Aardklop 2018: ’n Toeganklike en prikkelende boekeprogram
2018-09-27"Vanjaar is daar heelwat meer niefiksie-titels op die program as vantevore. Ons het gevind dat die meeste van die feesgangers wat die ATKV-Boeke-oase bywoon, graag wil saamgesels oor sake van die dag."
Jesse Clegg: taking the world by storm
2018-09-26"Music, for me, is a way to understand the world. I write about relationships – my own and others’ – and it is this combination of personal and observational experiences that inspires me to create."
Keira – ’n storie van oorbegin deur Corné Welman: ’n resensie
2018-09-25"Corné slaag daarin om diep te delf in die mens se hart, emosies en psige en sal beslis elke leser se hartsnare roer. Elkeen van ons kan op die een of ander manier identifiseer met ’n karakter, situasie of gebeurtenis in dié boek."
Wilna Snyman, diamant van die kunste
2018-09-19"'Ek staan verbyster voor die feit dat tyd die finale illusie van die mens se lewe is. Gaandeweg het al die gebeure van my lewe betekenis gekry.' Na ’n roemryke loopbaan wat strek oor meer as ’n halfeeu, kan Wilna Snyman voorwaar met trots terugkyk op ’n lewe en loopbaan vol hoogtepunte."
Bruistablette vir die lewe deur Susan Coetzer: ’n resensie
2018-09-06"Met Bruistablette vir die lewe nooi die geliefde skrywer en motiveringspreker jou saam op ’n geselsreis om hoop te bied aan die moderne vrou en die uitdagings van die lewe. Dit is geskryf met humor, deernis en insig."
André Schwartz oor die tweede kanse in die lewe
2018-08-29"Ek sing, want dis vir my lekker en dít is hoekom ek aanhou en hoekom daar altyd ’n nuwe liedjie is. Soms in ’n konsert is daar ’n oomblik of ’n noot in ’n lied waar ek totaal onwrikbaar voel en niks anders kan daarmee vergelyk word nie."
Keur 17 deur Ena Murray: ’n oorsig
2018-06-20"Haar meer as 130 titels is meestal snags geskryf, en vyftien uur per dag agter die tikmasjien was vir Ena niks vreemds nie. Sy het deeglike navorsing gedoen en meestal vir haar liefdesverhale bekendheid verwerf."
Hartklop Omnibus 4: ’n oorsig
2018-06-20Die romantiese verhale in Omnibus 4 speel al drie af teen ’n mediese agtergrond. Lees hier wat om van die bundel se stories te verwag.
Blom in die hare deur Kristel Loots: ’n resensie
2018-05-28"Sy skryf graag oor vroue wat sy raakloop, en vertel die stories wat sy om haar hoor. By almal sien sy ’n universele begeerte: iemand om lief te hê en iemand wat vir jou lief sal wees."
Eisteddfod-pret: ’n resensie
2018-02-27"Die bundel bestaan uit oorspronklike, ongepubliseerde werke van die Fynbosskrywers en bevat 108 gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake wat geskik is vir laerskoolleerders."
Wilde klawer deur Vita du Preez: ’n resensie
2017-11-14"Wilde klawer slaag daarin om jou deurlopend te boei en inderwaarheid as gevangene te hou totdat antwoorde ontknoop en McKenna die geheime van lank gelede ontsyfer."
Die einde van die storie deur Santie van der Merwe: ’n resensie
2017-10-17"Haar bladsye lewer een na die ander waarheid op – dat mens altyd ’n keuse het, dat jy die kaptein van jou eie skip is. Die karakters se wroegings, hartseer en woede, onsekerheid en vertwyfeling is iets wat mens self as leser kan aanvoel – ons almal kan met baie van dié gevoelens of situasies identifiseer."
Susanna M Lingua, Gunstelinge 6: ’n resensie
2017-08-21"Gunstelinge 6 is ’n maklike, ontspannende leeservaring en neem jou op reise na verskillende wêrelddele waar jy teruggeneem word in die tyd en deurentyd herinner word watter belangrike, leidende rol liefde en aanvaarding in ons lewens speel."
Keur 1 deur Helene de Kock: ’n resensie
2017-07-26"Dié bundel van vier stories getiteld Die soete dwaling, Seisoen van die skimmelson, Anderkant die vloedwaters en ’n Vrou van Ver-en-Naby laat jou sonder verskonings van nie tyd hê om te lees nie."
Kleure van die liefde, saamgestel deur Corlia Fourie: ’n resensie
2017-07-05"Kleure van die liefde is allesbehalwe jou tipiese, stroperige liefdesverhale en verdien ’n plekkie op jou boekrak – vir daardie geleenthede waar die dag te lank was, die lewe dalk te veel, en jy net ’n paar minute het om te ontsnap."
