Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
A man of Africa. The political thought of Harry Oppenheimer: book review
2017-08-21"Kalim Rajab’s collection is a readable and even-handed account of Harry Oppenheimer as a reticent philosopher-capitalist, leading readers to view him within the limits and possibilities of his time, and to appreciate in hindsight the flawed nature of his legacy."
Stralerjakkers deur Leon van Nierop: ’n resensie
2017-08-21"Hier hoor jy die karakters se stemme om ’n heel ander rede. En jy sien hulle nes tevore, hoewel in die geestesoog. Hulle het op lug bestaan, spesifiek op weeksdae vir ’n paar jaar, die radiogolwe vol."
Video: Launch of On Record by Schalk van der Merwe
2017-08-18Schalk van der Merwe's On Record – Popular Afrikaans Music & Society, 1900–2017 was launched on Tuesday, 15 August in Stellenbosch.
kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar: kortlyste nou bekend
2017-08-18"Die kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-wedstryd is pas bekend gemaak. Die wenners word op 30 September 2017 saam met die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse in Kaapstad aangekondig."
BoekeJol 2017: fotoblad 1
2017-08-18Die BoekeJol vind van 16 tot 20 Augustus in Pretoria plaas. Reney Warrington deel ’n paar van haar foto's.
Fotoblad: Schreiner Karoo Skrywersfees 2017
2017-08-17Die sewende Schreiner Karoo Skrywersfees het van 27 tot 30 Julie vanjaar op Cradock plaasgevind. Amy Coetzer het die fees gedokumenteer.
Video: Groen soos die hemel daarbo deur Eben Venter word bekendgestel
2017-08-17Eben Venter se nuwe roman, Groen soos die hemel daarbo, is op 12 Augustus in Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Rachelle Greeff het met hom gesels.
On Record: ’n onderhoud met Schalk van der Merwe
2017-08-16"Musiek (en natuurlik ander vorme van kuns) is iets wat die samelewing weerspieël. Selfs ’n popliedjie met oppervlakkige lirieke is ook op ’n manier betekenisvol. Wat die invloed van Suid-Afrika se geskiedenis op Afrikaanse musiek betref: ja, dit is grootliks die kern."
Die Mauer: A German crime thriller set in a South African gated community
2017-08-16"Annas has taken some pretty evident elements of the South African reality and mixed them into a breath-stopping brew: a wall, some 'intruders', a tinderbox socio-political milieu and a few overinflated egos that concern themselves almost exclusively with obsessively safeguarding the privilege contained within the wall."
Al wat ek weet: ’n onderhoud met Marita van der Vyver
2017-08-16"Maar ek dink tog tieners het ’n emosionele intensiteit wat die meeste volwassenes iewers langs die pad verloor. En as jy vir tieners wil skryf, is die grootste uitdaging miskien om hierdie emosionele intensiteit te bly voel."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Stralerjakkers deur Leon van Nierop
2017-08-16LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Stralerjakkers deur Leon van Nierop, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
The wisdom of adders by Dan Wylie: book review
2017-08-16"The story as a whole is set so far in the future, yet is so grounded in our connection to the primitive and natural world, that it conveys the same type of timeless appeal as Game of Thrones (although the latter’s genre is fantasy). For this reason, we can forgive the sometimes hackneyed feeling of the poems."
Die wêreld van Charlie Oeng by die BoekeJol in Pretoria
2017-08-16Skrywer Etienne van Heerden gesels op 17 Augustus by die BoekeJol in Pretoria met Etienne Bloemhof oor sy jongste roman Die wêreld van Charlie Oeng. Moet dit nie misloop nie!
Fritz Steyn (1913–1986)
2017-08-15"Wyle regter Steyn het hom op talle terreine onderskei – in die letterkunde en die politiek, in kultuurkringe en die regswese. Hy was ’n selfstandige denker en sy sienings was soms polemies. Die polemiese het hy met ’n besondere humorsin getemper." Lees oor Fritz Steyn se lewe en werk.
Ingrid Jonker-prys: Kortlys 2017
2017-08-15"Die kortlys vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse debuutdigbundels wat in 2015 en 2016 gepubliseer is, is pas bekend gemaak."
Apartheid: Britain's bastard child deur Hélène Opperman Lewis: ’n resensie deur Martie Meiring
2017-08-15"Hierdie omvattende, dikwels frustrerende manuskrip kan egter nie summier afgewys word nie. Opperman Lewis vee wyd oor die geskiedenis met baie interessante verwysings, aanhalings, en weliswaar gevolgtrekkings waaroor die leser soms self goed sal wil nadink."
Losing the plot: crime, reality, and fiction in postapartheid writing by Leon de Kock: book review
2017-08-14"... De Kock, it seems to me, gets much right in Losing the plot. His preoccupations seem all the more relevant as we try to untangle the dense web of corruption in South Africa, decipher the shifty nonsense emerging from the White House, hope to differentiate news from fake news, and find ways of living in a murky world in which states have become indistinguishable from criminal enterprises and politicians from racketeers."
Op die vingerpunte van die heelal deur René Bohnen: boekbekendstelling
2017-08-14Die bekendstellingsgeleenthede van Op die vingerpunte van die heelal vind in Augustus plaas. Op 19 Augustus in Pretoria gesels die skrywer, René Bohnen, met Andries Bezuidenhout, en op 26 Augustus in Johannesburg met Karen de Wet. Hier is nog inligting.
Geknelde land deur FA Venter: ’n resensie
2017-08-14"[D]it is ’n goeie, sterk verhaal dié, en op die koop toe besonder goed verwoord."
Dark traces deur Martin Steyn: ’n resensie
2017-08-14"Dark traces stel nie teleur as spanningsroman nie en met Steyn se vertaling (hy het dit self gedoen) is daar min fout te vind."
