Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

ATKV-Woordveertjies 2017: Nou oop vir inskrywings

LitNet Skryfsake en rubrieke 2017-05-08

"Die 2017 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag 8 September by ’n prestigegeleentheid by Anura buite Stellenbosch toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 2 Junie 2017."

Op die spoor van: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-05-08

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Op die spoor van, waar Rudie van Rensburg, Frederick Botha, Henry Cloete, Tertius Kapp, Martin Steyn en Bettina Wyngaard oor hul bydraes tot die bundel speurverhale sal gesels.

Sulamiet deur Lina Spies: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-05-08

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Sulamiet deur Lina Spies op 13 Mei 2017 in Stellenbosch.

Bibi Slippers in gesprek met Andries Visagie: verslag en klankopname

J.V. Blignaut, SZ Minnaar Skrywersonderhoude 2017-05-08

"Deur nie Facebook te hê nie, kan jy nie meer uitstal wat jy besig is om te doen nie, maar eerder die tyd gebruik om meer van iets anders te doen, soos om meer boeke te lees."

The praying nun: an interview with Michael Smorenburg

Michael Smorenburg, Naomi Meyer Books and writers 2017-05-08

"'Now' is all that any of us certainly have, and to waste a moment of it, either enslaving someone else or being held in bondage for someone else’s benefit, is a crime against humanity."

Karel Schoeman: Uit NALN se argiewe

LitNet In memoriam 2017-05-05

"Met sy skeppende skryfwerk sluit Schoeman aan by die tradisie en styl van skrywers soos Jan van Melle en CM van den Heever. Wat sy romans en novelles betref word hy as een van die belangrikste skrywers ná 1960 beskou."

Vermis deur Jeanette Stals, 'n onderhoud

Jeanette Stals, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-05-04

"Die verhaal begin met Elodie wat een oggend net skoonveld is, met geen teken dat sy in haar bed geslaap het en ook geen leidrade waar sy kan wees en of sy uit vrye wil iewers heen is nie."

Karel Schoeman (1939–2017)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2017-05-04

"Afrikaanssprekendes het dieper leer lees; hulle het agtergekom dat daar ook iets tussen lettergrepe gebeur." Lees oor Karel Schoeman se lewe en werk.

A Necklace of Springbok Ears: /Xam orality and South African literature by Helize van Vuuren

Robert Greig Books and writers 2017-05-03

"Helize van Vuuren describes her essays in the field of Bushman studies as a monograph. Perhaps. It is, however, the wide-ranging and delicately intelligent work of a polymath."

On the fifth night: an interview with Michael Howard

Liné Loff, Michael Howard Books and writers 2017-05-03

"We sense the word 'consciousness' describes levels of human being, but we can’t quite put our finger on what exactly these levels are. The whole concept is like a mirage – there, but untouchable; real, but somehow unknowable."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Vermis deur Jeanette Stals

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-05-03

Proe aan LitNet se eerste slukkie van Vermis deur Jeanette Stals, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Gulp: Kaapse paragrawe deur Johann de Lange: ’n resensie

Danie Botha Resensies 2017-05-03

"Tussen die menigtes in die Goue Akker en met sielige musiek wat speel, beland sy agter twee netjiese jongmans met aktetasse. Bo die geraas hoor sy een vir die ander een vra: 'So, how’s your sex life?'"

Karel Schoeman (1939–2017), ’n oorsig oor hierdie lewe

LitNet In memoriam 2017-05-02

Human & Rousseau en NB-Uitgewers verneem met leedwese van die afsterwe van een van ons grootste Afrikaanse skrywers.

Kaalvoet tot in die Drakensberge

Koos Kombuis Resensies 2017-05-02

Koos Kombuis vertel hoe Elders deur Erns Grundling en Dansend met die lewe: In die jeug van veroudering deur Kobus Anthonissen hom gehelp het om ’n naweek in die Drakensberge betekenisvol te maak.

Bending the rules by Rafique Gangat: book launch

LitNet Books and writers 2017-05-02

You are invited to the launch of Bending the rules by Rafique Gangat in Johannesburg, where he will be in conversation with Tim Cohen, editor of Business Day.

Wenners: 2017 UJ-pryse

LitNet Boeke en skrywers 2017-05-02

Hier is die wenners van die 2017 UJ-pryse!

Koors deur Deon Meyer, 'n LitNet Akademies-resensie-essay

Elzette Steenkamp Resensies 2017-04-27

"Die mantel van spekulatiewe fiksie bied Meyer wel die vryheid om te speel met groot idees soos dat die drastiese verlaging van die menslike bevolking sal help om die aarde se biosfeer te herstel. Maar Koors ondersoek ook die komplekse verhouding tussen die mens en die natuur, die fyn balans tussen beskawing en animalistiese aard en die mens se reg op die aarde se hulpbronne."

DJ Opperman (1914–1985)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2017-04-27

“Die hoogste vreugde van die aarde word gewek deur die drie-eenheid: eet, drink en gesprek.” Lees oor die lewe en werk van DJ Opperman.

A daughter of Africa: Writing through the apartheid years, a review

Naòmi Morgan Books and writers 2017-04-27

"The Afrikaans language, Joubert’s instrument of literary creation, is under siege and in the process of being dispensed with as a university language of instruction, signalling the eventual loss of its higher functions. It may be that this translation will one day be the only way to access the autobiography of a courageous writer who, in 2002, was considered one of the best writers on the African continent."

Queen of the Free State, a memoir: an interview with Jennifer Friedman

Jennifer Friedman, Naomi Meyer Books and writers 2017-04-26

"So, in the cemetery in Philippolis, I pretended I was the Queen, and all the people, the little children lying beneath the slabs and angels, the doves and little lambs, were all my loyal subjects. They loved me and obeyed me. I loved them and ordered them about. I was the Queen of the Free State."

Top