Goeie genade, maar dit was ’n moeilike jaar!

  • 0

Freek Robinson sê dat 2023 as ’n moeilike jaar onthou sal word. Ondanks Cyril Ramaphosa se vele beloftes, het sy regering weinig vermag.

Robinson se gas is Theo Venter, ’n politieke ontleder en toekomskundige aan die Universiteit van Johannesburg. Saam neem hulle bestek op. Hoe het Ramaphosa gevaar? Wat van sy kabinet?

Lees ook:

SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Theo Venter

Is daar hoop vir die land? Hoe lyk die toekoms? | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top