Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Boekresensie: Moordlys deur Henk Breytenbach

Dewald Koen Resensies 2016-08-24

"Moordlys as spanningsroman is ’n welkome byvoeging tot die genre. Breytenbach bou hiermee voort op die sukses van sy debuutroman."

Photos: The Star Soweto Literary Festival 2016

Darryl David Books and writers 2016-08-24

The Star Soweto Literary Festival 2016 took place from 19 to 21 August. Darryl David shares some of his photos with LitNet.

kykNET-Rapport Boekpryse: Kortlyste is hier!

LitNet Boeke en skrywers 2016-08-24

"Die kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapportpryse, die grootste boekpryse in Afrikaans, is pas bekend gemaak. Vanjaar sluit die pryse, afgesien van die kategorieë vir fiksie, niefiksie en film, ook twee resensiepryse in."

Ons Japie en die Anglo-Boereoorlog – relevant vir vandag se lesers?

Emma Kotze Menings 2016-08-23

"Verhale vanuit die Anglo-Boereoorlog moet beslis steeds gelees en vertel word, maar hand aan hand met verhale van kleingeskiedenisse wat daarmee saam die groter Suid-Afrikaanse geskiedenis vorm."

Boekbekendstellingsindrukke en foto's: Ons Japie: Die Boereoorlogdagboek van Anna Barry

Naomi Meyer Boeke en skrywers 2016-08-23

"Anna Barry het in September 1899 besluit om dagboek te hou omdat sy besef het dat alles wat aan die gebeur is 'van historiese belang' is." Hier is indrukke van die boekbekendstellingsgeleentheid en foto's.

Midlands Literary Festival: Programme

LitNet Lifestyle and entertainment 2016-08-23

KZN's premier book festival, the Midlands Literary Festival, is taking place in Yellowwood, Howick on 27–28 August. The complete programme is now available.

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Broedertwis deur Albert Blake

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-08-22

Jy word uitgenooi na 'n gesprek tussen Albert Blake en Deon Maas op 5 September 2016 in die hotelskool in Roodepoort.

Resensie: Vroue van die Bybel deur Esté Geldenhuys

Helene de Kock Resensies 2016-08-22

"Die boek is vlot geskryf en die skrywer is seker van haar saak. Geldenhuys probeer nie bekeer nie, sy getuig net."

Boekresensie: Verlorenkop deur Celesté Fritze

Janien Linde Resensies 2016-08-19

"Verlorenkop is ʼn verdienstelike debuut wat ʼn verhaal vertel wat interesseer en gemaklik lees. Dit dra by tot die verruiming van die tradisie van die plaasnarratief in Afrikaans deur spesifiek die lesbiese perspektief daarop oortuigend weer te gee."

Mense agter boeke: Jaco Botha gesels met oud-uitgewer Danie Botha

Danie Botha Boeke en skrywers 2016-08-19

"En die weervoorspelling? Dit het gelui dat teen die namiddag verspreide donderwolke in die Noordelike Karoo sou opkom."

Uitnodiging: Jan Rabie & Marjorie Wallace-gedenklesing deur SJ Naudé

LitNet Boeke en skrywers 2016-08-18

SJ Naudé lewer op 23 Augustus die Jan Rabie & Marjorie Wallace-gedenklesing by die UWK.

Programme: The Star Soweto Literary Festival 2016

LitNet Books and writers 2016-08-18

The Star Soweto Literary Festival 2016 takes place at the Soweto Theatre from 19 to 21 August 2016 and entrance is free. 

Uitnodiging: Bekendstelling van Joan Hambidge se Indeks

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-08-17

Die bekendstelling van Joan Hambidge se Indeks vind op 22 September 2016 in die Book Lounge in Kaapstad plaas. Hier is die uitnodiging.

Onderhoud: Hans Heese oor Amsterdam tot Zeeland: Slawestand tot Middestand?

Hans Friedrich Heese, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-08-17

"Slawerny kom as 'n gewettigde stelsel van dwingelandy nie meer voor nie. Tog het persone wat in totale armoede grootword, of in onkunde, nie regtig vrye keuses om uit te oefen nie."

Resensie: Vloeibare middelpunt deur Martjie Bosman

Dewald Koen Resensies 2016-08-16

"Lesers moet hulself nie deur die ooglopende eenvoud van sommige gedigte laat mislei nie. Bosman se spel met woorde is soos ’n goedgeorkestreerde simfonie van klanke en beelde wat die sintuiglike waarnemingsvermoë van die leser op kreatiewe wyse prikkel."

Boekresensie: Huilboek deur Ryk Hattingh

Reinhardt Fourie Resensies 2016-08-16

"Ryk Hattingh se Huilboek is ’n boek wat wys hoe ou herinneringe en nuwe ervarings gloedvol kan saamsmelt om ’n onopgesmukte verhaal te vertel."

Review: Bearings by Isobel Dixon

Michael King Books and writers 2016-08-16

"I suppose that what impressed me most about the collection is the display by a poet in full control of both the art and the craft of poetry, revealing a keen mind and an insightful intellect, always light and sparkling, never plodding or ponderous, yet always touching on what is important."

Boekresensie: Tussen die klippe deur Hans du Plessis

Nini Bennett-Moll Resensies 2016-08-15

"Soos in As die wind kom draai ontgin Du Plessis aardse simboliek op ’n meesterlike wyse. So word die klippe eindelik die verkondiging van ’n tasbare liefde tussen mense, en die filosofie van die waarheid loop parallel met dié van die liefde."

Foto's: De Malle BoekBazaar 2016

Naomi Bruwer, François Verster Feeste 2016-08-15

Die jaarlikse BoekBazaar het verlede week by De Malle Meul op Philadelphia plaasgevind.

Midlands Literary Festival 2016

Darryl David Lifestyle and entertainment 2016-08-12

KZN's premier book festival, the Midlands Literary Festival, is just around the corner, two weekends away, on 27–28 August.

Top