ATKV|LitNet-Skrywersalbum

LitNet se omvattende Afrikaanse biografiese ensiklopedie, in samewerking met die ATKV en NALN

Klik hier vir ’n alfabetiese lys van die biografiese artikels oor Afrikaanse skrywers wat beskikbaar is.

Emma Huismans (1947–)

Erika Terblanche 2014-10-14 Louise Viljoen ondersteun die standpunt dat Huismans se verhale van literêr-historiese belang is, omdat sy die ingewikkeldhede van verhoudings verteenwoordig.

Melt J Brink (1842–1925)

Erika Terblanche 2014-09-30 Ben de Kock skryf oor Melt Brink dat hy in sy tyd ’n belangrike baanbreker was en miskien ook die eerste wat ons mense geleer het om vir hulself te lag.

Merwe Scholtz (1924–2005)

Erika Terblanche 2014-09-23 "Merwe Scholtz sal altyd binne die Afrikaanse letterkunde onthou word vir die sfeer van intellektuele opwinding wat hy met hom saamgedra het." Louise Viljoen.  Merwe Scholtz se profiel is nou volledig bygewerk.

Verna Vels (1933–2014)

Erika Terblanche 2014-09-03 “Solank ons Afrikaans praat, sal dit voortbestaan. As Afrikaans ondergaan, sal dit in ’n groot mate ons eie skuld wees. Al geniet Afrikaans nie meer dieselfde ‘status’ as vroeër nie, troos ek myself daaraan dat Afrikaans steeds in die volksmond en –hart lê.” Verna Vels se ATKV-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.

Gerhard J Beukes (1913–1998)

Erika Terblanche 2014-08-21 “Geen skrywer kan in ’n lugleegte skryf nie – elkeen het weerklank nodig en dit het ek by mede-Afrikaners gekry wat my werk gelees, waardeer en ook gekritiseer het.” Lees oor die lewe en werk van Gerhard J Beukes. 

Ernst van Heerden (1916–1997)

Erika Terblanche 2014-07-09 “Digters moet hulself nie mislei dat hulle die verloop van die geskiedenis kan verander nie.”

CM van den Heever (1902–1957)

Erika Terblanche 2014-06-25 “Nóg die noodlot, nóg die dood kan uitmekaar hou wat die liefde bind.”

Peter Blum (1925–1990)

Erika Terblanche 2014-06-08 Peter Blum se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Sonja Loots (1972–)

Erika Terblanche 2014-05-18 “My verbeelding het die grootste invloed op my as skrywer. Persoonlike ervaring is net ’n vertrekpunt. As iets my ontstel, wil ek daaroor skryf.” Lees oor Sonja Loots se lewe en werk in LitNet se ATKV Skrywersalbum.

John Coetzee (1931–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2014-05-13

John Coetzee se skrywersprofiel is nou volledige bygewerk.

Hennie van Deventer (1941–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2014-05-10

“Ek skryf nie omdat dit lonend is nie, maar oor die bevredigende gevoel, die lekker van skryf, en laat ek dit erken, die streling van die ego wanneer jy die finale produk in jou hand hou.”

Top