Leeskringe

Behoort jy aan ’n leeskring in Suid-Afrika? 
Stuur jou leeskring-besonderhede, bydraes, foto’s van byeenkomste of boekbesprekings aan leeskring@litnet.co.za.

Press release: Panel discussion on literacy and indigenous languages

LitNet Books and writers 2019-03-12

The Miriam Tlali Reading and Book Club will host a panel discussion on 16 of March 2019 (13h00–15h00, Randpark Ridge, Johannesburg) under the theme "Literacy in indigenous languages as the foundation of community, economic, social and political development". 

Sielvolle Bibliosiele kuier saam met Herman Lategan

Nadia de Kock Leeskringe 2019-01-24

Alma Kennedy deel haar foto’s van ’n Johannesburgse leeskringgeleentheid.

2019: Gesamentlike byeenkoms van leeskringe in en om Pretoria

LitNet Leeskringe 2019-01-23

Dié gewilde jaarlikse byeenkoms vind plaas op  Saterdag 16 Februarie 2019. Gasspreker Bibi Slippers vra die vraag: "Wat is die praktiese nut van poësie in die 21ste eeu?" Die gaskunstenaar is die immergewilde Jannie du Toit.

Die opkoms en val van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: Bekendstelling in Wellington

LitNet Leeskringkamer 2018-11-15

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Die opkoms en val van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen op 22 November by Die Bôrdinghuis in Wellington. Aangebied deur die Breytenbach Boekklub. 

Boeke vir leeskringe: NB-Uitgewers se keuse vir 2019

LitNet Leeskringkamer 2018-11-07

Leeskringe is op die oomblik besig met hul jaarbeplanning vir 2019 en LitNet het by uitgewers gehoor watter van hul boeke hulle spesifiek aanbeveel vir leeskringbesprekings. Hier is NB-Uitgewers se voorstelle.

Pretoria-leeskringe se gesamentlike byeenkoms: Prooi deur Deon Meyer word bekend gestel

Johan Talma Leeskringkamer 2018-11-05

"Die leeskringe in en om Pretoria het op 23 Oktober hul jaarlikse gesamentlike byeenkoms by Moreletapark Gemeente gehou. Tydens hierdie funksie, wat deur die Tygerpoort Leeskring aangebied is, is Deon Meyer se jongste boek Prooi vir die eerste keer bekend gestel."

Foto: Rustenburg Leeskring bespreek Dan Sleigh se historiese roman 1795

Micky Badenhorst Leeskringkamer 2018-11-01

"Tydens Rustenburg Leeskring se byeenkoms op Dinsdag 23 Oktober 2018 het Madelé Heymans Dan Sleigh se historiese roman 1795 bespreek. Onder leiding van die sprankelende mev Heymans, wat in Koster woon, het ’n lewendige bespreking plaasgevind wat almal geniet het."

Leeskringnuusbrief: Oktober 2018

LitNet Leeskringkamer 2018-10-19

Hier is Oktober se leeskringnuusbrief!

Glenstantia Leeskring: Geskiedenis en hoogtepunte

Mariaan Ueckermann Leeskringkamer 2018-10-17

"Boeke, en die wêreld wat lees skep, word in hierdie klein leeskring na waarde geskat." Mariaan Ueckermann van Glenstantia Leeskring deel herinneringe en foto's van die leeskring se hoogtepunte die afgelope paar jaar.

Boeke vir leeskringe: Penguin Random House se keuse vir 2019

LitNet Leeskringkamer 2018-10-02

Leeskringe is op die oomblik besig met hul jaarbeplanning vir 2019 en LitNet het by uitgewers gehoor watter van hul boeke hulle spesifiek aanbeveel vir leeskringbesprekings. Hier is Penguin Random House se voorstelle.

Boeke vir leeskringe: Protea Boekhuis se keuse vir 2019

LitNet Leeskringkamer 2018-09-26

Leeskringe is op die oomblik besig met hul jaarbeplanning vir 2019 en LitNet het by uitgewers gehoor watter van hul boeke hulle spesifiek aanbeveel vir leeskringbesprekings. Hier is Protea Boekhuis se voorstelle.

Leeskringnuusbrief: September 2018

LitNet Leeskringkamer 2018-09-21

Hier is September se leeskringnuusbrief!

Boeke vir leeskringe: LAPA se keuse vir 2019

LitNet Leeskringkamer 2018-09-20

Leeskringe is op die oomblik besig met hul jaarbeplanning vir 2019 en LitNet het by uitgewers gehoor watter van hul boeke hulle spesifiek aanbeveel vir leeskringbesprekings. Hier is LAPA se voorstelle.

Leeskringe in Suid-Afrika: 2018-jaarprogramme en -inligting

LitNet Leeskringe 2018-09-20

Van Barrydale tot Bethlehem, van Bultfontein tot Bellville – hier is 79 leeskringe! Stel jy belang in leeskringbesprekings van nuwe boeke? Wil jy graag by ’n leeskring aansluit? Hier is al die inligting en jaarprogramme vir 2018.

Leeskringe in die Noord-Kaap: Boeke kan lewens verander

Anzil Kulsen Leeskringkamer 2018-09-19

"Hoewel dit ideaal sou wees dat die lesers identifiseer met die karakters in die verhaal, lei die gesprekke tot ’n gevoel van samehorigheid en voel die lede na afloop van so ’n gesprek weer by magte om hul eie krisisse die hoof te bied."

Hans du Plessis kuier by Rustenburg Leeskring

LitNet Leeskringkamer 2018-09-06

"Hans du Plessis het op 28 Augustus in Rustenburg kom kuier en met die leeskring gesels oor Drie vroue en ’n meisie. Almal het die praatjie baie geniet, veral om te hoor waar Hans die storie gekry het!"

Uitnodiging: Bekendstelling van Prooi deur Deon Meyer

LitNet Leeskringkamer 2018-09-04

"Deon Meyer stel op 23 Oktober sy jongste boek, Prooi, vir die eerste keer bekend tydens die gesamentlike leeskringbyeenkoms van leeskringe in en om Pretoria by die Moreletapark Gemeente in Pretoria."

Ja, dit maak sin om dramas te lees, maar …

Temple Hauptfleisch Leeskringkamer 2018-08-08

"’n Drama of verhoogteks ís moeilik om bloot te léés, soos ons gesien het – want dit vertel nie ’n storie of bespreek ’n saak in verstaanbare besonderhede soos ’n roman nie, of ontroer jou nie slegs deur die ritme en prag van die woorde (alleen) nie. Dit gee jou bloot ’n aantal rigtinggewende buitelyne daarvan, die geraamte van die storie."

Leeskringnuusbrief: Augustus 2018

LitNet Leeskringkamer 2018-08-07

Welkom by LitNet se leeskringnetwerk! Lees die eerste leeskringnuusbrief hier.

Woordelys: Die derde spoel deur SJ Naudé

Adinda Vermaak Leeskringkamer 2018-08-06

Hier is ’n volledige woordelys vir Die derde spoel deur SJ Naudé wat veral nuttig kan wees vir leeskringbesprekings.

Top