Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Nuut by NB-Uitgewers dié September

2012-09-04 In September bied NB-Uitgewers jou nuwe uitgawes van ou gunstelinge, 'n ondersoek na Suid-Afrika se politieke arena, hoe om die apokalips te oorleef en nog meer. 

Skrywersvideo: Johann de Lange in gesprek met Joan Hambidge

Johann de Lange, Joan Hambidge Skrywersonderhoude 2012-08-31

Johann de Lange gesels met Joan Hambidge oor sy digkuns, die resepsie daarvan en die rol van literêre pryse. Die gesprek draai by dwelms, skryfskole, die rol van die internet op die letterkunde en hoe hy voel om as gay digter getipeer te word.

Huisgenoot-boekekuier: Kuier saam met Marita van der Vyver

2012-08-31 Marita van der Vyver kom in Oktober Suid-Afrika toe om haar jongste roman, Die blou van onthou, bekend te stel.

Kennisgewing: Boekgesprek met Loftus Marais

2012-08-30 Kom hoor hierdie Saterdag by Protea Boekwinkel in Stellenbosch wat Loftus Marais oor sy jongste bundel te sê het.

Lokprent: Die afreis van Abel Lotz deur Chris Karsten

2012-08-28 "Die polisie word ontbied na ’n kamer in die Sleep Inn in Bez Valley. Bloed en hare in die bad dui op ’n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer ’n gelooide en onthaarde vel in formalien gevind word, weet Ella Neser sy is weer op Abel Lotz se spoor."

Lokprent: Storieman Omnibus 1 nou beskikbaar

2012-08-28 "Hierdie omnibus-uitgawe is ’n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks."

Boekbekendstelling: Die Neus

2012-08-21 Kerneels Breytenbach gesels in September met Deborah Steinmair oor haar jongste raaiselroman, Die Neus, by dié boek se bekendstelling in The Book Lounge. 

William Gumede's Restless Nation launch at Taj Cape Town

2012-08-21 Join renowned political commentator William Gumede at the launch of his latest book, Restless Nation: Making sense of troubled times.

Boekbekendstelling: Storieman is terug

2012-08-21 Die eerste omnibus van die geliefde Storieman-reeks word vroeg September bekendgestel.

Boekbekendstelling: Go'el Yisra'el – Verlosser van Israel

2012-08-21 Kuier saam Marzanne Leroux-Van der  Boon by die bekendstelling van haar jongste boek op 1 September in Kroonstad.

Restless Nation launch at the Book Lounge

2012-08-16 Tafelberg invites you to the launch of William Gumede's latest book, Restless Nation: Making sense of troubled times.

Die afreis van Abel Lotz deur Chris Karsten word bekendgestel

2012-08-16 Een van drie bekendstellingsgeleenthede van Chris Karsten se jongste boek, Die afreis van Abel Lotz, vind volgende week, 21 Augustus, by die Protea boekwinkel in Stellenbosch plaas.

Bekendstelling van Haai Karoo deur Etienne van Heerden

2012-08-09 Jy word uitgenooi na die Karoo-bekendstelling van Etienne van Heerden se bundel verhale Haai Karoo by die Schreiner Karoo Skrywersfees.

Boekbekendstelling: Samba deur Jeanne Els

2012-08-09 Kom geniet 'n lente-kuier saam met Lux Verbi en skrywer Jeanne Els in die Swartland.

’n Klein lewe allesbehalwe klein

Elbie Adendorff 2012-08-08 "Haar storie is nie uniek aan haar nie, maar is universeel van alle wit vroue wat sedert die vyftigerjare in Suid-Afrika grootgeword het."

Gesogte ATKV-Woordveertjies vir presteerders se finaliste vir 2012 bekend

2012-08-06 Die tyd vir woorde en wenners is net om die draai wanneer die jaarlikse ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 14 September aangebied word. Hier is die finaliste.

Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus

2012-08-02 NB-Uitgewers se nuwe boeke vir Augustus dek alles van Boere-noir tot braaivleis. 

Jan Braai se Vuurwerke word bekendgestel

2012-08-01 Die man wat Nasionale Braaidag begin het stel sy boek oor braai, vuurmaak en die kuns van oor kole kook hierdie maand in Kaapstad bekend.

Bekendstelling van Rykdom in eenvoud

2012-07-31 Die skrywer Willem Nicol gesels hierdie Augustus tydens die bekendstelling van sy jongste boek, Rykdom in eenvoud, oor die oplossings vir ’n gejaagde lewe.

Boekbekendstelling: Kry my by die gewone plek aguur

2012-07-31 Michiel Heyns sal op 15 Augustus by The Book Lounge met Loftus Marais gesels by die bekendstelling van die digter se jongste bundel, Kry my by die gewone plek aguur.
Top