Naomi Meyer

Naomi Meyer is 'n toegelate prokureur. Ná haar regstudies en klerkskap in Bloemfontein, voltooi sy haar meestersgraad met lof by die Universiteit van Kaapstad, Departement Afrikaans en Neerlandistiek. Sy is in 2000 en in 2001 voltyds betrokke by LitNet en by die Taalsekretariaat. Tussen 2002 en 2011 het sy in Ierland gewoon, waar sy kontraktueel by ’n regsuitgewer betrokke was, regsassistentswerk by ’n een-man-prokureur verrig het en vyf jaar viool by ’n musiekskool gegee het. Haar jeugroman, Ruik jy die Filmster, het in September 2006 by Tafelberg verskyn. Sy het in 2009 die Duleek Heritage Group-kortverhaalkompetisie in Ierland gewen (met haar kortverhaal, "Water"). Deesdae is sy terug in Stellenbosch as LitNet se senior inhoudsbestuurder. Haar spanningsroman, Web, verskyn in Maart 2017 by Queillerie. Haar kortverhale is ook opgeneem in die Woordfeesbundel, in Ver in die wêreld (Tafelberg Uitgewers), Ingonyama en ander maats met leeueharte (Best Books) en Die meisie met uitroeptekens in haar oë (Pan Macmillan South Africa). Seeperde, ’n kinderboek uit haar pen, verskyn in 2023 by Pan Macmillan South Africa. Foto: Naomi Bruwer

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Penny Lorimer

Naomi Meyer, Penny Lorimer Books and writers 2021-04-26

"What distinguishes South African stories is that they are about people who experience our environment in the same way we do, who look like us, who understand the specific challenges we face, perhaps in more profound ways than people in other English-speaking parts of the world."

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Francis Tebesi

Naomi Meyer, Francis Tebesi Books and writers 2021-04-26

"I want them to pursue their studies and other talents they have, even if it is tough and challenging, because in all hard work there is reward, and hard work pays."

Sanlamprys vir jeuglektuur-kortlys 2021: ’n onderhoud met Betsie van Niekerk

Naomi Meyer, Betsie van Niekerk Skrywersonderhoude 2021-04-23

"Nie net hulle lyding, verslaenheid en oorlewing is ’n groot deel van die verhaal nie, maar ook hulle ongelooflike vermoë om te midde van alles tog met lewe aan te gaan; selfs vreugde en hoop te vind, om onverpoosd núút en oor te begin."

Die Hertzogprys vir drama 2021: ’n onderhoud met Nicola Hanekom

Naomi Meyer, Nicola Hanekom Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021-04-23

"Teater is lewende kuns. Dit sluimer hopelik net tydens die pandemie ’n bietjie. Teater is alles vir my. Dis kerk en kulkuns, konfrontasie en ontvlugting, droom en nagmerrie."

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Musa Baloyi

Naomi Meyer, Musa Baloyi Books and writers 2021-04-22

"The idea of writing this novel came after I noticed that there are many famous artists who die poor in our country. Mostly, it’s due to lack of education, because they can’t interpret their contracts. They can’t manage their money. They can’t work elsewhere if their talent becomes unproductive."

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Jaco Fouché

Naomi Meyer, Jaco Fouché Books and writers 2021-04-22

"Why write? Because you (as a reader yourself) know all about the joy that a reader finds in a good book. You want to replicate that joy, be responsible for it. A book is a hand reaching out, sometimes to communicate, sometimes to offer comfort, sometimes to outrage."

CJ Langenhovenprys vir Taalwetenskap 2021: ’n onderhoud met Wannie Carstens

Naomi Meyer, Wannie Carstens Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021-04-22

"Ek het taalkunde vroeg as dissipline ontdek en dit my loopbaan gemaak. Maar die volheid van Afrikaans as taal het my passie geword en my gemotiveer om aan te gaan met navorsing en betrokke te wees by aktiwiteite wat Afrikaans raak."

Tienie Holloway-medalje 2021: ’n onderhoud met Fanie Viljoen en Tumi Steyn

Naomi Meyer, Fanie Viljoen, Tumi Steyn Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021-04-21

"Ek wou die klein lesertjies laat verstaan dat daar hulp sal wees as hulle praat, en ek wou hulle toerus met maniere waarop hulle hulp kan vra."

Die kind se naam is Anneke: ’n onderhoud met Juliana Coetzer

Naomi Meyer, Juliana Coetzer Skrywersonderhoude 2021-04-16

"My geluk was buite my beheer toe ek gedink het die lewe en al sy inwoners moet my gelukkig maak. Nou dink ek anders."

Stalmaats: ’n onderhoud met Lize Roux

Naomi Meyer, Jaco Jacobs Skrywersonderhoude 2021-04-15

"Dit is ’n ongelooflike groot voorreg om vir kinders te kan skryf."

Toyota US Woordfees 2021: Teaterlose kuns

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-04-14

"Dis moontlik om anders te dink, en dis moontlik om klein entjies vooruit, die onsekere toekoms in, te gaan met '’n trotse tradisie van waagstukke'."

Hänsel und Gretel at the Artscape: an interview with Roger Ballen

Naomi Meyer, Roger Ballen Lifestyle and entertainment 2021-04-01

Roger Ballen talks to Naomi Meyer about how Hänsel und Gretel can energise people during pandemic times and how theatregoers might be able to "walk out of the opera as different people".  

Seuns sonder pa’s deur Julian Jansen: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Julian Jansen Skrywersonderhoude 2021-03-31

"Die boek is vir die afwesige pa wat nog huiwer om huis toe te gaan, en dié wat baie tentatief betrokke is by hul kinders se opgroei. Diegene wat dalk papgeld betaal, maar nie emosioneel betrokke is of wil wees nie. Die boek is vir diegene in alle fasette van 'afwesigheid'. You name it. Menere, julle is potensiële bates."

kykNET Fiëstas Awards: An interview with Terry Fortune

Naomi Meyer, Terry Fortune kykNET Portaal 2021-03-30

"I am overwhelmed, thrilled and delighted to be chosen out of a kaleidoscope of South African performers."

kykNET Fiëstas 2021: ’n Onderhoud met De Klerk Oelofse

Naomi Meyer, De Klerk Oelofse kykNET Portaal 2021-03-30

"Ek dink dis wonderlik dat kykNET deurgedruk het en tog die Fiëstas aangebied het vanjaar. Jy weet, ek kan nie onthou dat die President die afgelope jaar in enige van sy toesprake kunstenaars eers genoem het nie."

Top