Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir die gepubliseerde digters

  • 0

Nuwe stemme 6
Samestellers: Bibi Slippers en Charl-Pierre Naudé

Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624082644

Nuwe stemme 6 het pas by Tafelberg verskyn. Bibi Slippers en Charl-Pierre Naudé is die samestellers van dié bundel, ’n versameling van die beste verse van Afrikaans se opkomende digters.

Liné Enslin gesels met die gepubliseerde digters. Lees hier die onderhoude met elkeen van die digters en luister na voorlesings van hul gedigte.


 

Angie Gallagher
Annami Mailovich
Anton Döckel
Churchil Naudé
Donnay Torr
Elmarie Viljoen-Massyn
Elna van Niekerk
Elodi Troskie
Erentia Bedeker
Franco Colin
Hanness Visser
Ingrid Penzhorn
Jaco van der Merwe
Johan Jack Smith
Marcel Spaumer
Marthé McLoud
Naudé Kritzinger
Remona Voges
Ryan Pedro
Trudie Coetzee

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top