Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Persverklaring: Boekbekendstelling van Hykie Berg se My storie van hoop

LitNet Boeke en skrywers 2017-08-22

Jy word uitgenooi na die boekbekendstelling van My storie van hoop deur Hykie Berg op Donderdag, 28 September om 09h00 vir 09h30 in Pretoria.

Die laksman se dogter: ’n onderhoud met Gerda Taljaard

Gerda Taljaard-Gilson, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-08-21

"Rosaria onthou ook haar eie jeug, hoe sy as kind deur haar twee ouer susters afgeknou is. Sy besef haar aandeel in haar dogter se middelafhanklikheid, sowel as in haar mislukte huwelik."

BoekeJol 2017: fotoblad 2

Réney Warrington Feeste 2017-08-21

Die BoekeJol het van 16 tot 20 Augustus in Pretoria plaasgevind. Reney Warrington deel nog foto's en video's van die Digmaraton en ander boekgeleenthede.

Susanna M Lingua, Gunstelinge 6: ’n resensie

Yolanda du Toit Resensies 2017-08-21

"Gunstelinge 6 is ’n maklike, ontspannende leeservaring en neem jou op reise na verskillende wêrelddele waar jy teruggeneem word in die tyd en deurentyd herinner word watter belangrike, leidende rol liefde en aanvaarding in ons lewens speel."

A man of Africa. The political thought of Harry Oppenheimer: book review

Bill Nasson Books and writers 2017-08-21

"Kalim Rajab’s collection is a readable and even-handed account of Harry Oppenheimer as a reticent philosopher-capitalist, leading readers to view him within the limits and possibilities of his time, and to appreciate in hindsight the flawed nature of his legacy."

Stralerjakkers deur Leon van Nierop: ’n resensie

AJ Opperman Resensies 2017-08-21

"Hier hoor jy die karakters se stemme om ’n heel ander rede. En jy sien hulle nes tevore, hoewel in die geestesoog. Hulle het op lug bestaan, spesifiek op weeksdae vir ’n paar jaar, die radiogolwe vol."

Video: Launch of On Record by Schalk van der Merwe

Naomi Bruwer Books and writers 2017-08-18

Schalk van der Merwe's On Record – Popular Afrikaans Music & Society, 1900–2017 was launched on Tuesday, 15 August in Stellenbosch.

kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar: kortlyste nou bekend

LitNet Boeke en skrywers 2017-08-18

"Die kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-wedstryd is pas bekend gemaak. Die wenners word op 30 September 2017 saam met die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse in Kaapstad aangekondig."

BoekeJol 2017: fotoblad 1

Réney Warrington Feeste 2017-08-18

Die BoekeJol vind van 16 tot 20 Augustus in Pretoria plaas. Reney Warrington deel ’n paar van haar foto's.

Fotoblad: Schreiner Karoo Skrywersfees 2017

Amy Coetzer Feeste 2017-08-17

Die sewende Schreiner Karoo Skrywersfees het van 27 tot 30 Julie vanjaar op Cradock plaasgevind. Amy Coetzer het die fees gedokumenteer.

Video: Groen soos die hemel daarbo deur Eben Venter word bekendgestel

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2017-08-17

Eben Venter se nuwe roman, Groen soos die hemel daarbo, is op 12 Augustus in Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Rachelle Greeff het met hom gesels.

On Record: ’n onderhoud met Schalk van der Merwe

Schalk D van der Merwe, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-08-16

"Musiek (en natuurlik ander vorme van kuns) is iets wat die samelewing weerspieël. Selfs ’n popliedjie met oppervlakkige lirieke is ook op ’n manier betekenisvol. Wat die invloed van Suid-Afrika se geskiedenis op Afrikaanse musiek betref: ja, dit is grootliks die kern."

Die Mauer: A German crime thriller set in a South African gated community

Karin Schimke Books and writers 2017-08-16

"Annas has taken some pretty evident elements of the South African reality and mixed them into a breath-stopping brew: a wall, some 'intruders', a tinderbox socio-political milieu and a few overinflated egos that concern themselves almost exclusively with obsessively safeguarding the privilege contained within the wall."

Al wat ek weet: ’n onderhoud met Marita van der Vyver

Marita van der Vyver, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-08-16

"Maar ek dink tog tieners het ’n emosionele intensiteit wat die meeste volwassenes iewers langs die pad verloor. En as jy vir tieners wil skryf, is die grootste uitdaging miskien om hierdie emosionele intensiteit te bly voel."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Stralerjakkers deur Leon van Nierop

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-08-16

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Stralerjakkers deur Leon van Nierop, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

The wisdom of adders by Dan Wylie: book review

Elsibe Loubser McGuffog Books and writers 2017-08-16

"The story as a whole is set so far in the future, yet is so grounded in our connection to the primitive and natural world, that it conveys the same type of timeless appeal as Game of Thrones (although the latter’s genre is fantasy). For this reason, we can forgive the sometimes hackneyed feeling of the poems."

Die wêreld van Charlie Oeng by die BoekeJol in Pretoria

LitNet Boeke en skrywers 2017-08-16

Skrywer Etienne van Heerden gesels op 17 Augustus by die BoekeJol in Pretoria met Etienne Bloemhof oor sy jongste roman Die wêreld van Charlie Oeng. Moet dit nie misloop nie!

Fritz Steyn (1913–1986)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2017-08-15

"Wyle regter Steyn het hom op talle terreine onderskei – in die letterkunde en die politiek, in kultuurkringe en die regswese. Hy was ’n selfstandige denker en sy sienings was soms polemies. Die polemiese het hy met ’n besondere humorsin getemper." Lees oor Fritz Steyn se lewe en werk.

Ingrid Jonker-prys: Kortlys 2017

LitNet Boeke en skrywers 2017-08-15

"Die kortlys vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse debuutdigbundels wat in 2015 en 2016 gepubliseer is, is pas bekend gemaak."

Apartheid: Britain's bastard child deur Hélène Opperman Lewis: ’n resensie deur Martie Meiring

Martie Retief-Meiring Resensies 2017-08-15

"Hierdie omvattende, dikwels frustrerende manuskrip kan egter nie summier afgewys word nie. Opperman Lewis vee wyd oor die geskiedenis met baie interessante verwysings, aanhalings, en weliswaar gevolgtrekkings waaroor die leser soms self goed sal wil nadink."

Top