Naomi Meyer

Naomi Meyer is 'n toegelate prokureur. Ná haar regstudies en klerkskap in Bloemfontein, voltooi sy haar meestersgraad met lof by die Universiteit van Kaapstad, Departement Afrikaans en Neerlandistiek. Sy is in 2000 en in 2001 voltyds betrokke by LitNet en by die Taalsekretariaat. Tussen 2002 en 2011 het sy in Ierland gewoon, waar sy kontraktueel by ’n regsuitgewer betrokke was, regsassistentswerk by ’n een-man-prokureur verrig het en vyf jaar viool by ’n musiekskool gegee het. Haar jeugroman, Ruik jy die Filmster, het in September 2006 by Tafelberg verskyn. Sy het in 2009 die Duleek Heritage Group-kortverhaalkompetisie in Ierland gewen (met haar kortverhaal, "Water"). Deesdae is sy terug in Stellenbosch as LitNet se senior inhoudsbestuurder. Haar spanningsroman, Web, verskyn in Maart 2017 by Queillerie. Haar kortverhale is ook opgeneem in die Woordfeesbundel, in Ver in die wêreld (Tafelberg Uitgewers), Ingonyama en ander maats met leeueharte (Best Books) en Die meisie met uitroeptekens in haar oë (Pan Macmillan South Africa). Seeperde, ’n kinderboek uit haar pen, verskyn in 2023 by Pan Macmillan South Africa. Foto: Naomi Bruwer

Kwarantynketting: "The Afrikaans patient" deur Naomi Meyer

Naomi Meyer Kwarantynketting 2020-05-18

"Ek voel bekommerd oor hom. En oor die wêreld. In die tyd van COVID-19 dink ek aan die film The English patient, met al die siekte en boonop die Tweede Wêreldoorlog wat op Die Groot Depressie gevolg het."

LAW FOR ALL writing competition – an interview with Jackie Nagtegaal

Naomi Meyer, Jackie Nagtegaal English 2020-05-06

"A happy story presents an ideal. A happy story becomes a beacon that beckons us forward – it asks us to make it real."

COVID-19 and violin lessons for township children: an interview

Naomi Meyer, Maria Botha Lifestyle and entertainment 2020-05-06

"I believe that when those violins 'ring' outside and through the empty streets, even more than only these families can 'escape' this rude reality and feel comforted by music for a few magical moments!"

COVID-19, inperkings en boekwinkels: ’n onderhoud met Nicol Stassen

Naomi Meyer, Nicol Stassen Onderhoude 2020-04-30

"Dit lyk op die oomblik of opvoedkundige boeke van vlak 4 af, wat Vrydag 1 Mei in werking tree, verkoop kan word. Dit sal ten minste verligting vir ons en studente en skoliere bring."

Sushi with Hitler: ’n onderhoud met Koos Kombuis

Naomi Meyer, Koos Kombuis Skrywersonderhoude 2020-04-22

"Hierdie is ’n vreemde tyd, ’n apokaliptiese tyd. Ek hoop nie daar kom ’n tweede Hitler nie. En ek hoop nie ons soesji raak op nie."

"Start with the determined decision to fight for your business"

Naomi Meyer, Douglas Kruger, Cliffordene Norton Books and writers 2020-04-16

"Start with the determined decision to fight for your business. No matter how small or trivial it may seem, it is an important block in the foundation of our civilisation. It’s your baby, your dream – don’t let it go without a fight." Naomi Meyer and Cliffordene Norton interview Douglas Kruger about his latest book.

Dag 18: Kwarantynketting – "Die tyd van virtuele voortbestaan" deur Naomi Meyer

Naomi Meyer Kwarantynketting 2020-04-13

"Uiteindelik is siek en gesond wees – en lewe en dood – nie virtueel nie. Werklik."

Lockdown: The corona chronicles – an interview with Melinda Ferguson

Naomi Meyer, Melinda Ferguson Books and writers 2020-04-08

"No. I don’t think we are ever going to go back to the 'unconscious normal' we were in just a few weeks ago. I think that after lockdown, the world and South Africa will, in many ways, be in pieces; in many ways, the systems we knew will be broken, and we will all have to readjust and start again."

Die Pesalms vi ôse mense: ’n onderhoud met Willa Boezak

Naomi Meyer, Willa Boezak Skrywersonderhoude 2020-03-25

"Dis in die eerste plek gewoon bedoel vir Christene wat Kaaps praat."

Die swerfjare van COVID-19

Naomi Meyer Seminare en essays 2020-03-24

"Gisteraand hoor ons: Lockdown. Bly tuis vir 21 dae."

Toyota US Woordfees 2020: Die sonkamer, ’n resensie

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-18

Hierdie resensie is geskryf op Saterdagaand 14 Maart. Op daardie stadium was daar nog ooglopend baie bejaardes in die teater.

Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Tien duisend ton

Naomi Meyer, Remona Voges Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-13

"Tien duisend ton is ’n onvergeetlike produksie wat enigiemand se hart sal aangryp."

Valsrivier: Naomi Meyer se indrukke

Naomi Meyer Teater 2020-03-10

"Jy mag dalk ’n kiem met jou saamdra, miskien met jou hande verder versprei net deur aan ’n oppervlak te raak. Soos ek ook gedagtes oor Valsrivier met my saamdra, die valshede en die besmettinge van daardie tyd ..."

Toyota US Woordfees 2020, Kamphoer: Naomi Meyer se indrukke

Naomi Meyer Teater 2020-03-10

"Daar is net een vrou op die verhoog, maar sy’t die stamina van ’n leërskare."

Kortverhale met lang bene: Woordfeesbundel-gesprek by die Toyota US Woordfees 2020

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-09

Kyk op watter lang bene sekere van die kort stories in vorige jare se bundels deesdae rondstap. Lees ook wegneemwenke vir enigeen wat volgende jaar wil inskryf hier.

Top