Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

US WoordTROfees 2017 vereer skrywers

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-04-26

"Die belangrike rol wat boeke by die US Woordfees speel, is weer uitgelig met die oorhandiging van die WoordTROfees vir 2017."

Multivers deur Hennie Smith: ’n onderhoud

Trisa Hugo, Hennie Smith Skrywersonderhoude 2017-04-26

"Mense is so besig dat hulle nie sommer gedigte lees nie, veral nie as dit oor trivialiteite gaan nie. ’n Gedig moet streef na ewigheidswaarde: dit moet die leser of luisteraar met impak tref."

Die Bergengel deur Carina Stander: ’n boekbekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-04-26

"Om ’n Bergengel te wees, is om alleen deur die ondergrondse gange van ’n kapel te stap terwyl daar gesing word – jy hoor nie net die musiek en die stemme nie, jy hoor ook hoe dit eggo in die toekoms." Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Die Bergengel deur Carina Stander.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Isabella deur Mariël le Roux

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-04-26

Proe aan LitNet se eerste slukkie van Isabella deur Mariël le Roux, aangebied deur Du Toitskloof Wyne. 

African Library: Our Lady of the Nile by Scholastique Mukasonga

Annie Gagiano Books and writers 2017-04-25

"Brief as it is, and with some of the naïveties of a first novel, Mukasonga’s narrative packs a powerful punch without exploiting the Rwandan tragedy for merely melodramatic effects."

Suid-Afrika se Grensoorlog 1966–1989 deur Willem Steenkamp: ’n resensie

Izak de Vries Resensies 2017-04-25

"Willem Steenkamp se werk oor die grensoorlog is ’n knap, breë oorsig wat in toeganklike taal met hope foto’s vertel word. Ek beveel dit aan vir alle wit mans wat diensplig gedoen het, en ook vir hulle gades."

Suidoosterfees 2017: Onderhoud oor boekprogram

Heindrich Wyngaard, Naomi Meyer Feeste 2017-04-24

"’n Mens hoop dat mense eerstens sal opdaag om na die gesprekke te luister – en dan saam te praat, saam te sorg vir lekker gesprekvoering, én, ongetwyfeld, aangesien dit ’n Kaapse byeenkoms is: lekker lag."

Nederlandse boeklesers kry hulle eie sideboard

LitNet Boeke en skrywers 2017-04-21

"So pas is die suksesvolle Die Sideboard van die bekende Simon Bruinders onder die titel Dit is mijn land in Nederland uitgegee."

UJ-pryse 2017: kortlys

LitNet Boeke en skrywers 2017-04-21

Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë en oor die grense van genres heen, toegeken. Hier is die kortlys.

IL de Villiers (1936–2009)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2017-04-20

“Die lewe bestaan mos uit bestemmings, uit drome en werklikhede, uit verbeel en ervaar. En ek dink selfs die ewigheid is ’n reis vol lig tussen die sterre.” Lees meer oor IL de Villiers se lewe en werk.

Digter Petersen en ander gehuldig by Suidoosterfees 2017

LitNet Feeste 2017-04-20

"Die pad tussen Vredenburg en Paternoster het in Junie 1997 ’n groot gees uit die Afrikaanse letterkundige wêreld geëis. Nou, twee dekades later, word hulde aan die dominee, digter en uitgewer Patrick James Petersen gebring."

Web deur Naomi Meyer: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-04-19

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Web deur Naomi Meyer op 29 April 2017 in Stellenbosch. Jonathan Amid sal die gesprek lei.

Flora se geheime taal deur Madine Swart: ’n onderhoud

Herman Lategan Skrywersonderhoude 2017-04-19

"Die boek is ’n nostalgiese reis deur die geskiedenis, volksname en simboliese betekenisse van ons inheemse plante. Dis ’n 'navorsingsverslag' oor die emosionele waardes wat mense aan plante heg, maar sonder die swaar wetenskaplike taal en met ’n bietjie humor daarby."

Sielsmokkelaar deur Leon van Nierop: ’n resensie

Org Potgieter Resensies 2017-04-19

"Aanhangers van Leon van Nierop sal nie teleurgesteld wees met hierdie boek nie. Nuwe lesers sal besef waarom hy een van die topverkopers is en hoekom Sielsmokkelaar ná 20 jaar herdruk is."

The shallows by Ingrid Winterbach: book launch

LitNet Books and writers 2017-04-18

You are invited to the launch of The shallows by Ingrid Winterbach in Cape Town, where she will be in conversation with Karin Schimke.

Queen of the Free State by Jennifer Friedman: book launch

LitNet Books and writers 2017-04-18

You are invited to the launch of Queen of the Free State by Jennifer Friedman on 23 May (Cape Town) and 25 May (Johannesburg).

My pad met die doodsengel deur Belinda Bras-Nel: ’n onderhoud

Belinda Bras-Nel Skrywersonderhoude 2017-04-18

"Met hierdie boek wil ek regtig dat mense hul vrese rondom die dood konfronteer en die opsie oorweeg dat die siel ewig is en hul geliefdes nog steeds toeganklik is vir insigte en begeleiding."

Baas Baba deur Marla Frazee: ’n resensie

Anke Theron Resensies 2017-04-18

"Baas Baba is ’n lekker tong-in-die-kies boek vir toekomstige mammas, veral as daar ’n boetie of sussie betrokke is."

Te veel sorge deur Hans Pienaar: ’n resensie

Louise Viljoen Resensies 2017-04-13

"Die idee is dus dat elkeen van die verhale wat in hierdie bundel of roman-in-stukke opgeneem is, iemand se 'sorge' verteenwoordig. Die verhale word dus saamgebind deur die feit dat dit gaan oor ’n wye spektrum van mense se sorglike lewenservarings, hulle sondes, skuldgevoelens, boetedoenings, onsekerhede en vertwyfelings."

’n Fotoalbum uit China

Elkarien Fourie Reis 2017-04-12

Elkarien Fourie het jare lank in China gewoon, Vat jou hele hart geskryf en deel hier sommige van haar foto’s van dié land.

Top