Video: Vandag wil ek my blou skoene dra word bekendgestel

  • 0

Koos Kombuis se digbundel Vandag wil ek my blou skoene dra is Saterdag 7 April in Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel.  Danie Marais het met hom gesels.

 

Vandag wil ek my blou skoene dra

ISBN: 978-1-928426-08-0

Uitgewer: Naledi

SMS slegs die woord “blou” na 41199 en kyk wat gebeur!

 

https://www.litnet.co.za/vandag-wil-ek-blou-skoene-dra-n-onderhoud-met-koos-kombuis/

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top