Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

’n ope brief aan Dorian Gray deur Ruan Fourie: ’n resensie

Nini Bennett-Moll Resensies 2017-09-13

"Fourie is ’n ambisieuse jong digter. ’n ope brief aan Dorian Gray is ongelukkig ’n voortydige debuut wat ’n vraagteken laat hang oor die rol en verantwoordelikheid van die keurder en uitgewer in die publikasieproses."

Boekbekendstelling: Die dood en die sin van die lewe deur Anton van Niekerk

LitNet Boeke en skrywers 2017-09-13

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Die dood en die sin van die lewe op 7 Oktober in Stellenbosch, waar die skrywer, Anton van Niekerk, met Chris Jones in gesprek sal wees.

Moordhuis deur Madelein Rust: ’n resensie

Org Potgieter Resensies 2017-09-12

"Moordhuis is ’n vars en baie komplekse storielyn wat wye draaie maak, ook in die Bloemfonteinse onderwêreld van dwelms, bordele, molestering en kinderpornografie." 

ATKV-Woordveertjies 2017: Foto's

Naomi Bruwer ATKV-Portaal 2017-09-11

Die tiende ATKV-Woordveertjies het Vrydag 8 September op die Anura-landgoed buite Stellenbosch plaasgevind.

Gesprek sonder einde deur Chris van der Merwe: ’n resensie

Christo Lombard Resensies 2017-09-07

"Binne die reeds interessante gesprek tussen die teoloog en die letterkundige in hom betrek Van der Merwe die huidige aktuele 'gesprek tussen geloof en wetenskap' ook op ’n besonder deurdagte en stimulerende wyse in die ontwikkeling van sy gedagtes oor die meer omvattende en allesbepalende gesprek tussen God, mens en wêreld. Hierdie belangrikste van alle gesprekke is vir hom 'die gesprek sonder einde'."

Open Book Festival 2017: An interview with Mervyn Sloman

Mervyn Sloman, Naomi Meyer Books and writers 2017-09-07

"Really looking forward to some of the interactions between international and local writers, for example, Master Manipulators at 6:00 pm on Wednesday evening, featuring acclaimed British crime writer Ali Land, Norwegian Carl Frode Tiller and the exciting local debut novelist Chwayita Ngamlana."

Etienne van Heerden-veldsoirée: program

LitNet Feeste 2017-09-07

Tydens die naweek van 22 tot 24 September gaan die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée plaasvind in Cradock. Hier is die program en praktiese reëlings oor hoe om verblyf te bespreek by Buffelshoek Dirosie Lodge, of Die Tuishuise, of Victoria Manor.

The Fifth Mrs Brink: An interview with Karina Szczurek

Karina Magdalena Szczurek, Naomi Meyer Books and writers 2017-09-07

"Love is everything. It is the most precious thing that we are capable of as humans."

Heiliger deur Dibi Breytenbach: ’n resensie

Org Potgieter Resensies 2017-09-07

"Heiliger kan – as jy geduldig deur die dryfsand gestoei het! – goed vergelyk met Dibi Breytenbach se debuut, Saliger, en sy opvolg, Vrediger. Sy het reeds 'n groot aanhang verwerf en lewer 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse spanningslektuur."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: My storie van hoop deur Hykie Berg

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-09-06

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit My storie van hoop deur Hykie Berg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.  

Die Poort: Krygers deur Nelia Engelbrecht, ’n resensie

Henriëtte Loubser Resensies 2017-09-05

"Tieners lees dikwels eerder Engels as Afrikaans, waarskynlik omdat die genres wat hulle verkies (soos fantasie, wetenskapfiksie en futuristiese verhale), nie geredelik in Afrikaans beskikbaar is nie. Juis om hierdie rede is die Poort-reeks so ‘n lekkerlees- en uiters waardevolle toevoeging tot die fantasiegenre in Afrikaans."

On Your Bike deur Chris en Tim Whitfield: ’n resensie

Carinus Lemmer Resensies 2017-09-05

"Dié boek, wat [die skrywers] in hul besige skedules kon aanpak, som die wêreld van bergfietsry in Suid-Afrika, dws die nuwe gholf, mooi op, en lê baie mooi naweekontvlugtings mooi uiteen."

Kleurenblind door Trevor Noah

Herman Meulemans NeerlandiNet 2017-09-05

"Het boek is moeilijk in een hokje te stoppen. Memoires zijn het zeker niet, want die kunnen alleen worden geschreven op het einde van een bewogen leven. Een biografie is het ook niet, want die verwacht je niet over een opgroeiende knaap. Kleurenblind leest zoals een sprookje. Zoals de meeste sprookjes bevat het boek veel hartstocht, toverstokjes die het leven rooskleurig maken, maar ook veel doffe ellende. "

Die Bergengel: Gesprek by Protea Boekwinkel, Stellenbosch

LitNet Boeke en skrywers 2017-09-04

Jy word hartlik uitgenooi na 'n gesprek tussen Carina Stander en Jonathan Amid oor Die Bergengel op Saterdagoggend 9 September 2017 om 11:00 by Protea Boekwinkel.

Boereverneukers deur Izak du Plessis: ’n resensie

Martie Retief-Meiring Resensies 2017-09-01

"Die leser sal enduit lees, en vir Du Plessis vergewe vir sy soms te gemoedelike styl. Dis dalk die geselligste manier om oor boereverneukers te praat."

Op die vingerpunte van die heelal: ’n onderhoud met René Bohnen

René Bohnen, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-09-01

"Ek kan nie ’n tyd onthou voor gedigte nie." 

Wenner van die Ingrid Jonker-prys vir poësie 2017

LitNet Boeke en skrywers 2017-09-01

"Die bundel word deur een van die beoordelaars bestempel as '’n boeiende debuut' wat die leser by die hoogs persoonlike betrek en wat tegelykertyd ook betekenis aan die universele belewenis gee." Hier is die wenner van die Ingrid Jonker-prys vir poësie.

Nuut by LAPA in Augustus

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2017-08-31

LAPA spog met gloednuwe boeke. Daar is iets vir almal!

Etienne van Heerden (1954–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2017-08-31

"In my geval is die landskap altyd een van die hoofkarakters in my boeke. My onderbene is ingemessel in Afrika en dit blyk uit my skryfwerk." Lees oor Etienne van Heerden se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.

HemelBesem by die Etienne van Heerden-veldsoirée

Darryl David, Naomi Meyer Feeste 2017-08-31

Dis pas bekend dat HemelBesem ook by die Etienne van Heerden-veldsoirée optree. Die soirée vind van 22 tot 24 September 2017 in Cradock (by Buffelshoek) plaas. Darryl David verskaf praktiese inligting.

Top