Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Dot Serfontein (1925–2016)
2016-11-23“Die lewe vat jou waarheen jy gaan. Jy berus jou maar daarby. Jou aanpassingsvermoë en jou humor dra jou.”
Boekresensie: Hitler, Verwoerd, Mandela and me deur Marianne Thamm
2016-11-22"Skryf, dié skryf sy. Sy het ’n woordkeuse aan haar wat die (reeds sterk) storie besonder goed aanvul."
LitNet Akademies-resensie-essay: Vlam in die sneeu, die liefdesbriewe van André P Brink en Ingrid Jonker, redakteur Francis Galloway
2016-11-21"Al hierdie faktore dra by tot die literêre rykheid van die versameling. As die leser die briewe lees sonder die konteks van die hopelose realiteit daarvan, word die briewe wel ook ’n letterkundige werk uit eie reg."
Book launch video: The long wave |Dorado
2016-11-18Tom Dreyer's books The Long Wave (English) and Dorado (Afrikaans) were launched at Die Ouwe Klok last week. Dreyer was interviewed by Dawid de Villiers. Watch the video.
Boekresensie: Die dood van 'n goeie vrou deur Chris Karsten
2016-11-18"Hy ken die kuns van ’n goeie storielyn, genoeg kinkels en draaie om die leser se aandag gevange te hou en verdagtes wat almal ewe veel motief tot moord het."
ATKV-betrekkings: Digitale koördineerder by LAPA Uitgewers
2016-11-18Die ATKV is ’n dinamiese en snelgroeiende Afrikaanse kultuurorganisasie en het ’n vakature vir ’n gekwalifiseerde persoon om as digitale koördineerder by LAPA Uitgewers in Pretoria diens te verrig.
Uitnodiging: Bekendstelling van Winnie Rust se laaste boek, Katryn
2016-11-16Almal is welkom by die bekendstelling van Katryn op 29 November 2016 by die Breytenbach Sentrum op Wellington.
LitNet Akademies-resensie-essay: In die spieël met Bibi – Fotostaatmasjien (2016) deur Bibi Slippers
2016-11-16"Hier het ons die digkuns van ’n fyn waarnemer en optekenaar van ons wonderbaarlike, dikwels skrikwekkende, eietydse menslike toestand op ’n planeet wat ons met soveel ander, menslik en dierlik, deel."
Boekresensie: Vergete leuens deur Lien Roux-de Jager
2016-11-15"[Die verhaal is] boeiend, insiggewend en openbaar ’n diep begrip van seer, veral soos wat die prostitute se hartseer verledes en menslikheid ontgin word."
Gee jou hart vir Richmond
2016-11-11“Ek wens ek kon al hierdie woorde in hierdie vertrek in my hande opvang en buite in die straat gaan uitdeel. In die kinderhande wat so bakhand staan. Woorde wat sê: ek sien jou raak, ek hou jou vas, neem, dit is my liggaam. Ek wens ons kon die deure óópgooi.”
Boekresensie: Die Engelsman in my slaai deur Dihanna Taute
2016-11-11"Die Engelsman in my slaai is ’n prettige tienerromanse vir meisies."
South African Literary Awards 2016: The winners
2016-11-10The winners of this year’s South African Literary Awards have been announced.
Karin Brynard (1957–)
2016-11-10“Spanning en adrenalien, as dit nie daar is nie, gaan jy jou leser verveel. Dan klap hy die boek toe.” Lees oor Karin Brynard se lewe en werk.
Persversklaring: Nuwe boek oor Breytenbach Sentrum – ter viering van tien jarige bestaan
2016-11-10Die Breytenbach Sentrum op Wellington beplan om volgende jaar ’n boek uit te gee wat hierdie instansie se stories, bydraes en identiteit – alles soos gesien deur die oë van verskeie rolspelers, stigterslede, besoekers en die breë publiek – sal weerspieël. Jou bydrae kan in die boek verskyn.
Foto-onderhoud: Bibi Slippers oor Fotostaatmasjien
2016-11-09"Die 'foute' in die fotostate is wat in forensiese ondersoeke gebruik word om die masjien te eien. Dit was vir my ‘n mooi metafoor vir die digter se stem ..."
NB-Uitgewers bring hulde aan Dot Serfontein | NB Publishers honours Dot Serfontein
2016-11-08"Serfontein het uit ’n sterk geslag Afrikaanse vroue gekom ..." | "Serfontein came from a strong generation of women ..."
Boekresensie: Drieklawerblaar deur Christine Barkhuizen-le Roux
2016-11-08"Vir my was dit die boodskap, vir elkeen sal dit iets anders wees. Jy sal nie met leë hande wegstap nie."
Book review: There's always tomorrow by Abner Nyamende
2016-11-08"The title of the novel refers to something that Gabashe is told by Madiba himself: 'There’s no time to spare. The time for suffering in the hands of an illegitimate government is now over. Our uniting slogan says there’s always tomorrow.'”
Boekresensie: Koukonap – ’n Vaalrivier-storie deur Johann Botha
2016-11-08"Koukonap ... die boek wat ’n onvergeetlike episode van Suid-Afrika se geskiedenis deur middel van unieke karakters in bekende geskiedkundige situasies uitbeeld. Met humor, patos, vreugde, verdriet en waardigheid."
Frankfurtse Boekeskou 2016: vanuit 'n uitgewer se perspektief
2016-11-07"Ons hooftaak: om die vertaalregte vir NB se boeke te verkoop."
