Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Firepool by Hedley Twidle: book launch
2017-06-27You are invited to the launch of Firepool in Cape Town, where author Hedley Twidle will be in conversation with Rebecca Davis.
Breyten Breytenbach: oorhandiging van die 2017 Zbigniew Herbert-letterkundeprys
2017-06-26"Breyten lees sy verse voor in Afrikaans en die klanke skuur soos Herbert se vis teen my hart en diafragma en gee ’n tong en stem vir Afrikaans ver anderkant haar grense. Breyten, in oormaat geluk en in oormaat dankie dat jy eenheid deur Afrikaans bevorder."
Press release: Winners of the 2017 Sunday Times Literary Awards announced
2017-06-26The 2017 winners of the Sunday Times Literary Awards were announced on 24 June.
Akademiepryse 2017: LW Hiemastraprys vir niefiksie aan Carel van der Merwe
2017-06-23"Donker Stroom deur Carel van der Merwe vul die bestaande navorsing oor die enigmatiese Eugène Marais op voortreflike wyse aan."
Akademiepryse 2017: SA Akademieprys vir vertaalde werk aan Daniel Hugo – commendatio
2017-06-23"As vertaler bly Hugo deurgaans getrou aan Hertmans se taalregister en styl, wat plek-plek nogal barokagtig raak. En, net soos Hertmans, span Hugo bekende woorde op só ’n wyse in dat verrassend nuwe betekenisse ontstaan."
Akademiepryse 2017: Eugène Maraisprys vir poësie aan Bibi Slippers – commendatio
2017-06-23"Dit is opwindend om die werk van ’n digter te lees wat nie daarvoor terugdeins om die nut van eksperiment in die poësie na waarde te skat nie."
Akademiepryse 2017: Eugène Maraisprys vir drama aan Amy Jephta – commendatio
2017-06-23Die drama is ontstellend en boeiend en getuig van ’n baie fyn aanvoeling vir die uitbeelding van dramatiese situasies wat die aandag van lesers sowel as toneelgangers enduit bly vasvang.
Akademiepryse 2017: Eugène Maraisprys vir prosa aan Lien Botha – commendatio
2017-06-23"Wonderboom is ’n boeiende leeservaring wat ontstel weens die reliëf wat aan ons eietydse ervarings gegee word, wat dikwels ook snaaks is, en wat op indringende wyse nadink oor die maniere waarop die verlede benut word om sin te maak van ons bestaan."
Wenners van Media24-boekpryse vir 2017 bekend
2017-06-22"Die wenners van die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2017 is vanaand (Donderdag, 22 Junie 2017) in Kaapstad bekend gemaak." Hier is die wenners. Kyk na kort videos van die geleentheid.
Video: Antjie Krog se toespraak by die ontvangs van die Hertzogprys 2017
2017-06-22Antjie Krog het op Woensdag 22 Junie die Hertzogprys vir poësie by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Stellenbosch-bekroningsgeleentheid in ontvangs geneem. Die prys is toegeken vir haar bundel Mede-wete. Hier is 'n video van haar toespraak.
Word ’n boekfluisteraar
2017-06-20"My terugvoering aan die skool was dat ek besef het dat al die bibliotekarisse wat as sprekers opgetree het, die woorde 'veilige hawe' gebruik het!"
Op die spoor van, saamgestel deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
2017-06-20“Op die spoor van is nommerpas vir speurstorievrate, maar behoort ook in die smaak te val van alle liefhebbers van die kortverhaal.”
The historical Overberg deur Chris Schoeman: ’n resensie
2017-06-20"So aanloklik laat hy die omgewing lyk dat ek summier besluit het om ’n toer te beplan wat verskeie oorstaanplekke aandoen: sommiges welbekend en sommiges minder bekend."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Rooi haring deur Schalk Schoombie
2017-06-19LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Rooi haring deur Schalk Schoombie, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Die jeugboek Anna Atoom, wetenskapfiksie en omgewingsgesprekke
2017-06-15"Niks verhoed ... die wetenskaponderwyser om fiksietekste soos die Anna Atoom-reeks, met die talle feiteblokke, in die klaskamer in te span nie."
Video en foto's: Bekendstelling van Op die spoor van
2017-06-15Die kortverhaalbundel Op die spoor van is Saterdag in Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Hierdie bundel, saamgestel deur Rudie van Rensburg, is 'n versameling speurverhale en van Suid-Afrika se grootste misdaadskrywers se verhale is daarin opgeneem.
Karel Schoeman (1939–2017): Huldigingsgeleentheid
2017-06-15Op 11 Mei 2017 was daar ’n huldigingsgeleentheid vir Karel Schoeman (1939–2017) in Bloemfontein. Hier is ’n klankopname van Johann Rossouw van die Departement Filosofie by die Universiteit van die Vrystaat se huldeblyk.
Die derde spoel deur SJ Naudé: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2017-06-15"Die derde spoel sal nie by almal byval vind nie. Dit is egter ongetwyfeld ’n boek wat lesers gaan laat regop sit, wat selfs slapelose nagte gaan veroorsaak."
Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis
2017-06-13"Before answering, let’s clarify the thorny issue of racism first. And let’s be clear – white racism arrived with the arrival of all Europeans in southern Africa. It’s not something that suddenly surfaced in 1948! And it certainly is not something peculiar to southern Africa only!"
Fatima Meer: Albie Sachs's impressions and Winnie Mandela's foreword
2017-06-13"The personal and the political are woven inextricably into each other by her life and in her prose."
