Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
BoekeJol 2017: ’n oorsig
2017-08-23"En wat ’n program was dit nie. As die noordelike provinsies se lesers afgeskeep voel omdat die oorwig van veral Afrikaanse skrywers in Kaapstad en omstreke is, was dit hul geleentheid om min of meer almal wat die afgelope jaar of wat ’n boek die lig laat sien het, te ontmoet."
Press release: Jozi Book Fair 2017 programme
2017-08-22The 9th Jozi Book Fair takes place from 31 August to 3 September in Johannesburg. The theme is Women and literature.
Persvrystelling: Vier universiteitskore saam op Stellenbosch by Kuesta-koorfees 2017
2017-08-21"Kuesta, die tweejaarlikse byeenkoms van die voorste Suid-Afrikaanse universiteitskore, word op 8 en 9 September in Stellenbosch aangebied."
BoekeJol 2017: fotoblad 2
2017-08-21Die BoekeJol het van 16 tot 20 Augustus in Pretoria plaasgevind. Reney Warrington deel nog foto's en video's van die Digmaraton en ander boekgeleenthede.
BoekeJol 2017: fotoblad 1
2017-08-18Die BoekeJol vind van 16 tot 20 Augustus in Pretoria plaas. Reney Warrington deel ’n paar van haar foto's.
Fotoblad: Schreiner Karoo Skrywersfees 2017
2017-08-17Die sewende Schreiner Karoo Skrywersfees het van 27 tot 30 Julie vanjaar op Cradock plaasgevind. Amy Coetzer het die fees gedokumenteer.
Etienne van Heerden-veldsoirée
2017-08-11"Tydens die naweek van 22 tot 24 September gaan die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée plaasvind. In Cradock, op Buffelshoek, waar Olive Schreiner se sarkofaag is. Langs die plaas waar Etienne van Heerden lank as kind gebly het. En by Die Tuishuise, waar groot dele van Etienne se jongste roman Die Wêreld van Charlie Oeng geskryf is."
Teater van die rand: enkele gedagtes oor Fringe-teater in Suid-Afrika
2017-08-10"Ek bly wel oortuig van die belangrikheid van die 'gees van die Fringe' (spirit of the Fringe), wat inherent radikaal is: die 'vrye toegang'-filosofie, wat verseker dat geen vooropgestelde ideologie van kwaliteit ter sprake kom nie, en wat geen kuratorskap of sensuur in terme van boodskap of inhoud toelaat nie en die kollig wat op eg Suid-Afrikaanse kwessies en probleme geplaas word wanneer teatermakers die forum gegun word om openlik en sonder oorsig hul waarhede te vertel."
Aardklop 2017: ’n onderhoud met Alexa Strachan
2017-08-10"Ons glo aan balans, en dat elke feesganger sy eie feeservaring moet kan saamstel. Die meer as 35 teaterproduksies, 35 musiekkonserte, 40 gesprekke, 7 uitstallings, die musiekverhoë en 440 stalletjies op die feesterrein spreek hiervan."
Press release: #cocreatePOETICA ‒ Celebrating the spoken word through collaboration at Open Book Festival 2017
2017-08-08Following the enormous success of the collaboration between Poetica and #cocreateSA last year, #cocreatePOETICA will once again be part of the seventh Open Book Festival from 6 to 10 September 2017.
Press release: Comics Fest programme at Open Book Festival 2017
2017-08-08Comic Fest will take place on 9 September from 09:30 to 18:00 and on 10 September from 09:30 to 17:00 as part of the Open Book Festival 2017.
Aardklop 2017: ’n fees na #hartelus
2017-08-04"Met meer as vyf-en-twintig debuutwerke wat hierdie jaar aangebied word, kan mens nie anders as om nou reeds jou dagboek volgens die feesdatums te beplan nie."
Foto's: Vrystaat Kunstefees 2017
2017-07-27Die Vrystaat Kunstefees het vanjaar van 18 tot 22 Julie in Bloemfontein plaasgevind. Izak de Vries deel van sy feesfoto's.
Die ontelbare 48 by die Vrystaat Kunstefees: ’n teaterresensie
2017-07-21"Mense in magsposisies moenie namens ander praat nie. Ek vind die toneelstuk het slim hiermee omgegaan: dis kragtig om nie almal se stories te vertel nie, maar dit jou net te laat verbeel."
Kuns maak ons vry: Oor die Sol Plaatje-lesing deur Antjie Krog
2017-07-20"Kom ons vier die lewe en die werk van ’n man wat ver van hier gewoon het, jare gelede, en wat ons vry maak omdat kuns vry maak. Kom ons wees vry soos wat kuns ons vry maak, ’n viering van kuns."
Many stories to tell: an interview with Kanna award-winning playwright
2017-07-18"Theatre holds great power in introducing the youth to stories – important stories. These stories being told on stage often trigger hidden stories within the youth that they are afraid to tell or explore."
Poetry in McGregor: gedigtekompetisie vir ongepubliseerde digters
2017-07-17"Vir liefhebbers van die woordkuns lei alle paaie binnekort weer na die mooi plattelandse dorpie McGregor. Die vyfde jaarlikse Poetry in McGregor vind vanjaar van 25 tot 27 Augustus plaas."
Web deur Naomi Meyer by die Vrystaat Kunstefees
2017-07-17Naomi Meyer sal op Saterdag 22 Julie by die Vrystaat Kunstefees met Francois Smith gesels oor haar roman Web. Hier is nog inligting.
Die wêreld van Charlie Oeng by die Vrystaat Kunstefees
2017-07-17"Vanjaar is die gasskrywer by Fees van die sintuie die alombekende Etienne van Heerden, wat sy nuwe roman, Die wêreld van Charlie Oeng, op die fees bekendstel."
Wanneer wolke sing by die Vrystaat Kunstefees: ’n onderhoud
2017-07-14"Daar word gelag oor ou stories, gedroom oor pynlose visies en gekla oor die hitte. Daar word geworstel met ’n groot siekte en onkonvensionele verhoudings. Die hitte is die verbryselde eerlikheid van die platteland. Sy wrokkige bedoelings laat die sweet aftap en die tonge praat."
