Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Die vrou in die vuur: 'n Keur uit die verhale van Riana Scheepers
2013-01-09 "Die komplekse psige van (veral) die vrou, in die wydste sin van die woord, word aan die vuurproef onderwerp in hierdie bundel."Getuie deur Christine Barkhuizen le Roux: 'n ysingwekkende blik op Jehovasgetuies
2013-01-08 Dis ’n dapper skrywer wat enige vorm van godsdiens in ’n roman aandurf. Mense het sulke vooropgestelde en onbuigsame idees daaroor, en kyk wat het met Salman Rushdie gebeur. Maar Christine Barkhuizen le Roux is ’n vreeslose en goeie skrywer.Nuut by NB-Uitgewers dié Januarie
2013-01-08 NB-Uitgewers se nuwe boeke vir Januarie bied heelwat vir die kombuis en 'n nuttige woordeboek.Labirint deur Chanette Paul getuig van heelwat navorsing
2012-12-18 "Aanhangers van haar werk sal sonder twyfel hierdie jongste boek ook geniet."Leeus met letsels sit gemaklik op al die stoele
2012-12-14 "Daar is volop humor en avontuur en selfs ’n skoot romanse – die soort boek wat ’n mens hoop ’n tiener wat nie normaalweg lees nie, met ander oë na die leeservaring gaan laat kyk."Joe Speedboot deur Tommy Wieringa: mooi én sobere waarhede wat bybly
2012-12-12 "Bo en behalwe die eksistensiële tema is vriendskap, grootword en liefde ook belangrike temas wat in hierdie roman ondersoek word."Haai Karoo deur Etienne van Heerden: hulde aan die Karoo
2012-12-12 "Die haai van die titel is nogal ironies, met die huidige vooruitsig van breking in die Karoo. In dié lig gesien, is die bundel ’n huldeblyk aan die Karoo met sy uitgestrekte verlatenheid, wat op soveel mense, ook skrywers, ’n diepgaande invloed uitgeoefen het."Madeliefies van staal deur Pat Stamatélos: ’n diep menslike roman
2012-12-12 Madeliefies van staal vorm deel van ’n kosbare kroniek van die bruin mense van Suid-Afrika binne verskillende tydvakke in die land se geskiedenis.Onse Vaders boei van begin tot einde
2012-12-11 "Dit is dalk juis hierdie onbekende speelvelde wat die leser so insuig in die storie en wat vir Brynard die geleentheid bied om met goeie karakterisering en ’n flinke pas die leser van begin tot einde te boei."“Die hoop beskaam nie op Hoopvol nie” – ’n cliché?
2012-12-11"Hoopvol is ’n jeugteks wat toepaslik is vir meisies sowel as seuns as lesers. Meisies sal veral aanklank vind by die liefdestonele wat treffend en sensitief verbeeld word sonder dat dit eksplisiet is."
