Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
"Ek voel anders as ander mense": inskrywings
2017-12-04"Ek voel anders as ander mense" was LitNet se mees onlangse kompetisie vir skoolleerders. Hier is die inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het op 30 November 2017 gesluit.
Regsgeskille en die kerk: lesse te leer uit die saak van Johannes Fortuin en die Church of Christ Mission
2017-11-30"Hoewel daar algemeen aanvaar word dat die staat en selfs die howe nie ’n geloofsinstelling kan dwing om ’n sekere standpunt in te neem in die uitoefening van sy geloof nie, beteken dit nie dat geloofsinstellings gevrywaar word van prosedurele reëls of selfs die bepalings van die Grondwet en ander wetgewing nie."
Kroniek van ’n mondigwording? ’n Mediageskiedkundige herevaluering van die WVK, Naspers en Afrikaanse joernalistiek
2017-11-30"Die begrip oop gesprek is veral ook van toepassing op die feit dat die gesprek rondom die interpretasie van, en nuwe narratiewe rondom, die Afrikaanse joernalistiek en die WVK voortgaande en 'oop' moet bly om nuwe moontlikhede en nuwe interpretasies te kan ontsluit."
Wording: die rol van die numineuse en mistiek in Sondag op ’n voëlplaas (2013) deur Johann Nell
2017-11-28"Binne die konteks van ander tekstuele middele lewer Nell se teks, veral deur die gebruik van numineuse en mistieke elemente, dus ’n kragtige blik op die menslike siel en die voortdurende soeke na psigiese integrasie."
Die ontwikkeling van ekogeletterdheid deur middel van ’n Afrikaanse leesreeks
2017-11-28"Met beter kennis van natuurlike stelsels en groter begrip vir die vervlegtheid van alle bestaansvorme word die kind bemagtig tot ingeligte en kritiese deelname aan gesprekke oor die natuurlike omgewing en omgewingskwessies."
Aanlynleeromgewings: ’n sleutel tot die deurlopende professionele ontwikkeling van onderwysers
2017-11-27"Ware professionele groei vind eers plaas wanneer onderwysers aktief en dinamies, kognitief en emosioneel, individueel en gesamentlik hul praktyke bevraagteken, daaroor besin en pogings aanwend om nuwe praktyke te ontwikkel."
Die metafisiese tradisie vandag. ’n Interpretasie van Eric D. Perl
2017-11-22"Vanuit die tradisie beoordeel word die ritme van die denke deur ’n eenheid gekenmerk. Ingevolge sy eie beweging is dit ’n eenheid wat strek vanaf vorm na afgrond, vanaf woord na stilte, vanaf begrip na misterie, vanaf die ontologiese orde na dit wat dié orde voorafgaan."
US Woordfees-program 2018: Woorde open wêrelde (WOW)
2017-11-16US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Woorde open wêrelde (WOW)
’n Funksionalistiese benadering tot die hantering van taal- en kultuurverskille in ’n Afrikaanse proefvertaling van Daniel Kehlmann se roman Die Vermessung der Welt
2017-11-16"Daar is aangetoon dat die noue verband tussen Duits en Afrikaans ’n letterlike vertaling moontlik maak wat tot ’n groot mate die nuanses van die brontaal en die speelse aard van die bronteks kan vasvang sonder om die Afrikaanse doelteksleser te vervreem."
Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys en hoe om nuwe denke rondom skole te bou
2017-11-16"Die kernpunt is dat ons almal by die mikrovlak van die samelewing (die ouerhuis) begin om ons kinders toe te rus met ’n taal van hoe om ’n diverse samelewing te navigeer, ’n doelbewuste alternatiewe narratief as die een wat sentreer rondom ras, en op so ’n wyse ’n ander diskoers in die land meebring."
Persvrystelling: ’n Hartlike uitnodiging vir nominasies vir die Jan H Marais-prys vir 2018
2017-11-15"Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Marais-prys vir 2018. Enige persoon of instansie is welkom om voor Woensdag 31 Januarie 2018 nominasies in te stuur."
Press release: PhD seminar presented by Tongshinung Goteng
2017-11-15You are invited to a seminar presented by Tongshinung Goteng at 11:00 for 11:15 on Monday, 20 November 2017 at the Department of Languages, Cultural Studies and Applied Linguistics, University of Johannesburg.
Press release: PhD seminar presented by Maricel Botha
2017-11-15You are invited to a seminar presented by Maricel Botha at 10:15 for 10:30 on Monday, 20 November 2017 at the Department of Languages, Cultural Studies and Applied Linguistics, University of Johannesburg.
Vonnisbespreking: Deliktuele aanspreeklikheid vir onvoorsienbare gevolge van mediese nalatigheid
2017-11-14"Die pasiënt het in ’n permanente vegetatiewe toestand verval en kan nie meer vir haarself sorg of dink nie. Sy ly aan demensie en swak geheue en is verstandelik gestremd; sy is feitlik blind en kan nie loop of praat nie. Haar toestand is onomkeerbaar."
Pathways to successful schooling onder redaksie van Elda de Waal: boekbekendstelling
2017-11-14Die boekbekendstelling vind plaas op 14 November om 12:00 by die vrouegevangenis, Constitution Hill, Johannesburg.
Wat beteken die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys?
2017-11-10"Die wetsontwerp misken die gebrek aan genoeg skoolgeboue, genoeg leermateriaal, relevante en gehalte-opleiding van beheerliggame en die rol wat ouers móét speel by die skool waar hulle kind in die klaskamer sit."
PEN Afrikaans teken beswaar aan teen taalklousule in Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys
2017-11-10"Die gemeenskap, wat in die geval van skole verteenwoordig word deur ’n verkose beheerliggaam, is volgens PEN Afrikaans die beste geplaas om besluite oor voertaal te neem."
PEN Afrikaans objects to the clause on language policy in the Basic Education Laws Amendment Bill
2017-11-10"There is a danger that the proven value of mother tongue education will be overlooked in the process and that a forced movement towards English as the sole language of instruction may become a reality."
Persverklaring: Die beoogde onderwyswetwysiging
2017-11-09"Sou die Staat die mag hê om oor die medium van onderrig te besluit, bestaan daar ’n wesenlike gevaar dat leerders van die voordele van moedertaalonderrig ontneem kan word, veral gesien in die lig van die ideologiese stryd wat teen Afrikaans gevoer word."
