Gesant van die mispels en In die stille agterkamer deur Marlene van Niekerk is Maandag 26 Februarie by die Lemoenkloof Gastehuis in die Paarl bekendgestel. Gerrit Olivier het met haar gesels.



Marlene van Niekerk gesels vooraf met Gerrit Olivier.


Eloise Wessels en Hettie Scholtz

Marlene ontvang blomme van Lina Spies.

