Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

On the release of Freud and the celestial juggernaut by Iván Kovács: an interview

Hetta Pieterse, Iván Kovács Books and writers 2024-04-05

"I remember that it was a close-up photo of Opperman’s face which illustrated one of his poetry collections. I was fascinated by the detail, which I immediately associated with a landscape. This was the impetus which inspired me to start writing."

Persverklaring: Ghasel-skryfkompetisie

LitNet Boeke en skrywers 2024-04-04

Ter herdenking aan Jaläl al-Dïn Rumï se invloed op die letterkunde word alle belangstellende digters genooi om ’n maksimum van twee ghaselle in te skryf vir ’n kompetisie.

Pasverskyn: Anton Rupert. Die lewe van ’n sakelegende deur Ebbe Dommisse

LitNet Boeke en skrywers 2024-04-03

Wat was Anton Rupert se geheim? Sy sienings oor die skepping van werk en welvaart in ’n sukkelende ekonomie is sy blywende nalatenskap met diepgaande lesse vir Suid-Afrika vandag. Hier vertel die gesoute sakeskrywer Ebbe Dommisse die volle verhaal, met kleur en anekdotes, in dié bygewerkte uitgawe van sy hoogaangeskrewe biografie van Rupert.

Een vir een deur Nico Scheepers: persoonlike indrukke

Antoinette Louw Boeke en skrywers 2024-04-03

"Dis uiters braaf vir ’n jong man om deur die mond van ’n 70-jarige vrou te skryf. Maar dit werk, want soos Scheepers tereg sê: 'Elke mens se storie is ’n epiese gedig … as jy weet hoe om te luister.'"

... so ook op die aarde: ’n onderhoud met Betsie van Niekerk

Estelle Kruger, Betsie van Niekerk Skrywersonderhoude 2024-04-03

"Ons het geleer om kerk, geloof, worsteling met die transendente in ’n aparte kategorie te sit; eenkant weg van die gewoonheid van lewe. Die verhaal speel af in en rondom ’n kerk, maar die karakters se gewoonheid van lewe, hulle swaarkry in die woestyn en hulle worsteling met kerk en kerkspraak is op een of ander manier ons almal s’n."

Helene de Kock (1943–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2024-04-03

"Alhoewel die liefde ’n belangrike onderwerp in my verhale is, staan dit nooit apart van ander verhoudings nie. Die liefde self is verweef in die web van die lewe, glo ek."

’n Onderhoud met Murray La Vita, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie

Naomi Meyer, Murray La Vita Skrywersonderhoude 2024-04-03

"Die mens en skrywer wat jy word, is dalk noodgedwonge beïnvloed deur dit wat jy in jou vroeë lewe beleef het, al is dit onbewustelik."

Invitation | Skrywersaand at Oude Leeskamer with Andrew Brown and Lester Walbrugh, 11 April 2024

LitNet Books and writers 2024-04-02

Following the success of our first Skrywersaand, we are pleased to invite you to our second event in this series on 11 April at Oude Leeskamer in Stellenbosch. Jonathan Amid will poke the bear with these two live-wire authors, asking whether their writing is indeed disturbing the comfortable and comforting the disturbed.

Luisterverhale: "Die honger knaag nog" deur Barrie Hough, voorgelees deur Tobie Cronjé

Barrie Hough, Tobie Cronjé Luisterverhale 2024-04-02

Tobie Cronjé lees Barrie Hough se verhaal "Die honger knaag nog" voor. Die verhaal het oorspronklik in Skimmelstreke, in 1995 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.

Darlings of Durban by Shafinaaz Hassim: a book review

Imraan Coovadia Books and writers 2024-03-28

"But it is fantastical, in ways which aren’t entirely positive, to read a contemporary novel which treats the very thin bubble of glamour in the city without asking about the facts lying right within the bubble ..."

Hoe belangrik is ervaring vir ’n skrywer?

Koos Kombuis Boeke en skrywers 2024-03-28

Hoe verskil ’n skrywer se debuut van sy latere werke?

Die Jakes Gerwel Stigting en Passa Porta internasionale letterkundehuis in Brussel-residensie: ’n onderhoud met Charl-Pierre Naudé

Naomi Meyer, Charl-Pierre Naudé Skrywersonderhoude 2024-03-28

"Somerset-Oos is ’n Oos-Kaapse dorp. Dit is een van die vormendste streke van Suid-Afrika ten opsigte van ons moderne geskiedenis. ’n Bepaalde misterie omklee die wêreld hier, ’n 'binnensmondsheid', ’n historiese gemompel, ’n helderoordagse slaaplopendheid, iets wat jy dink jy van geweet het, maar eintlik net halfpad van gehoor het."

Love and fury, a memoir by Margie Orford: a book review

Nancy Richards Books and writers 2024-03-28

"[I]n this book she has less 'chosen' the events of her own life than been strong enough to grasp, grapple with and capture them – laid them, you might say, as if on a mortuary slab. Except, mercifully, she didn’t die."

The Jakes Gerwel Foundation and Passa Porta international house of literature in Brussels residency: an interview with Shireen Mall

Naomi Meyer, Shireen Mall Books and writers 2024-03-28

"Any serious writer with purpose will agree that the opportunity to collaborate in dialogue with a diverse group of writers from across the world in various disciplines is a sure way to grow personally as a writer and broaden your scope."

Uitnodiging: Bekendstellings | Duifeling deur Lize Albertyn-du Toit

LitNet Boeke en skrywers 2024-03-27

Die boekbekendstellings van Duifeling deur Lize Albertyn-du Toit vind onderskeidelik in Pretoria en Wellington plaas.

’n Onderhoud met Johanna van Eeden, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie

Naomi Meyer, Johanna van Eeden Skrywersonderhoude 2024-03-27

"In elke joernalis se loopbaan is daar seker maar ’n paar stories wat jou vir altyd sal bybly. Vir my was Arthur se verhaal so 'n storie – een wat jare gewag het om geskryf te word."

Luisterverhale: "Roomys" deur JM Gilfillan, voorgelees deur Marcel van Heerden

JM Gilfillan, Marcel van Heerden Luisterverhale 2024-03-26

Marcel van Heerden lees JM Gilfillan se verhaal "Roomys" voor. Die verhaal het oorspronklik in Die vrank smaak van frambose, in 1993 deur Human & Rousseau uitgegee, verskyn.

Pasverskyn: Bloedsomer deur Sidney Gilroy

LitNet Boeke en skrywers 2024-03-26

Petunia Moraleng, voormalige stasiebevelvoerder op Parys, is haar rang kwyt en oorgeplaas Mooibaai toe. Vroeg in Desember word die oorskot van twee jong vroue ontdek en oornag bevind sy haar as die hoofondersoeker in ’n raaiselagtige moordsaak.

Persverklaring: Kortlys vir die 2023-Jeugboekpryse aangekondig

LitNet Jonathan Ball-portaal 2024-03-26

Altesaam 104 manuskripte – talle deur debuutskrywers – is ingeskryf vir die kompetisie, wat die ontwikkeling van gehalteleesstof vir lesers ten doel het.

Vlug van gister deur Jan Bonthuys: ’n lesersindruk

Annalize Marx Hills Lesersindrukke 2024-03-25

"Bonthuys neem die leser op ’n empatiese wyse op reis met ’n vernielde vrou wat haar weg na ’n veilige plek soek."

Top