Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

HemelBesem: “Ek glo dat die taal steeds besig is om te groei”

Menán van Heerden, HemelBesem Skrywersonderhoude 2017-02-20

"Ek deel stories uit my lewe en waarnemings, in die taal waarin ek grootgeraak het en steeds mee omsingel is, met die hoop dat mense voort sal gaan om dit in hulle alledaagse lewe te gebruik en om sodoende seker te maak dat Afrikaans so organies groei."

Fine Music Radio-resensie: Oorlog en terpentyn deur Stefan Hertmans, vertaal deur Daniel Hugo

Danie Botha Resensies 2017-02-16

Danie Botha resenseer Oorlog en terpentyn, in Afrikaans vertaal deur Daniel Hugo. Hierdie resensie is  oorspronklik op Fine Music Radio uitgesaai.

Is Afrikaans nie miskien veel sterker as wat ons dink nie? Abraham de Vries gesels met Willem de Vries

Abraham H de Vries, Willem de Vries Skrywersonderhoude 2017-02-15

"Wat nie Jan [Rabie], en sekerlik ook nie die Gilde ooit sou glo nie, is dat mede-Afrikaanssprekendes die grootste vyand van Afrikaans sou word."

Sirkus deur Irma Venter: boekbekendstelling

LitNet Jonathan Ball-portaal 2017-02-14

Uitnodiging na die bekendstelling van Sirkus waar Deborah Steinmair met Irma Venter sal gesels oor haar opwindende nuwe spanningsverhaal.

Die liefde vier hoogty by LAPA

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2017-02-14

’n Mens is nooit te oud, of te jonk, vir boeke en die liefde nie.

Sink deur Brett Michael Innes: ’n resensie

Martin Botha Resensies 2017-02-10

"Die gedetailleerde beskrywings van die karakters, hul gedagtes en hul uiterlike en innerlike wêrelde in die roman bied ’n uiters waardevolle toevoeging tot die tragedie wat Sink is."

LitNet Eerste slukkie: Sink deur Brett Michael Innes

LitNet Boeke en skrywers 2017-02-09

LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Proe nou aan Brett Michael Innes se Sink, in Afrikaans vertaal deur Elna van der Merwe.

Emily Hobhouse: Onthou ons steeds net die “Madonna”?

Elsabé Brits Seminare en essays 2017-02-09

“Die dag toe ek, soos ‘n snuffelhond, die spoor van Emily Hobhouse geneem het, was die ellende van die Anglo-Boereoorlog juis nié my fokus nie.”

Boekresensie: Hermann Giliomee: Historikus – ’n Outobiografie

Heinie Heydenrych Resensies 2017-02-08

"Die waarheid het egter ’n manier om uiteindelik uit te kom en die lys van 18 werke in die outobiografie net voor die register, waarvan Giliomee óf alleenouteur óf medeskrywer was, getuig van sy meriete as historikus en denker."

Malhuis – ’n gesprek met Anel Heydenrych

Anel Heydenrych, Trisa Hugo Skrywersonderhoude 2017-02-08

"Ek dink daar is geweldig baie skrywers wat die “ligter” kant van die lewe ontgin en karakters skep wat nie met die donker poele van die lewe gekonfronteer word nie, maar ongelukkig is die lewe nie vir almal maklik nie."

Sink: An interview with Brett Michael Innes

Brett Michael Innes, Naomi Meyer Books and writers 2017-02-07

“The choice of the title is to do with the water connection in the narrative, as well as the emotional state that all the characters are in. It is a limbo of pain and circumstance, a place of entrapment.”

As in die mond deur Nicole Jaekel Strauss: boekbekendstelling

LitNet Jonathan Ball-portaal 2017-02-03

Uitnodiging na die bekendstelling van As in die mond waar Amanda Botha met Nicole Jaekel Strauss oor haar jongste kortverhaalbundel sal gesels.

Roughing it – 1820 settlers in their own words by Ralph Goldswain: a book review

Paul Murray Books and writers 2017-02-03

"Ralph Goldswain, in his work on Jeremiah Goldswain in The chronicle of Jeremiah Goldswain (2014), and now in Roughing it, has made a considerable contribution to South African settler historiography."

History Matters by Bill Nasson – a book review

Paul Murray Books and writers 2017-02-01

"If Dudley was never meant to wave the magical fairy wand, to turn Nasson from a self-confessed numerical and scientific dunce into an Einstein, then he definitely succeeded in inspiring him to become a formidable historian. History matters is scientific proof!"

Boekresensie: By die nag se wit kant in deur Etienne Terblanche

Dewald Koen Resensies 2017-02-01

"As akademikus en wydbelese individu beskik dié digter oor ’n wye verwysingsraamwerk en liefde vir die kreatiewe skryfkuns."

Bekendstelling van Lig wankelend: Die wese van die liefde en lewe van Utte Reuter

LitNet Boeke en skrywers 2017-02-01

Kom deel ’n aand van literatuur, musiek, pizza en wyn om die heruitreiking van Lig wankelend: Die wese van die liefde en lewe van Utte Reuter deur Gerard Scholtz te vier.

Post mortem deur Pieter Fourie: ’n resensie

Temple Hauptfleisch Resensies 2017-01-31

"Hy is ’n belangrike, invloedryke en kleurryke figuur wie se werke nie net opgevoer behoort te word nie, maar ook bestudeer moet word."

Lesersmening: Hermann Giliomee – ’n Outobiografie

Pierre Hugo Menings 2017-01-31

“Met sy jongste boek (sy negentiende), Hermann Giliomee: Historikus – ’n Outobiografie, word Hermann Giliomee se plek as ’n vooraanstaande geskiedkundige bevestig; ’n reputasie wat aangevul is deur sy rol as publieke intellektueel waarmee hy met sy leersame besprekings van aktuele sake ’n geslag ingeligte lesers help kweek het.”

Kettinggesprek: Wannie Carstens gesels met Frank Hendricks oor Kaaps in fokus

Wannie Carstens, Frank Hendricks Skrywersonderhoude 2017-01-30

"Standaardafrikaans is volwaardig Afrikaans en so ook Kaaps."

Die aarde is ’n eierblou ark deur Susan Smith: ’n Resensie

Reinhardt Fourie Resensies 2017-01-25

"In Die aarde is ’n eierblou ark toon die digter ’n verfynde ekokritiese bewustheid, en in teenstelling met haar debuut vertoon hierdie bundel ’n baie hegter tematiese eenheid."

Top