Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
KKNK 2017 – soos beleef deur Mercy Kannemeyer
2017-04-27"Die 23ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees onder die tema 'Beleef dit' spreek van ervaringe wat wyd strek en wyd beleef kan word. Dit is ’n verwelkomende tema wat mense uitnooi om saam fees te vier, en dis presies wat ek met my besoek aan vanjaar se KKNK kon doen."
US WoordTROfees 2017: Teater en musiek
2017-04-26"Die wenners van vanjaar se US WoordTROfees is Dinsdagaand tydens ’n funksie by Landtscap-wynlandgoed net buite Stellenbosch bekendgemaak. Hier is die wenners."
US WoordTROfees 2017 vereer skrywers
2017-04-26"Die belangrike rol wat boeke by die US Woordfees speel, is weer uitgelig met die oorhandiging van die WoordTROfees vir 2017."
US WoordTROfees aan WOW se Onderwyser en Skool van die Jaar
2017-04-26"Die US Woordfees gee jaarliks erkenning aan besondere onderwysers en skole wat die WOW-projek (Woorde Open Wêrelde) steun en saam met ons ’n verskil aan kinderlewens wil maak deur opvoedkundige aktiwiteite in die kinders se moedertaal en ’n blootstelling aan teater en kultuur."
Suidoosterfees 2017: Onderhoud oor boekprogram
2017-04-24"’n Mens hoop dat mense eerstens sal opdaag om na die gesprekke te luister – en dan saam te praat, saam te sorg vir lekker gesprekvoering, én, ongetwyfeld, aangesien dit ’n Kaapse byeenkoms is: lekker lag."
Digter Petersen en ander gehuldig by Suidoosterfees 2017
2017-04-20"Die pad tussen Vredenburg en Paternoster het in Junie 1997 ’n groot gees uit die Afrikaanse letterkundige wêreld geëis. Nou, twee dekades later, word hulde aan die dominee, digter en uitgewer Patrick James Petersen gebring."
Suidoosterfees 2017: 'Ons moet al die variëteite van Afrikaans omhels'
2017-04-20"Dit is amper weer tyd om die diversiteit van Afrikaans by die jaarlikse Suidoosterfees te vier. Menán van Heerden het met die Khoisan-navorser en skrywer, Willa Boezak, oor die dansproduksie Die riel van hip-hop, taal en identiteit gesels."
KKNK 2017: Afrikaners in the time of Trump
2017-04-20"All of these productions were entertaining and professional, yet it was hard not to shake the feeling that we’d had these conversations many times before. In a world moving so quickly, it was troubling to see a cultural dialogue that was more of a comforting murmur."
Debuutproduksies ryg talle Kanna-benoemings in
2017-04-19Die benoemings vir die KKNK se Kannas vir 2017 is nou bekend. Hier is die volledige lys.
Die reuk van appels by KKNK 2017: ’n onderhoud
2017-04-12"Dit was van die begin af vir ons belangrik dat dit Die reuk van appels op die verhoog moes wees, en nie bloot ’n toneelstuk wat daarop gegrond is nie."
ATKV Oesfees 2017: Fotoalbum 2
2017-03-31Die ATKV-Oesfees het op 25 Maart by Solms Delta in Franschhoek plaasgevind. Naomi Bruwer deel haar foto's en video.
US Woordfees: WOORDtroFEES-nominasies vir 2017
2017-03-30Die kortlys van nominasies vir vanjaar se US Woordfees WOORDtroFEES-toekennings is pas bekend gemaak. Hier is die lys van genomineerdes.
US Woordfees 2017: Wys ons die Lae Lande in woord en klank
2017-03-30"Die Lae Lande is tydens die afgelope US Woordfees goed verteenwoordig. Buiten die optredes van die Nederlandse en Vlaamse woordkunstenaars Stefan Hertmans, Peter Verhelst, Abdelkader Benali, Pamela Pattynama, Tom Lanoye, Diane Broeckhoven en Kurt Defrancq het die Lae Lande ook in verskeie musiekproduksies opgeklink."
ATKV Oesfees 2017: Fotoalbum 1
2017-03-29Die ATKV-Oesfees het op 25 Maart by Solms Delta in Franschhoek plaasgevind. Izak de Vries deel sy foto's en video.
Niël Rademan oor die Suidoosterfees 2017
2017-03-27"Ons is soomloos in ras, kultuur, klas, geloof, taal – met ’n fokus op Afrikaans, vir jonk en oud! Ons is werklik Slegs vir almal!"
Kô, lat ons sing! by die Woordfees 2017: ’n resensie
2017-03-24"Vir ’n oomblik, net ’n vlietende oomblik was daar ’n klein, skraal man op die verhoog: sy hare skitterwit. Hy glimlag sag en knik sy kop."
Die maan val bewusteloos by die KKNK 2017: ’n resensie
2017-03-17"Die maan val bewusteloos is die mees vernuwende kunsrekwisiete-verbeeldingsvlug ooit. Die mees volmaakte gevallestudie van ouderdom, verval, Alzheimers, liefde."
KKNK se boekgesprekke bied insig in nuwe Afrikaanse publikasies
2017-03-17Die ATKV-Boeke-oase is nie net ’n tuiste vir die nuutste boeke teen sakpaspryse nie, maar stel ook met daaglikse boekgesprekke feesgangers bekend aan ons kreatiewe denkers en hul skryfprosesse. Hier is die program vir vanjaar se boekgesprekke by die KKNK.
