Theunis Engelbrecht (1965–)
2025-11-21"Die hoofvereiste is dat die skrywer ten alle tye getrou en eerlik aan homself moet bly." Lees oor die lewe en werk van Theunis Engelbrecht in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
Persverklaring: Kwena Music gee met vennoot- en borgskap groot hupstoot aan Crescendo se gesogte mentorskapprogram
2025-11-13Met net minder as twee maande oor word aspirantliedjieskrywers nou aangemoedig om hul oorspronklike liedjies in te skryf vir oorweging vir deelname aan die ATKV-Crescendo-mentorskapprogram 2026.
Deon Meyer (1958–)
2025-11-13"Leef doelbewus, versamel ervarings en emosies en stories en mense en karakters. Gaan sit dan en skryf. Moenie vir mense vertel jy wil, of sal, of gaan nog eendag skryf nie. Doen dit." Lees meer oor Deon Meyer se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
HA Fagan (1889–1963)
2025-11-05"Ek voel dankbaar dat ek lank genoeg gelewe het om die Afrikaner in sy stryd om erkenning en gelykberegtiging van homself, sy taal, sy kultuur, en sy tradisies te sien seëvier. Nou bly my nog die een bede oor: mag hy hom in die oorwinning net so groot en edel toon as in die stryd." Lees meer oor die lewe en werk van HA Fagan in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
Wegwêreld slegwêreld, ATKV-Tienertoneelwenners: ’n onderhoud met Darryl Spijkers
2025-10-30Hoërskool Parel Vallei het weer eens die ATKV se Tienertoneelkompetisie gewen. Naomi Meyer praat met Darryl Spijkers, regisseur van Wegwêreld slegwêreld.
Christiaan Bakkes (1965–)
2025-10-23"Skryf het vir my ’n wegholperd geword. Ek het nooit kon dink dat dit so ver sou gaan nie. Daai perd het nog nie ophou galop nie en die rit is wonderlik." Lees meer oor die lewe en werk van Christiaan Bakkes in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
Persverklaring: Ruk en Rym-wenners bekend: Hiér ruk dit!
2025-10-22Die finale ronde van dié kompetisie vir alternatiewe klankskeppers het op 12 Oktober as deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees by die Daisy Jones Bar in Stellenbosch plaasgevind.
Die ATKV-Kinderboektoekennings: Reglement vir 2026
2025-10-20Die wenner ontvang R10 000 en ’n trofee. Die skrywer of illustreerder wen die prys.
Persverklaring: ATKV-Toneelfinaal 2025 ’n magnetiese fees van talent!
2025-10-20Danksy magnetiese tieners en tjokkers wat met hul passie die verhoog onweerstaanbaar gemaak het, moes ’n swaargewig-beoordelaarspaneel behoorlik kopkrap om die wenners van die gewilde ATKV-Tienertoneel- en ATKV-Tjokkertoneelkompetisies aan te wys.
GA Watermeyer (1917–1972)
2025-10-16"Ek het nog altyd meer gemeenskap met die veld, die rante, die bome en die berge gehad as met mense." Lees meer oor die lewe en werk van GA Watermeyer in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche
Persverklaring: ATKV-Sêr 2025, magnetiese wenners bekroon!
2025-10-09Nasionale sêrmentors Frieda van den Heever en Francois van der Merwe moes vanjaar hul kreatiewe kompas aanskakel om die wenners van die 2025 ATKV-Sêrkompetisie aan te wys te danke aan jong talentvolle sêrgroepe wat die verhoog laat vlamvat het met hul magnetiese energie en kragtige klankgolwe.
Koos du Plessis (1945–1984)
2025-10-09"Ek is ’n doodgewone ou, ek het niks om oor myself te sê nie. My liedjies praat van my." Lees meer oor die lewe en werk van Koos du Plessis in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
Doc Immelman (1928–2013)
2025-10-02"Die drang om te skryf, kan ek egter nie verklaar nie. Dit is eensaam, uitmergelend. Jy is alleen." Lees meer oor die lewe en werk van Doc Immelman in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
Julian de Wette (1951–)
2025-09-25"Ek sien dit nog steeds dat Afrikaanse mense hulself beter voordoen deur Engels te praat. Dis een van die redes waarom ons Napier toe trek – om weer ’n slag onbevange met mense Afrikaans te praat." Lees meer oor die lewe en werk van Julian de Wette in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.
Persverklaring: Lof vir woordmeesters
2025-09-19Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord. Hiermee die pryse vir spanningslektuur, niefiksie en die ATKV-Prosaprys.
Persverklaring: WAT ontvang ATKV-Woordwystoekenning vir U-deel
2025-09-18Die ATKV-Woordwystoekenning is vanjaar toegeken aan die Woordeboek van die Afrikaanse Taal vir die trajek U wat in Oktober 2024 aanlyn verskyn het. Die Woordwystoekenning het ten doel om praktykgerigte naslaanbronne te bekroon vir die bydrae wat daarmee gelewer word tot die ontwikkeling van Afrikaans in die praktyk.
Persverklaring: ATKV vereer woordkunstenaars (poësie, romanse, ’n dramateks en die Woordwystoekenning)
2025-09-18Met die ATKV-Woordveertjies bekroon die ATKV outeurs wat deur hul woordkuns ’n lewende erfenis bou.
Persverklaring: ATKV vier krag van lees en boeke
2025-09-17Die ATKV-Kinderboektoekennings word jaarliks aangebied om die gewildste Afrikaanse kinderboeke wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het, te bekroon. Die beoordelaars is jong lesers self, iets wat hierdie toekenning van ander onderskei.
Marius Crous (1965–)
2025-09-11"Die vreugde van poësie is juis daarin geleë – die waarneem, die opteken, die vlugtige deel met ander." Lees meer oor die lewe en werk van Marius Crous in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
Madelein Rust (1967–2025)
2025-08-28"Al skryf jy een sin op ’n dag – skryf en moenie ophou nie. Raak ontslae van enige sensitiwiteit. Dit verhoed jou om te leer. Opbouende kritiek help jou groei as skrywer." Lees meer oor die lewe en werk van Madelein Rust in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.

