Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Nomme 20 Delphistraat deur Shirmoney Rhode: ’n resensie
2017-03-28"Hierdie beskeie bundel met sy 25-tal gedigte dra die goeie nuus van ’n nuwe stem uit die Kaapse Vlakte. Shirmoney Rhode behoort tot die sogenaamde millennariërgenerasie en haar gedigte praat ’n annerste soort taal."
Video: Turning point by Theuns Eloff
2017-03-28Ralph Mathekga in conversation with Theuns Eloff at the launch of Turning point.
Once we were sisters by Sheila Kohler: a book review
2017-03-28"Sheila Kohler’s tender, searing autobiographical memoir is emotionally and technically intelligent, shaped by a sense of the dangers of self-regard."
Book launch: Cult Sister by Lesley Smailes
2017-03-27You are invited to the PE and Johannesburg launches of Cult Sister by Lesley Smailes on 4 and 6 April 2017.
As in die mond deur Nicole Jaekel Strauss: ’n onderhoud
2017-03-24"Inspirasie kom soms uit sake, soms uit mense, soms uit plekke. Maar sit en wag doen ek nooit nie. Vermoed ek sal nooit aan die skryf kom nie."
Syferfontein deur Cas Wepener: ’n FMR-resensie
2017-03-23Danie Botha resenseer Syferfontein deur Cas Wepener. Hierdie resensie is oorspronklik op Fine Music Radio uitgesaai.
Ons kom van vêr: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2017-03-23"Ons weet dat taal, enige lewende taal, aan ’n gedurige verandering onderworpe is; dat dit, om met Bakhtin te praat, in sy wese 'karnavalesk' is, bont en middelpuntvliedend aan die beweeg, sonder te veel bekommernis oor reëls en voorskrifte."
Hanna deur Maretha Maartens: ’n resensie
2017-03-23"En hoe prikkelend word die roman nie ingelei nie: 'Peninna kyk op en haar gesigsuitdrukking verander.' Dis wat Maretha Maartens se Hanna waarskynlik ook aan lesers sal doen."
Louise Behrens (1903–1994)
2017-03-23“’n Kennis van en ’n voorliefde vir die wêreld se groot letterkunde en kuns en musiek is al erfenis wat ons ons kinders sal kan nalaat." Lees oor Louise Behrens se lewe en werk.
Sirkus deur Irma Venter: ’n onderhoud
2017-03-22“Ek hoop ek skryf fiksie wat lesers toelaat om iewers anders te wees, om te vergeet van die kinders en die kos en die motorpaaiement.”
Vat jou hele hart deur Elkarien Fourie: ’n onderhoud
2017-03-22"Dat dit ’n reis na binne was, mag ’n geykte beeld wees, maar dis onvermydelik wat gebeur as ’n mens die vreemde invaar en baie op jouself aangewese is."
LitNet Eerste slukkie: Kultuurvryheid en selfbestuur (Redakteur: Heinrich Matthee)
2017-03-22LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Proe nou aan Kultuurvryheid en selfbestuur, waarvan Heinrich Matthee redakteur was.
For Friends & Family deur Nicky Stubbs: ’n resensie
2017-03-22"Familiefoto’s uit haar kinderdae verleen ’n ekstra skeut nostalgie en jy kan die onopgesmukte samesyn sien – dis ware familieresepte vir hegte familietye om tafels oraloor."
Press release: Turning point by Theuns Eloff
2017-03-20"Tempers flare. People take their anger to the streets. As a country we are at a crossroads and the future is uncertain. How do we make sense of what is happening around us, and how can we help build the society we would like?"
Boekbekendstelling: ’n Liedjie vir Anine deur Elsa Winckler
2017-03-20Jy word uitgenooi na die bekendstelling van ’n Liedjie vir Anine in Somerset-Wes, waar Alta Cloete met Elsa Winckler oor haar boek sal gesels.
LitNet Eerste slukkie: Web deur Naomi Meyer
2017-03-17LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Proe nou aan Naomi Meyer se Web.
KKNK se boekgesprekke bied insig in nuwe Afrikaanse publikasies
2017-03-17Die ATKV-Boeke-oase is nie net ’n tuiste vir die nuutste boeke teen sakpaspryse nie, maar stel ook met daaglikse boekgesprekke feesgangers bekend aan ons kreatiewe denkers en hul skryfprosesse. Hier is die program vir vanjaar se boekgesprekke by die KKNK.
Book launch: Turning point by Theuns Eloff
2017-03-17An invitation to the launch of Turning point by Theuns Eloff. He will be in conversation with Ralph Mathekga in Melville on the 23rd of March.
WEG Louw (1913–1980)
2017-03-16“Groot manne, of hulle digters, hervormers of staatsmanne is, verander die geestelike landskappe waarin hulle gestaan het.” Lees oor WEG Louw se lewe en werk.
