Biebouw-resensies
Die Biebouw-resensies, wat ondersteun word deur Grapetown Capital (Pty) Ltd, het dit ten doel om ’n oop gesprek tussen skrywers, lesers en resensente aan te moedig.
Plaasmoord: Dis ’n bliksem van ’n boek
2009-12-01 Karin Brynard het met ’n moerse donderslag die Afrikaanse letterkunde betree.Jan Leendert: ’n Verhaal sonder politieke magsbeheptheid en rasseskeiding
2009-11-26 “Met sy kar en vier donkies het hy op ons plaas aangekom op soek na werk; gekom uit die verre Boesmanland, die bruin man en sy vrou.”Plaasmoord: Dis ’n bliksem van 'n boek
2009-11-26 Karin Brynard het met ’n moerse donderslag die Afrikaanse letterkunde betree. Plaasmoord is dik, dis spannend en dit lees lekker. Ek het by tye my ander werk afgeskeep omdat ek nie kon wág om weer by haar karakters uit te kom nie.Toring se baai deur E Kotze: &rsquo'n voorreg om te lees
2009-11-25 ’n Plek is nie ’n plek sonder sy inwoners nie: dit is eintlik ’n storie oor die ménse van Toring se baai hierdie.Ilse van Staden se Tafel vir twee sal jou bybly
2009-11-19Dit is verblydend dat daar nog uitgewers is wat bereid is om boeke te publiseer wat iets aan die leser se verbeelding oorlaat, waar die leser nie onderskat word en alles met meedoënlose redigering uitgespel word nie.
