Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Web deur Naomi Meyer by die Vrystaat Kunstefees

LitNet Feeste 2017-07-17

Naomi Meyer sal op Saterdag 22 Julie by die Vrystaat Kunstefees met Francois Smith gesels oor haar roman Web. Hier is nog inligting.

Die wêreld van Charlie Oeng by die Vrystaat Kunstefees

LitNet Feeste 2017-07-17

"Vanjaar is die gasskrywer by Fees van die sintuie die alombekende Etienne van Heerden, wat sy nuwe roman, Die wêreld van Charlie Oeng, op die fees bekendstel."

"Artisjokhart" deur Karen de Wet: ’n bespreking

Marié Jacobs Boeke en skrywers 2017-07-13

"Ek het 'Artisjokhart' vir die eerste keer raakgelees in nuwe stemme 3 (Tafelberg, 2005). Die skoonheid van hierdie gedig het my dadelik oorrompel."

Die mense langsaan deur Elsa Hamersma: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2017-07-12

"Die boek is relevant en wys dat Afrikaanse skrywers ’n boek in die konteks van die Suid-Afrikaanse samelewing kan plaas sonder om enigsins die leesgenot in te boet of prekerig voor te kom."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Groen soos die hemel daarbo deur Eben Venter

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-07-12

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Groen soos die hemel daarbo deur Eben Venter, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

An entirely different world: Russian visitors to the Cape, 1797–1870, edited by Boris Gorelik – a book review

Paul Murray Books and writers 2017-07-12

"As with several other cases of travellers rounding the Cape, Russian travellers saw it as a convenient stopover, although it became more than that – a place worthy of a visit."

Misverstand deur Marita van der Vyver: ’n resensie deur Dewald Koen

Dewald Koen Resensies 2017-07-12

"Met hierdie roman het Van der Vyver weer eens, soos met Griet skryf ’n sprokie, ’n skitterende prosateks geskryf wat nie alleenlik toeganklik en genotvol is vir die breër leserspubliek nie, maar terselfdertyd allerlei pittighede en literêre verwysings bevat wat die meer kritiese leser se belangstelling sal prikkel." 

Hierdie huis deur Kleinboer: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Johann Rossouw Resensies 2017-07-12

"Waar Karel Schoeman die wel en wee van Suid-Afrika en veral die Afrikaners in die 19de en 20ste eeu soos geen ander Afrikaanse romansier geboekstaaf het nie, so boekstaaf Kleinboer die dood van apartheid en die lewe ná die dood van apartheid soos geen ander Afrikaanse romansier nie."

’n Nuwe Bennie Griessel – in Nederlands

Irna van Zyl Boeke en skrywers 2017-07-11

"Meyer is vanjaar genooi om die geskenkboek vir die Nederlanders se Spannende Boeken Weken te skryf met 'n splinternuwe Bennie Griessel. Die geskenkboek is van 9 tot 25 Junie gratis weggegee aan kopers van spanningsrillers, en volgens die amptelike webwerf het boekhandelaars vanjaar 12 persent meer rillers as verlede jaar verkoop." 

Die derde spoel deur SJ Naudé: 'n Onderhoud

SJ Naudé, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-07-11

"Die roman is onder andere gemoeid met die letsels wat hierdie stede nog van die groot 20ste-eeuse traumas oorhou, die soort traumas wat ons eie tydvak gevorm (of misvorm) het. Dit is onbestendige, ontstemmende ruimtes hierdie – stede waar herinneringe aan verwoesting en menslike brutaliteit in die weefsel van die geboue bly talm."

Boekbekendstelling: Deeg deur Theresa de Vries

LitNet Kos en wyn 2017-07-11

Die bekendstelling van Deeg deur Theresa de Vries vind op Donderdag 20 Julie 2017 in die Paarl plaas.

Die Bergengel: 'n Onderhoud met Carina Stander

Carina Stander, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-07-10

"Magiese realisme veronderstel 'n realistiese uitbeelding van die werklike wêreld met 'n onverwagse verskyning van die magiese of bonatuurlike. Dit is daardie buitengewone oomblik in 'n doodgewone toneel wanneer die alledaagse heilig word en die heilige alledaags."

Bekendstelling in Pretoria: Die wêreld van Charlie Oeng

LitNet Boeke en skrywers 2017-07-08

Willie Burger gesels met Etienne van Heerden oor sy nuwe roman Die wêreld van Charlie Oeng. Maandag 10 Julie, 17:30 vir 18:00, Brooklyn Mall, Pretoria.

Die wenners is aangekondig

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2017-07-07

Dit is skoolvakansie en LAPA Uitgewers wil almal aanmoedig om ’n boek te lees. Daarom gee ons in samewerking met LitNet agt lekkerleesboeke weg.

UJ-pryse 2017: Commendatio oor Bibi Slippers se Fotostaatmasjien

Karen de Wet Boeke en skrywers 2017-07-06

"Eers het die Afrikaanse poësie ’n 'beiteltjie' (Louw, 1954) gehad, later ’n 'lugdrukboor' (Marais, 2008) en nou Bibi, die literêre hipster. Die een wat weet. Wat weet hoe. Wat die toon aangee, die mode stuur."

UJ-pryse 2017: Bedankingswoord deur Bibi Slippers

Bibi Slippers Boeke en skrywers 2017-07-06

"Ek wil my dankwoord begin waar my boek begin, met ’n aanhaling uit Marcus Boon se boek In Praise of Copying: 'But suppose copying is what makes us human. What then?'"

UJ-pryse 2017: Bedankingswoord deur John Miles

John Miles Boeke en skrywers 2017-07-06

"Die warboel van ’n lewe moet getem word tot verhaal, maar iets van die oorspronklike chaos sal bly kleef."

UJ-pryse 2017: Commendatio oor John Miles se Op ’n dag, ’n hond

Johan Myburg Boeke en skrywers 2017-07-06

"Maar ’n nóg groter vreugde van kreatiewe skryfwerk is wanneer dié skrywer die leser nooi tot kreatiewe leeswerk."

Superma (en ander mites), ’n onderhoud

Chantelle de Wet, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-07-06

“Jy moet doen waarmee jy gemaklik is en wat vir jou werk, en alhoewel mens luister na raad, het jy die reg om kinders (as jy hulle wil hê) op jou eie manier, met lekkerkry, klaar en groot te kry.” 

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die wêreld van Charlie Oeng deur Etienne van Heerden

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-07-05

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Die wêreld van Charlie Oeng deur Etienne van Heerden, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Top