Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Commendatio: kykNET|Rapport Filmprys 2016
2016-09-26"’n Goeie dag vir boomklim verdien om die filmprys te wen. Dis boonop bekostigbaar om te vervaardig, en met dié dat die verhaal ’n paar dae voor Kersfees afspeel, is dit ’n gegewe dat dit ook by die loket sal presteer."
Commendatio’s: kykNET|Rapport Boekresensent van die jaar 2016
2016-09-26"Die slotsom waartoe ons gekom het, is dat hierdie resensies onteenseglik bewys dat dit ’n groot kuns is om ’n goeie resensie te skryf."
Wenners van die KykNET-Rapport-boekpryse vir 2016 bekend
2016-09-24Die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse – die grootste pryse van hul soort in Afrikaans – is op Erfenisdag, Saterdag 24 September 2016, in Kaapstad bekend gemaak. Die Jan Rabie-Rapportprys vir die beste debuutroman in Afrikaans asook die twee nuwe kykNET-Rapportpryse vir boekresensent van die jaar is by dieselfde geleentheid oorhandig.
Interview: Marianne Thamm on Hitler, Verwoerd, Mandela and me
2016-09-23"I am pleased that the country I grew up in no longer exists."
Onderhoud: Shirmoney Rhode oor Nomme 20 Delphi Straat
2016-09-23"Ek skryf omdat ek weier om te wag vir iemand om dit namens my te doen."
Mense agter boeke: Nicol Stassen, besturende direkteur van Protea Boekhuis
2016-09-22"Dit sal fantasties wees as elke Afrikaanse leser één boek per jaar koop."
LitNet Akademies-resensie-essay: 1795 deur Dan Sleigh
2016-09-21"Dit is ’n ryk roman wat eintlik 'in mondjesmaat' gelees moet word om die fyn afwerking van besonderhede en formulering tot sy reg te laat kom."
Boekresensie: Bloedlyn deur Madelein Rust
2016-09-21"Rust slaag daarin om die raaisel enduit te voed en die leser betrokke te hou in afwagting op die slot, wat ook puik geskryf is. Haar karakters en die gebeure is almal geloofwaardig en die dialoog wissel tussen erns en gekskeer."
Boekresensie: Rapport Junior Blokraaiboek, met raaiselontwerp deur Ollie Olwagen
2016-09-20"Beslis ‘n nodigheid in jóú kind se boekrak en die ideale verjaarsdag- of Kersgeskenk onder die boom dié jaar."
Uitnodiging: Skryf nou in vir Nuwe Stemme 6
2016-09-16Charl-Pierre Naudé en Bibi Slippers stel Nuwe Stemme 6 saam. Dit sal die nuutste versameling in hierdie opwindende poësiereeks wees. Alle aspirantdigters word genooi om werk voor te lê vir keuring.
Tuin van Digters 2016: Onderhoud met Vusi Beauchamp
2016-09-15Die Boekmerke-uitstalling vind Vrydag, 16 September 2016 by die Breytenbach Sentrum plaas. Elsibe McGuffog, een van die deelnemende kunstenaars aan Boekmerke, het ‘n onderhoud met een van die ander kunstenaars, Vusi Beauchamp, gevoer.
Persverklaring: Wenverhaal in US Woordfeesbundel 2017 kry R30 000
2016-09-15"Die US Woordfees se baie suksesvolle eerste kortverhaalbundel, wat in 2016 tydens die Woordfees bekend gestel is, sal in 2017 selfs meer skop hê wanneer die skrywer van die wenverhaal wat in die bundel opgeneem word, R30 000 losslaan."
LitNet Akademies-resensie-essay: 'n Hunkering se grein deur Johann de Lange
2016-09-15"'n Hunkering se grein is 'n veelkantige bundel en plaas telkens die fokus op 'n verdere aspek van die mens en sy pyn en eensaamheid."
Review: New Contrast Manifesto Issue
2016-09-14"'Manifesto!' shouts the cover of the 173rd issue of South Africa’s oldest literary magazine, New Contrast. The effect is compelling: the reader is enjoined to listen and engage."
Resensies: Oorlewingsgids vir ’n bedonnerde diva en Joernaal vir ’n bedonnerde diva deur Sophia Kapp
2016-09-14"Met Kapp se diva-boeke is dit weer eens klinkklaar hoekom sy soveel getroue lesers het. Sy ken haar karakters én haar lesers. Sy skep lewensgetroue helde en heldinne vir intelligente, ingeligte lesers."
Boekresensie: Swartval deur Martin Steyn
2016-09-13"Die skrywer se taalgebruik en beskrywings maak die situasie werklik in jou oë. Jy ervaar die vrees wat Claire in die donkerte ervaar; haar kortasem sonder haar asmapompie laat jou bors saamtrek."
The People Behind the Books: Isobel Dixon, Poet and Literary Agent in the UK
2016-09-13"But prizes, pleasing as they are, are not the pinnacle: the ongoing privilege and pleasure of my job is the stories, the stimulation, the richness of ideas and the precious relationships with my clients."
Foto's: ATKV-Woordveertjies 2016
2016-09-12Vanjaar se ATKV-Woordveertjies is op Vrydag 9 September by D’Aria in Durbanville aangewys. Die Woordveertjies is vanjaar vir die negende keer aangebied.
#DIGKUNSVIRALMAL: Tuin van digters – 16 tot 18 September 2016
2016-09-10Die Breytenbachsentrum op Wellington se "Tuin van digters" vind vanjaar van 16 tot 18 September plaas.
