Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
ATKV-Woordveertjies: finaliste word aangewys
2017-08-11Hier is die finaliste van vanjaar se ATKV-Woordveertjies. Die wenners word op 8 September by Anura Landgoed buite Stellenbosch aangekondig.
Afrikaans se gideonsbende: die oud- en huidige Taalkommissielede se seminaar op 3 Augustus 2017 – persoonlike waarnemings
2017-08-11"Elke woord wat geskep of vasgelê word, elke poëtiese of prosaïese uiting en sekerlik elke hoëre funksie wat deur die bloedsweet van vele taalstryders verwerf is, is ’n gawe en voorreg. Dit moet gekoester en beskerm word, ja, maar die voorregte moet ook ruimhartig gedeel word."
Etienne van Heerden-veldsoirée
2017-08-11"Tydens die naweek van 22 tot 24 September gaan die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée plaasvind. In Cradock, op Buffelshoek, waar Olive Schreiner se sarkofaag is. Langs die plaas waar Etienne van Heerden lank as kind gebly het. En by Die Tuishuise, waar groot dele van Etienne se jongste roman Die Wêreld van Charlie Oeng geskryf is."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Paaiboelie deur Chanette Paul
2017-08-10LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Paaiboelie deur Chanette Paul, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Apartheid: Britain’s bastard child by Hélène Opperman Lewis: book review
2017-08-10"I came to this book interested in inter-/transgenerational trauma, as a South African, and read it as a case study of the Afrikaner as a particular case of such trauma. I left unconvinced, which is a pity."
Collective Amnesia deur Koleka Putuma: Nederlandse recensie
2017-08-10"Collective Amnesia laat ons de stem horen van de born-frees. De poëzie van Koleka Putuma is flamboyant en uiterst direct. De jonge dichteres komt geweldig stoer over, maar ik denk dat zij een klein hartje heeft."
Vet feetjies vlieg nie deur Kristel Loots: Foto's van die bekendstelling
2017-08-08"Italiaanse trooskos, wyn en glinsterende vlerke het die boek weerklink – ’n joligheid so lekker mens sou dink die Funky Feetjie het dit self opgetower!"
The twinkling of an eye by Sue Brown: book launch
2017-08-07You are invited to the launch of The twinkling of an eye on 15 August in Cape Town. Author Sue Brown will be in conversation with Karina Szczurek.
Die wêreld van Charlie Oeng: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2017-08-07"Van Heerden bou in hierdie roman met ’n uitnemende verbeeldingskrag, kennis en vernuf ’n wêreld wat vir jou nuwe perspektiewe op ou vraagstukke open. Die wêreld van Charlie Oeng is ’n waardige toevoeging tot ’n gedugte oeuvre."
Accident by Dawn Garisch: an interview
2017-08-07“I think effective fiction writing stems from some personal disturbance that the author extrapolates into another very different imaginative scenario. This means that the emotional experience of the writing feels authentic, and that the author can explore her dilemmas outside the confines of her own life.”
kykNET-Rapport Boekpryse: Kortlyste aangekondig
2017-08-07"Ná maande van intense leesplesier deur die keurders is die kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapportpryse sowel as die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe skryfwerk pas bekend gemaak."
Nuwe AWS gee Afrikaans woema: 'n lesersindruk
2017-08-03"Afrikaans is mooi en val lekker op die tong. Praat dit. Skryf dit."
A History of the Iziko South African National Gallery – Reflections on Art and National Identity deur Anna Tietze: resensie
2017-08-03"Anna Tietze se A History of the Iziko South African National Gallery is ’n belangrike publikasie as die eerste deeglike boekstawing van een van die land se vernaamste kulturele instansies."
Pad na Eensaamheid deur Kas van den Bergh: 'n boekbespreking
2017-08-03"Pad na Eensaamheid het wel in 1964 vir die eerste keer verskyn, maar die universele temas daarin vervat sal ook deur die hedendaagse leser van waarde gevind word."
Keur 2 deur Christine le Roux: 'n resensie
2017-08-03"Die lesers van liefdesverhale wat hierdie stories langs die pad misgeloop het, sal dit geniet – miskien hulle dogters en kleindogters ook."
Die derde spoel deur SJ Naudé: ’n resensie
2017-08-02"Selde is ek so beetgepak deur ’n Afrikaanse roman, so gefassineer en beïndruk, so besig gehou, selfs na ’n tweede lees. Met SJ Naudé se Die derde spoel is daar ’n formidabele nuwe stem in Afrikaans, stewig gevestig."
Die wêreld van Charlie Oeng by die BoekeJol in Pretoria
2017-08-01Etienne Bloemhof gesels met Etienne van Heerden oor sy nuwe roman, Die wêreld van Charlie Oeng. Donderdag 17 Augustus, 10:00, Atterbury-teater, Pretoria.
Kunstenaar van die lem: Etienne van Heerden se Die wêreld van Charlie Oeng
2017-07-31"Al die versigtig gekose woorde, frases en sinne pas in mekaar soos in ’n legkaart wat onvoltooid sou wees as daar maar net een stukkie ontbreek, miskien onbenullig op sigself, maar onlosmaaklik deel van ’n groter, voltooide geheel."
Delilah now trending by Pamela Power: book launch
2017-07-31You are invited to the launch of Delilah now trending on 19 August in Stellenbosch. Author Pamela Power will be in conversation with Karin Brynard.
Die derde spoel deur SJ Naudé: bekendstelling in Stellenbosch
2017-07-31Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Die derde spoel op 26 Augustus in Stellenbosch. Skrywer SJ Naudé sal met Ingrid Winterbach in gesprek wees.
