogger in die land dood neerslaan in sjef Zeb Tswalo se deftige restaurant in die Hemel-en-Aarde Vallei buite Hermanus."
US Woordfees 2018: Dutch writer Ernest van der Kwast
2018-02-28"My latest book is called Jouw toekomst is mijn toekomst (2017) and contains the stories of four students with a refugee background. These are courageous stories that offer a different perspective on people who have made the crossing to Europe."
US Woordfees 2018: Vlaamse dichter Charlotte Van den Broeck
2018-02-28"Mijn debuutbundel Kameleon was erg gefocust op vrouwelijkheid, identiteit en het vrouwelijke lichaam dat tot wasdom komt. Hierin stond de vraag naar de Ander centraal: het lichaam wil bij een ander lichaam horen, maar wil en moet ook van zichzelf zijn."
Landbouproeë vir fynproewers by US Woordfees
2018-02-27Shiraz en wildsvleis, Merino-lamsboud en Veritas-bekroonde wyne, topkase én rooibos is van die unieke proe-ervarings wat op fynproewers wag tydens die Agri-Expo Landboureeks by die US Woordfees van Vrydag 2 tot Maandag 11 Maart op Stellenbosch.
Adam Small-fees: Ramaphosa moet homself eers bewys
2018-02-27"Die enigste drie pilare wat die land tot dusver in stand gehou en gesorg het alles stort nie in duie nie, is die howe, die media en die burgerlike samelewing, sê Pauw. Hy het die burgerlike samelewing aangemoedig om nie nou op hulle louere te rus omdat Ramaphosa die land se nuwe president is nie. Ramaphosa alleen kan die land nie red nie."
US Woordfees 2018: 100% Stellenbosch
2018-02-26"Dit het gevoel asof ek uitgenooi is na ’n partytjie by iemand belangrik se huis, met die deelnemers as die gaste, en hulle het almal iets gemeen."
US Woordfees 2018: 100% Stellenbosch — een indruk van honderd stories
2018-02-26"Ek het meer raakpunte as verskille tussen mense gesien."
Persverklaring: US Woordfees 2018 maak planne vir waterbesparing
2018-02-26"Vir die Woordfeesbestuur was twee dinge met die beplanning van die 2018-fees duidelik: Stellenbosch kan nie ’n fees hou wat die streek se waterkrisis vererger nie, maar die dorp kan ook nie bekostig om nie vanjaar ’n Woordfees aan te bied nie – die ekonomiese skade sal net te groot wees."
Bittereinder: "Die musiek beteken werklik nog iets"
2018-02-23"Dan gebeur daar elke nou en dan net sulke transcendental oomblikke in die middel van ’n show wat mens remind hoekom jy dit doen."
Wilken Calitz: "Almal wil ’n spreekwoordelike standbeeld agterlaat"
2018-02-23"Die aanvanklike vonk mbt ’n nuwe idee vir ’n musiekstuk is bedwelmend. Maar sodra die vonk begin taan, is dit óf klaarmaaktyd óf weggooityd."
