Woordfees-TV 2021: ’n Onderhoud met Saartjie Botha
2021-08-31"Ons hoop dat mense wat nog nooit by ’n fees was nie, iets van die ervaring van by ’n fees wees, op die TV sal beleef." Saartjie Botha oor vanjaar se Toyota US Woordfees wat op die TV uitgesaai sal word.
Die leefwyse van ons vroeë mense: ’n onderhoud met Niel le Roux en Rachelle Greeff
2021-08-25"Die Stigting vir bemagting deur Afrikaans poog met hierdie tipe taalerfenisprojekte om daardeur by te dra tot nasiebou, respek vir en begrip vir en van ons diverse kultuurlandskap. Is die vroeë mense se storie ons almal s’n? Beslis, volgens die SBA."
Kyk wie praat: ’n onderhoud met Jaco Nothnagel, vervaardiger en regisseur
2021-08-20"Hulle het ons élke keer onkant gevang met hulle antwoorde – ons het reeds met die kinders se verfilming geweet dat die grootmense nie ’n kat se kans gaan staan nie!"
Wie word ’n miljoenêr? op kykNET: ’n onderhoud
2021-08-17"Langs die pad is daar hulplyne – oor na die gehoor, bel ’n pel en 50/50."
COVID-19 en verlore skooltyd: Earl Basson se wenke aan ouers en onderwysers
2021-08-13"Twee dinge staan uit: tegnologie en selfgerigte leer."
Onverskrokke vroue: uitdagings en oorwinnings van Bybelse tye tot vandag – ’n onderhoud met Bettina Wyngaard
2021-08-10"Elke boek wat ek skryf begin met ’n vraag, iets waaroor ek wonder. Met hierdie boek was die vraag: Hoe baie het dinge verander vir vroue vanaf Bybelse tye? En, in my meer moedelose oomblikke: Het dinge verander?"
COVID diaries: Women’s experience of the pandemic – an interview with Amanda Gouws and Olivia Ezeobi
2021-08-06"Because everyone had to work from home, men expected to be able to close the door and get online and work without interruptions, while the mothers had to face the expanding care work and interruptions."
COVID-19 en verlore skooltyd: Christa van Staden se wenke aan ouers en onderwysers
2021-08-04"Sillabusse hoef nie so oorvol te wees nie; dit kon ingekort word. Waarom was die pandemie eers nodig om dit te besef?"
2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Catherine Jarvis
2021-08-02"I write young adult fiction because firstly, I've always been a fan of YA books and secondly, I am a high school teacher so I spend my days with teenagers."
COVID-19 en verlore skooltyd: Elize Vos se wenke aan ouers en onderwysers
2021-07-30"Onderrig en leer sal nooit weer dieselfde lyk nie."
COVID-19 en verlore skooltyd: Faeed Amardien se wenke aan ouers en onderwysers
2021-07-30"Ontsluit jou potensiaal, want daar binne-in jou is daar iets besonders wat die wêreld by baat kan vind. Geen beroep is meer superior as ’n ander nie."
COVID-19 en verlore skooltyd: Michael le Cordeur se wenke aan ouers en onderwysers
2021-07-29"Die enigste oplossing is dat ouers begin verantwoordelikheid aanvaar vir hul kinders se opvoeding. Hulle móét hulp soek, saamspan, vennootskappe sluit met hul plaaslike sakemanne. Jy hoef nie geld te hê nie. Dit kos niks behalwe moeite en harde werk om klaskamers in die middag goed skoon te maak, om te sorg dat daar seep en water is om kinders se hande te was, of om maskers te maak vir kinders nie."
COVID-19 en verlore skooltyd: Dewald Koen se wenke aan ouers en onderwysers
2021-07-28"Ouers of voogde moet as ’n span saam met die onderwyser werk. Stel realistiese verwagtinge. Ouers/voogde kan veral jonger kinders soveel as moontlik laat lees. Vir tieners is dit belangrik dat ouers hulle emosioneel ondersteun."
COVID-19 en verlore skooltyd: Estelle Kruger se wenke aan ouers en onderwysers
2021-07-28"Wat vir my uitstaan in onderrig – behalwe die vakinhoud – is kreatiwiteit, humor en pret."
’n Baie lang brief aan my dogter: ’n oudio-onderhoud met Marita van der Vyver
2021-07-20"Ek wil vir my dogter ’n wapenuitrusting gee om hierdie wêreld reg aan te durf."

