Suidoosterfees 2025: Hoek, lyn en sinker – ’n onderhoud met Nelandi Boshoff
2025-04-14"Op die ou einde wil ek hê die gehoor moet huis toe gaan en besef dat ons almal kan bekostig om bietjie meer genadig te wees teenoor ons geliefdes. Nie almal dink soos jy nie. Nie almal het dieselfde vrese as jy nie."
Suidoosterfees 2025: Liewe Heksie en die wals – ’n onderhoud met Margit Meyer-Rödenbeck
2025-04-09"Die kinders is baie lief vir haar, want sy is weerloos en feisty, en die underdog raak die hero van die storie. Ek sê dikwels tong in die kies dis waar ek vir Dowwe Dolla eintlik ontwikkel het."
KKNK 2025: ’n onderhoud oor Liefdesbriewe
2025-03-03"Dit sal wonderlik wees om nou weer op die verhoog te wees, veral in ’n Afrikaanse stuk. Die rede hoekom ek ja gesê het vir die stuk is dat dit in Afrikaans is en dat dit Elzabé Zietsman is," vertel Arnold Vosloo.
KKNK 2025: ’n onderhoud oor Internetsensasie
2025-02-24"Mense is my grootste inspirasie vir enige komedie of teks – want mense is rêrig mal en anders en baie interessant."
KKNK 2025: In gesprek met Veronique Jephtas oor Sonde met die spoke
2025-02-06"Spoke rus nie. Ek sou nie rus as ek ’n spook was nie."
KKNK 2025: In gesprek met Carel Nel oor ’n Begin
2025-02-06"Die gehoor kan uitsien na lekker lag. Ek dink die stuk is baie komies, maar ook teer, eg en eerlik en ’n klein bietjie sad."
Momentum Beleggings Aardklop 2024: ’n onderhoud oor Geroep vir meer
2024-09-26"Die belangrikste ding wat mens moet doen, is jy moet jou 'why' gaan vind. Jou 'why' is die ding wat jou betekenis en doel in die lewe dryf. My 'why' is om te inspireer en hoop te gee en om beter te word as wat die wêreld verwag dat jy moet wees ..."
Aardklop 2024: Magda Louw – ’n les in kletterkunde: ’n onderhoud met Desiré Gardner
2024-09-13"Die kykNET-storiefilm, en toe uiteindelik die reeks, hou vir seker die karakter konstant aan die lewe, want ek is óf besig om te skryf, óf besig met voorbereiding vir skiet; of ek is besig om dit uiteindelik te ontleed op die kassie. So dit voel amper of Magda heeltyd so half lewe in my agtergrond, hetsy preproduksie, huidig, of postproduksie. En daar is min dinge so lekker soos dit."
Die geskenk deur Riette Rust: ’n onderhoud met die skrywer
2024-08-08"Terselfdertyd besef ek ook om te lewe is om pyn te hê, en om pyn te hê is om te lewe."
Ek het ’n engel gesien deur Amore Bekker: ’n resensie
2024-07-12"Ek het ’n engel gesien sluit insiggewende verhale in wat verras, verstom en inspireer. Soos Amore tereg sê: 'Dit wat ons kan tel, tel glad nie; dit wat ons nie kan tel nie, is al wat tel.' Stories van hoop, vertroosting, bemoediging, beskerming en ondersteuning dui daarop dat engele oral en in verskillende situasies teenwoordig is."
Laaste kans deur Marita van der Vyver: ’n resensie
2024-04-11"Marita slaag daarin om die leser ’n voyeur te maak in elke karakter se lewe en spoel gemaklik heen en weer tussen die bladsye tot op die laaste (foto-) blad."
KKNK 2024: ’n onderhoud oor Blommetjie gedenk aan my
2024-03-07"Anton en sy Liedjieboerband het in 1980 op pad terug van ’n laaste aand se optrede op toer in George teruggery en by die Barandas-afrit stilgehou. Daar was onheilspellende wit klippe in die maanlig, maar die spookmeisie het nie daardie aand opgedaag nie."
Hoe verklaar jy dit? Met Jana Marx en Stefaans Coetzee by Momentum Beleggings Aardklop 2023
2023-09-27"Kultusgedrag kan sy kop uitsteek in vriendekringe en selfs by die werk. Ná Devilsdorp het ek ontsettend baie vrae gekry van mense wat wonder oor die gevaartekens – hoe om te weet of jy reeds deel is van so ’n groep en ook hoe om mense te help wat daarin vasgevang is."
Momentum Beleggings Aardklop 2023: ’n onderhoud met Erla Diedericks
2023-09-15"Word ’n vrou mishandel, word die blaam eerstens op haar skouers geplaas: Wat het sy gedoen om haar man uit te lok? Hoekom laat sy dit toe? Hoekom bly sy? Net soos met heksery is dit altyd die skuld van die vrou en nooit die patriargie nie," sê Erla Diedericks.
Just keep s’myelin’: ’n boek oor die saamleef met veelvuldige sklerose
2023-06-20"Wat duidelik uitstaan in hierdie biografie is dat ongeag wat die lewe na Gerrie Hadders se kant toe gooi, hy hou áán – met ’n glimlag op sy gesig."
