Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

LitNet Akademies-resensie-essay: Onse vaders deur Karin Brynard: ’n nuwe aangesig vir betrokke literatuur

Kerneels Breytenbach 2012-11-21 "Brynard het die luukse om in ’n polities gemarginaliseerde taal veel meer aandag aan karakterisering te gee. Sy is daarom nie, soos Nicol, aangewese op papkamerade nie, en die tekstuur van haar skryfwerk dring daarom sterker deur tot die kern van die daaglikse lewe waar ou rassisme en nuwe naasteliefde skouers skuur."

Splinternuwe Lux Verbi-kinderboeke: Die avonture van Toby

2012-11-19 Die avonture van Toby in die land van malvalekkers en kakkerlakke is die eerste boek in die Avonture van Toby-reeks.

Lokprent: Weg! Naweekkos deur Aletta Lintvelt

2012-11-16 Kyk na die lokprent van Weg! se kosredakteur, Aletta Lintvelt, se naweekkos-kookboek.

Tafelberg stel Kortes-reeks bekend

Henry Cloete, Erika 2012-11-14 "Die skrywers geniet die kans om hulle sê te sê sonder om die kolomsentimeters in hul agterkoppe te hoef te tel."

Hermann Giliomee en Die laaste Afrikanerleiers

Henry Cloete, Hermann Giliomee 2012-11-06 "Daar is reeds omstredenheid oor die inhoud van dié boek – vernaam oor die 'herinterpretasie' van Hendrik Verwoerd wat beklemtoon word en die gewraakte stelsel van sogenaamde Bantoe-onderwys wat hy daargestel het."

Lokprente: Sanlam Jeuglektuur 2011-wenners

2012-11-05 Tafelberg, ’n druknaam van NB-Uitgewers, en Sanlam het die wenners van die Sanlam-pryse vir Jeuglektuur 2011 op 16 Oktober bekend gemaak. Kyk hier na die wenboeke se lokprente.

Dan Sleigh: Bedanking by ontvangs van UJ-prys

Dan Sleigh 2012-11-05 Dan Sleigh skryf 'n dankbrief na ontvangs van die UJ-prys vir Skeppende Skryfwerk.

Nuut by NB-Uitgewers dié November

2012-11-02 Hierdie maand se nuwe NB-boeke dek onder andere Deon Opperman se bekende Hartland-verhale, Breyten Breytenbach se nuwe bundel, 'n tienerverhaal, interessante naslaanbron en gesprekke oor wit armoede en die laaste Afrikanerleiers.

Gewalste woord

Thys Human 2012-11-01 Commendatio gelewer tydens die oorhandiging van die UJ-Prys vir Skeppende Skryfwerk aan Dan Sleigh se Wals met Matilda.

Duiwelsklip outentiek in stoffering

Nini Bennett-Moll 2012-10-31 Duiwelsklip is ’n eerlike en ingeligte roman – en sterk aan te beveel vir lesers wat hou van goeie, maar aweregse, literatuur.

"Alles en nog wat vir enige mark"

2012-10-31 "’n Besielende visuele fees wat jou vingers sal laat jeuk om self deel te word van die volgende markdag in jou omgewing."

Skoenlapper deur Irma Venter – ’n bedrewe en onderhoudende spel met die leser

Madri Victor 2012-10-24 "Skoenlapper getuig van insig en mensekennis; die karakters is oortuigend en prikkelend, die ruimte word vernuftig gebruik as toeligting tot die karakters se optrede sowel as om atmosfeer te skep."

Die laaste Afrikanerleiers: 'n Opperste toets van mag

2012-10-24 "Giliomee bied ’n prikkelende politieke geskiedenis. Eerder as om te veroordeel, probeer hy verstaan waarom die laaste Afrikanerleiers opgetree het soos hulle het, en hoekom hul eie beleid hulle uiteindelik in die steek gelaat het."

Winners of the M-Net Literary Awards 2012 announced

2012-10-23 The winners of the prestigious M-Net Literary Awards were announced at a glorious event at the Hyatt Hotel in Johannesburg on Friday, 19 October. The M-Net Literary Awards are the only fiction awards that honour novels in all eleven South African official languages.

Kiekies: Brink stel Philida op Stellenbosch bekend

Naomi Bruwer 2012-10-19 André P Brink se jongste roman, Philida, is Saterdag 13 Oktober in Protea Boekwinkel Stellenbosch bekendgestel. Naas Steenkamp was die gespreksgenoot.

Kiek-en-fliek: Marita van der Vyver stel die blou van onthou bekend

Naomi Bruwer 2012-10-18 Marita van der Vyver is in Suid-Afrika om haar jongste boek, die blou van onthou, bekend te stel. Kyk na foto's en videogrepe van die Huisgenoot-boekekuier op Stellenbosch.

Armblankes – die “onsigbare nuwe probleem in Suid-Afrika”

2012-10-17 "Edward-John Bottomley neem die leser op ’n reis deur ’n Suid-Afrikaanse landskap waar daar nog altyd arm wit mense (en veral arm Afrikaanse mense) was."

Sanlam-pryse vir Jeuglektuur 2011 aangekondig

2012-10-16 Tafelberg kondig hulle wenners van die 2011/2012 Sanlam-prys vir Jeuglektuur aan.

LitNet: Karoo Book | Boek Bonanza

2012-10-11 An exciting line-up of authors and books awaits you at the Karoo Book Bonanza, presented by LitNet, this Sunday in Beaufort West.
Hierdie Sondag word daar by die Karoo Boek Bonanza gesels oor ekokritiek, Haai Karoo en die karretjiemense. Aangebied deur LitNet.

Lokprent: Oorvloed – Stadskos van die Kaap

2012-10-10 Kyk na die lokprent van Marlene van der Westhuizen se jongste kookboek.
Top