’n Blonde bom deur Dihanna Taute: ’n resensie
2017-05-17"Selfs volwassenes sal haar boeke geniet. Sy raak meestal kwessies aan waarmee tieners vandag gekonfronteer word en verweef soms haar eie ondervindings as tiener in die storielyn."
Die Poort: Helers deur Nelia Engelbrecht: ’n resensie
2017-05-09"Nelia kwyt haar goed van haar taak om die leser vas te vang, byna soos in ’n surrealistiese borrel vol avontuur en bonatuurlike gebeure."
Misverstand deur Marita van der Vyver, 'n resensie
2017-03-06"Soos met haar ander boeke, het ek ál meer begin uitstel om voort te snel namate ek hoofstuk 23 genader het. Want dan is nog ’n Marita-kunswerk voltooi. Nog een wat ek nie weer vir die eerste maal kan lees nie."
Boekresensie: Springgety deur Chanette Paul
2016-11-29"Dis maklik om sommer spoedig in die lief en leed van die hoofkarakter te deel, om met haar wroegings te kan identifiseer en ’n medepligtige te raak in haar soektog na antwoorde."
Boekresensie: Koms van die biblioteekbus en ander stories deur Keina Swart
2016-11-02"Die boek prut met vermaaklike vertellings en ‘n versameling herinneringe wat versigtig, koesterend in borrelpapier toegedraai kan word."
Boekresensie: Die dinge van 'n kind deur Marita van der Vyver
2016-10-26"Geluk, Marita, met nóg 'n welverdiende druk - en cheers op die stories wat nog uit jou pen gaan vloei."
Boekresensie: Mishandel, misbruik, misken – Joey Haarhoff was my ma (Amor van der Westhuizen se verhaal aan Carla van der Spuy)
2016-09-27"Carla kwyt haar goed van haar taak as skrywer om dié roerende verhaal neer te pen, wat geen maklike taak kon gewees het nie. Sy laat jou die emosies vóél en nie net lees nie."
Boekresensie: Rapport Junior Blokraaiboek, met raaiselontwerp deur Ollie Olwagen
2016-09-20"Beslis ‘n nodigheid in jóú kind se boekrak en die ideale verjaarsdag- of Kersgeskenk onder die boom dié jaar."
Onderhoud: Anna-Mart van der Merwe sélf tuis voor die kospotte
2016-09-05Anna-Mart van der Merwe oor haar rolle in die film Dis koue kos, skat en in die teaterproduksie The Painted Rocks at Revolver Creek: "Wat ‘n geskenk en voorreg!"
Boekresensie: Anderkant vergeet deur Santie van der Merwe
2016-08-10"Santie van der Merwe se jongste roman, Anderkant vergeet, is beslis iets wat meeste liefhebbers van Afrikaanse liefdesverhale in hul versameling sal verwelkom ..."
Marita van der Vyver oor idees, 'n skryfkamer van haar eie en Dis koue kos, Skat
2016-06-17"Skrywers is die optellers en die bekykers van idees waaroor ander mense elke dag loop."
