Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

NB-Uitgewers soek die volgende Groot Afrikaanse Roman

2013-02-13 Draai daar al jare lank ’n storie in jou kop, of teister karakters jou om hul verhaal te vertel? Dan is nou die tyd vir aksie: Dis jou kans om jou Afrikaanse roman by die land se grootste en suksesvolste uitgewery te publiseer.

Awakening the Lion: Hoe die hofsaak teen Walt Disney gewen is (en 'n boek geword het)

Cobus Jooste, Naomi Meyer 2013-02-06 "Dit handel eintlik oor méér as 'n liedjie. Dit handel oor die regstel van 'n sosiale onreg, die beskerming van ons mense se regte en die stryd om erkenning. Dit veroorsaak dat die uiteinde van die saak amper nog soeter is."

2013 Feesprogram: NB-fees

2013-01-21 As jy ’n boekliefhebber is, maak seker dat jy nie die NB-fees by hierdie jaar se US Woordfees mis nie.

Kook soos 'n Suid-Afrikaanse MasterChef

2013-01-15 "Dis ’n versamelaarsitem propvol resepte – van die deelnemers sowel as van die besoekende sjefs."

Die vrou in die vuur: 'n Keur uit die verhale van Riana Scheepers

Corlietha Swart 2013-01-09 "Die komplekse psige van (veral) die vrou, in die wydste sin van die woord, word aan die vuurproef onderwerp in hierdie bundel."

Getuie deur Christine Barkhuizen le Roux: 'n ysingwekkende blik op Jehovasgetuies

Dineke Volschenk 2013-01-08 Dis ’n dapper skrywer wat enige vorm van godsdiens in ’n roman aandurf. Mense het sulke vooropgestelde en onbuigsame idees daaroor, en kyk wat het met Salman Rushdie gebeur. Maar Christine Barkhuizen le Roux is ’n vreeslose en goeie skrywer.

Nuut by NB-Uitgewers dié Januarie

2013-01-08 NB-Uitgewers se nuwe boeke vir Januarie bied heelwat vir die kombuis en 'n nuttige woordeboek.

Labirint deur Chanette Paul getuig van heelwat navorsing

Marinda Ehlers 2012-12-18 "Aanhangers van haar werk sal sonder twyfel hierdie jongste boek ook geniet."

Leeus met letsels sit gemaklik op al die stoele

Derick van der Walt 2012-12-14 "Daar is volop humor en avontuur en selfs ’n skoot romanse – die soort boek wat ’n mens hoop ’n tiener wat nie normaalweg lees nie, met ander oë na die leeservaring gaan laat kyk."

Joe Speedboot deur Tommy Wieringa: mooi én sobere waarhede wat bybly

Wessel Stoltz 2012-12-12 "Bo en behalwe die eksistensiële tema is vriendskap, grootword en liefde ook belangrike temas wat in hierdie roman ondersoek word."

Haai Karoo deur Etienne van Heerden: hulde aan die Karoo

Chris van der Merwe 2012-12-12 "Die haai van die titel is nogal ironies, met die huidige vooruitsig van breking in die Karoo. In dié lig gesien, is die bundel ’n huldeblyk aan die Karoo met sy uitgestrekte verlatenheid, wat op soveel mense, ook skrywers, ’n diepgaande invloed uitgeoefen het."

Madeliefies van staal deur Pat Stamatélos: ’n diep menslike roman

Alta Cloete 2012-12-12 Madeliefies van staal vorm deel van ’n kosbare kroniek van die bruin mense van Suid-Afrika binne verskillende tydvakke in die land se geskiedenis.

Onse Vaders boei van begin tot einde

Deon Adriaanse 2012-12-11 "Dit is dalk juis hierdie onbekende speelvelde wat die leser so insuig in die storie en wat vir Brynard die geleentheid bied om met goeie karakterisering en ’n flinke pas die leser van begin tot einde te boei."

“Die hoop beskaam nie op Hoopvol nie” – ’n cliché?

Estelle Kruger 2012-12-11 "Hoopvol is ’n jeugteks wat toepaslik is vir meisies sowel as seuns as lesers. Meisies sal veral aanklank vind by die liefdestonele wat treffend en sensitief verbeeld word sonder dat dit eksplisiet is."

MasterChef SA-boekbekendstelling maar nog net die begin

Chrizane Geldenhuys 2012-12-07 So tussen die boekrakke van 'n stampvol Exclusive Books in Tygervallei kon MasterChef-aanhangers hulle gunsteling deelnemers ontmoet. LitNet was daar om 'n paar foto's te neem en uit te vind waarmee die deelnemers nou besig is.

Nuut by NB-Uitgewers dié Desember

2012-12-05 Met ’n verskeidenheid titels, wat alles van kuierkoskookboeke tot leersame tuinmaakgidse vir jongmense insluit, behoort dit maklik te wees om vir die boekwurms in jou familie en vriendekring geskenke te kies hierdie Kersfees.

Boekbekendstelling: Ware verhale van vergifnis

2012-12-05 Helana Olivier gesels oor haar boek, Ware verhale van vergifnis, en die pad na herstel. 

Die blou van onthou ontbloot lesers se “blou onthou”

Elbie Adendorff 2012-12-05 "Binne elke vertelling van die drie vroue word ander vertelvorme, soos e-posse, briewe en ’n reisjoernaal, ook gebruik."

LitNet Akademies-resensie-essay: Die einde van die wêreld en hoe om dit te oorleef deur Johannes Bertus de Villiers

Sandra Troskie 2012-11-28 "Die aarde begin tril en dreun in die onmiskenbare aanloop tot ’n aardbewing, en die wete is skielik en seker: dit is nie die maan wat besig is om van die aarde weg te val nie. Dit is ons eie planeet wat uit haar vaste baan om die son geruk is."

Tot siens, koning Arthur: geleenthede + gemors = hoop in bekroonde jeugverhaal

Estelle Kruger 2012-11-28 "Met byderwetse tienersleng en humoristiese inslag nooi hierdie verhaal enige jongmens (veral meisies) uit om die raaisel op te los in verband met die titel – wie sou koning Arthur wees in die storie?"
Top