Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Foto's: De Malle BoekBazaar 2016
2016-08-15Die jaarlikse BoekBazaar het verlede week by De Malle Meul op Philadelphia plaasgevind.
Midlands Literary Festival 2016
2016-08-12KZN's premier book festival, the Midlands Literary Festival, is just around the corner, two weekends away, on 27–28 August.
ATKV-Woordveertjies 2016 – Finaliste
2016-08-12Die finaliste vir die Woordveertjies 2016 is nou bekend.
Boekresensie: Eet reg deur Zelda Ackerman
2016-08-11"Daar is soveel ander maniere as kos om jou liefde vir jou kind tot uiting te laat kom. En as jou verweer onmiddellik is, maar dis ál manier wat jy ken, moet jy dadelik jou hande op hierdie boek lê en begin lees."
Onderhoud: Hein Willemse oor Adam Small, Nathan Trantraal, velkleur en dekonstruksie
2016-08-11"Small was dwarsdeur sy lewe lank ’n beginselvaste anti-apartheidsaktivis en ’n welsprekende teenstander van die stelsel en wat dit aan alle mense gedoen het, veral aan diegene wat arm was of wat vanweë iets so triviaal soos velkleur in die lewe teruggehou is."
Onderhoud: Andy Paulse oor sy digbundel, Ons
2016-08-10"ôs issie kinners vannie grond
ôs bloed lê in Suid-Afrika rond ..."
Resensie: I Have Life: Alison's Journey, soos aan Marianne Thamm vertel
2016-08-10"Alison Botha en Marianne Thamm slaag daarin om ’n kragtige verhaal van hoop te vertel en hoe dit nie nodig is om diegene wat jou wou vernietig het mag oor jou te gee nie. ... Jy is uiteindelik vir jou eie geluk verantwoordelik."
Boekresensie: Anderkant vergeet deur Santie van der Merwe
2016-08-10"Santie van der Merwe se jongste roman, Anderkant vergeet, is beslis iets wat meeste liefhebbers van Afrikaanse liefdesverhale in hul versameling sal verwelkom ..."
Regsalmanak: Die sage rondom die verbod op When the lion feeds
2016-08-10"Meer as 10 000 eksemplare van die boek was reeds in Suid-Afrikaners se besit toe die destydse Publikasieraad in 1964 'n verbod op die boek geplaas het."
Pretoria se eie BoekeJol en FilmRolfees
2016-08-09Chris Chameleon, Ruda Landman, Deon Meyer, Coenie de Villiers en ander bekendes is 17 tot 21 Augustus 2016 by 'n unieke fees in Pretoria te sien.
Interview: Open Book Festival 2016
2016-08-08"You don't need to have a pile of books next to your bed to enjoy the festival – what you need is a desire to listen and to share."
Uitnodiging: Boekbekendstelling van Koukonap deur Johann Botha
2016-08-05Die bekendstelling vind plaas op Dinsdag 6 September 2016 in Port Elizabeth. Hier is nog inligting.
Foto's: Boekbekendstelling van Deon Meyer se Koors
2016-08-05Die bekendstelling van Deon Meyer se Koors het op 2 Augustus 2016 in die Drostdyteater in Stellenbosch plaasgevind. Helené Prinsloo het foto's geneem.
Rob Antonissen (1919–1972)
2016-08-04"Kuns is waagstuk, avontuur. Om met kuns mee te lewe, beteken om die beproefde (en uitgetrapte) paadjies te verlaat en om jou in die onbekende te waag, om jou in- en dalk uitwendige sekerheid op die spel te sit." – Rob Antonissen
Leer saam met Storiemuis 4 en wen!
2016-08-04Vyf mense kan elk 'n Storiemuissak en 'n kopie van Storiemuis 4 wen!
Geliefde Afrikaanse romans II
2016-08-03Lees die eerste en laaste sinne van geliefde Afrikaanse romans.
Uitnodiging: Ons Japie: Die Boereoorlogdagboek van Anna Barry
2016-08-02Ena Jansen en Ingrid Winterbach is gespreksgenote tydens dié boekbekendstelling op Saterdag, 13 Augustus 2016 by SASNEV in Pinelands.
Boekresensie: Ek en Prins Donkerkuif deur Dihanna Taute
2016-08-02"Dihanna Taute het beslis ’n op-die-pols-aanvoeling vir wat in jong gemoedere aangaan."
Hoe ek vir Wilfrid Cooper as mens geken het
2016-08-01"Hy was ‘n helder lig in ‘n nagdonker tyd van ons land- en regsgeskiedenis."
Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier
2016-08-01"Sy het wêreldleiers beïnvloed. Sy was ook moeilik, taktloos en sonder ‘n wag voor haar mond."
