Theo Venter

Theo Venter is ’n toenmalige professor in praktyk aan die Skool vir Openbare Bestuur en Beleid aan die Kollege vir Besigheid en Ekonomie aan die Universiteit van Johannesburg. Hy was ook voorheen Spesiale Raadgewer aan die NWU. Hy lewer reeds meer as drie dekades politieke kommentaar op radio en TV. Hy skryf ook gereeld meningstukke oor politieke gebeure, oa vir LitNet.

Onrus in ’n brose, maar strategies belangrike Turkye (24 Maart 2025)

Theo Venter Menings 2025-03-24

"Na die inhegtenisneming van Erdoğan se sterkste politieke opponent, die burgemeester van Istanboel, Ekrem Imamoglu, het onrus in 55 van Turkye se 81 provinsies uitgebreek."

Die volhoubaarheid van vrede in ’n drukgang? (20 Maart 2025)

Theo Venter Menings 2025-03-20

"My aanvoeling is dat ons afstuur op die lang kortpad en die kort langpad, met erkenning aan die Rooikappie-verhaal."

’n Ambassadeur is ’n ambassadeur (18 Maart 2025)

Theo Venter Menings 2025-03-18

"In die wêreld van die diplomasie word die amp van ambassadeur met baie groot waardigheid en status geag, omdat ’n ambassadeur die persoonlike gesant van een staatshoof by ’n ander staatshoof of regeringsleier is."

Press release: The budget points to a constitutional blind spot

Theo Venter Opinion 2025-03-14

"My view is that all the parties are aware of this constitutional dilemma and therefore have no choice but to work out a compromise on the budget to avoid the unthinkable."

Elders gesien: Die straatgeveg in die Withuis

Theo Venter Menings 2025-03-04

"Trump het baie dinge aan sy ondersteuners belowe in 2024, maar twee staan uit: Hy wil lewenskoste laat daal en hy wil vrede in Oekraïne binne twee weke skep."

Heupvuur: Theo Venter oor die Onteieningswet

Theo Venter Menings 2025-01-27

"Waarom sou die President die wetgewing teken vier dae nadat hy by die Wêreld- Ekonomiese Forum sakeleiers uitnooi om Suid-Afrika as beleggingsgeleentheid te oorweeg, wetende dat eiendomsreg ’n kritieke risikofaktor vir enige besigheid is? Waarom sou hy die wetgewing onderteken sonder om dit met senior lede van die RNE te bespreek of ten minste sy optrede op ander maniere te kommunikeer?"

Eerste regstreekse debat tussen Trump en Harris

Theo Venter Menings 2024-09-12

"In die 90-minute-debat het Trump meer as 43 minute opgeneem, terwyl Harris net 37 minute gebruik het. Trump was egter swak voorberei en het waarskynlik gehoop dat sy afbrekende verwysings na Harris, en om haar waardigheid, identiteit en selfvertroue af te kraak, haar sou ontsenu. Dit het egter nie gebeur nie en die teendeel het ontvou."

Amerikaanse presidentsverkiesing 2024: Hoe raak dit ons?

Theo Venter Menings 2024-08-22

"Gaan ons ’n voortsetting van die Biden-era sien met Harris as president, of gaan ons weer vier jaar van ’n ontwrigtende Trump ervaar? Suid-Afrika het nogal ’n interessante belang by die uitkoms, want in 2025 neem ons die voorsitterskap van die G20-groep lande oor. ... Dit is belangrik dat Suid-Afrikaners die ontwikkelinge in die VSA met erns bejeën, want ons het betekenisvolle politieke, ekonomiese, tegnologiese en maatskaplike belang daarby."

Die nuwe kabinet: Hoe lank gaan die RNE hou?

Theo Venter Menings 2024-07-01

"Kortom, dit was ’n moeilik en uitgerekte geboorte."

Op ongekarteerde terrein: Verkiesing 29 Mei 2024

Theo Venter Menings 2024-06-06

"Dit is my mening dat die 2024-verkiesing ’n herskikking in die polities dinamiese proses ingelui het wat nie in 2024 sal eindig nie."

In die pylvak

Theo Venter Menings 2024-05-23

"My verwagting is dat die ANC sy posisie gaan verloor as die dominante party in die Suid-Afrikaanse politiek na 30 jaar en sal terugsak na wat as ’n pre-dominante party beskou sal kan word. Met ander woorde steeds die grootste party, maar nie meer die oorheersende party nie, en steeds die regering, met ongeveer 48% van die nasionale steun."

Die aanloop tot 29 Mei

Theo Venter Menings 2024-05-16

"Ideologies het die rooipette hulle ook in ’n baie moeilike hoek ingeverf met hulle ongebreidelde fascistiese kenmerke."

Die Iowa-voorverkiesings 2024: Trump 2.0?

Theo Venter Seminare en essays 2024-01-17

"Wat sou die implikasie van die Iowa-voorverkiesing wees as ons die Amerikaanse politieke blik in die pad sou afskop tot op 5 November 2024?"

Goeie genade, maar dit was ’n moeilike jaar!

Freek Robinson, Theo Venter Onderhoude 2023-12-13

Freek Robinson sê dat 2023 as ’n moeilike jaar onthou sal word. Ondanks Cyril Ramaphosa se vele beloftes, het sy regering weinig vermag. Robinson se gas is Theo Venter, ’n politieke ontleder en toekomskundige aan die Universiteit van Johannesburg.

SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Theo Venter

Theo Venter LitNetKanaal op YouTube 2023-11-02

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Theo Venter oor onder andere: die impak van verkiesing 2024; die begrip toekomsscenario’s; transdissiplinêre beginsels en ontwikkeling by universiteite, en so meer.

Top