Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Jou Romeo deur Fanie Viljoen: ’n resensie

Marlize Leyden Resensies 2017-05-17

"Van Romeo en Juliet regdeur Sandy en Danny in Grease tot by Marko en Yvette in Jou Romeo is die storielyn van twee individue wat op mekaar verlief raak ten spyte van die oënskynlik onversoenbare sosiale groeperings waaruit hulle kom, alles behalwe nuut."

Klim op die Bant Wagon deur Nick Charlie Key, ’n mediese beskouing

Dawie van Velden Menings 2017-05-17

"Die kernboodskap van hierdie dieetpatroon is dat ons onsself moet losmaak van die gevestigde dieetpatroon soos deur die Amerikaners voorgestel, en moet ag slaan op navorsing wat toon dat gesonde vette ryk aan omega 3-vetsure nie so skadelik is as wat voorheen aan ons voorgehou is nie."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Pelgrimshoop deur Ronel Nel

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-05-17

Proe aan LitNet se eerste slukkie van Pelgrimshoop deur Ronel Nel, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Vlerke vir almal deur Marion Erskine: ’n resensie

Dewald Koen Resensies 2017-05-17

"Vlerke vir almal is een van daardie jeugromans wat nie slegs deur tieners gelees moet (en sal) word nie. Almal moet dit lees. Veral ouers van tieners, en onderwysers, móét hierdie roman lees."

Being Kari: an interview with Qarnita Loxton

Qarnita Loxton, Naomi Meyer Books and writers 2017-05-16

"I also wanted to write about an adult love relationship, and in the Cape Town context, it seemed authentic to include an intercultural relationship which raised questions of identity."

Vat jou hele hart deur Elkarien Fourie: boekbekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-05-16

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Vat jou hele hart wat Saterdag 20 Mei op Stellenbosch plaasvind.

Kamikaze deur Rudie van Rensburg: Pretoria-bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-05-15

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Kamikaze op 25 Mei, waar skrywer Rudie van Rensburg met Ilse Salzwedel in gesprek sal wees.

Kultuurvryheid en selfbestuur, keuses van klein groepe wêreldwyd: ’n resensie

Hans Pienaar Resensies 2017-05-15

"Is Afrikaners ’n minderheid? ’n Mens sou nie so dink as jy na sommige sosialemedia-poste kyk nie – dié in die trant van 'So kan dit nie langer aangaan nie, ons moet nou van die man ontslae raak.'"

Get up! Stand up! by Mark Heywood: book launch

LitNet Books and writers 2017-05-15

You are invited to the launch of Get up! Stand upin Cape Town, where author Mark Heywood will be in conversation with Redi Thabi.

Protea Boekhuis vier 25 jaar van publikasies

Suki Lock Boeke en skrywers 2017-05-12

"Tyd. Ons meet dit in sekondes, minute, ure. Later word die ure dae, maande en selfs jare. Vyf en twintig jaar om spesifiek te wees, en ná ’n kwarteeu van boeke uitgee, is Protea Boekhuis nog volstoom op pad vorentoe."

Debora gaan huis toe deur Helene de Kock: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-05-12

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Debora gaan huis toe, die opvolgverhaal van Debora en seuns, deur Helene de Kock. Sy sal op die 29ste Junie in Pretoria met Ilse Salzwedel oor die roman gesels.

Ena Jansen (1951–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2017-05-11

"Om in Amsterdam so betrokke by Afrikaans en Suid-Afrika te kon wees, was ’n tuiskoms, dit het wat werk betref my bestaan in Nederland nóg sinvoller gemaak as wat dit al was nadat ek agter my hart aangetrek het soontoe." Lees oor Ena Jansen se lewe en werk.

Om stories te vertel

Abraham H de Vries Boeke en skrywers 2017-05-11

"Stories werk soos magnete: dit trek aan, vergader self wat dit die nodigste het." Abraham H de Vries oor die skryf van kortverhale.

Ink deur Ingrid Mennen, ’n resensie

Anke Theron Resensies 2017-05-11

"Hierdie boek bied ongetwyfeld iets nuuts vir die klassifisering van prenteboeke. Buiten die postmodernistiese aard kan dit gebruik word om ’n leeskultuur by jong kinders te bevorder."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Om te skryf

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-05-11

Proe aan LitNet se eerste slukkie van Om te skryf, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Web deur Naomi Meyer: ’n FMR-resensie

Jaco Barnard-Naudé Resensies 2017-05-09

"Een van die hoofredes waarom Web ’n sterk en oorspronklike bydrae is, is dat dit geskryf is vanuit die oogpunt van karakters wat meestal in die Afrikaanse spanningsroman ’n sekondêre verteenwoordiging kry: die vrou, die moeder, kinders."

Die Poort: Helers deur Nelia Engelbrecht: ’n resensie

Yolanda du Toit Resensies 2017-05-09

"Nelia kwyt haar goed van haar taak om die leser vas te vang, byna soos in ’n surrealistiese borrel vol avontuur en bonatuurlike gebeure."

A handful of earth by Simon Bruinders: book launch

LitNet Books and writers 2017-05-09

Your are invited to the launch of A handful of earth by Simon Bruinders on the 10th of May, where he will be in conversation with Hamilton Wende.

Yesterday's dream: an interview with Mxolisi James Majola

Mxolisi James Majola, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-05-09

"I was inspired by reading a book written by Ernest Hemingway, titled The old man and the sea. My mother was given a copy of this book by her employer when I was 10 years old. I started to read that book, and from there my love for reading books has never stopped."

Eseltjiesrus se Reuse Boekefees 2017

LitNet Feeste 2017-05-09

"Die tiende jaarlikse Reuse Boekefees word Vrydag 19 Mei tot Sondag 21 Mei op McGregor naby Robertson in die Breederiviervallei gehou. Wat hierdie boekemakietie uniek maak, is dat dit ten bate van gehawende donkies is!"

Top