USAN 2022 – ’n terugblik met Aletta Simpson
2022-06-14"Noudat ek dikwels dink oor humor en postkolonialisme, ontsluit dit vir my ’n heel nuwe aspek van Afrikaans. Dink Evita Bezuidenhout, David Kramer en Taliep Petersen, Adam Small, Nataniël, Schalk Bezuidenhout, Casper de Vries, Loukmaan en Emo Adams, Joe Barber, Vetkoekpaleis."
’n Gesprek met al die Marte in Dinge van ’n kind
2022-06-13Mart word deur drie aktrises vertolk: Melissa Myburgh speel die jong Mart, Cintaine Schutte is Mart in 1992, en Susanne Beyers is Mart in die hede.
’n LitNet Akademies (Regte)-artikel oor Die waarde van stil bure? ’n Onderhoud met Zelda Bezuidenhout
2022-06-07"Een aand moes ek na ’n sieldodende gesprek tussen ’n mediese dokter en ’n wetenskaplike luister. Ek het bitter min verstaan en was eintlik net daar om die koffie te bedien. Maar toe die gesprek ’n onverwagse wending na stamselnavorsing neem, het dit my ingetrek."
The Basic Education Laws Amendment Bill (BELAB): what parents should know
2022-06-06"It is important for parents to be empowered and to get involved in the debates around education. .... Parents as well as learners themselves should consider making submissions and having their voices heard."
Die Konsepwysigingswetsontwerp op Onderwyswette (BELAB): Afrikaans oorleef op skool solank "redelikerwys doenlik"
2022-06-02"Tans behou die beheerliggaam die reg voor om ’n skool se taalbeleid te bepaal. Die eerste wesenlike verandering wat die wetsontwerp ten opsigte van taal voorstel, is die vereiste dat die beheerliggaam die taalbeleid en enige wysigings daaraan vir goedkeuring aan die hoof van die onderwysdepartement moet voorlê."
Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie
2022-05-26"Dit is juis omdat ons nie meer hoor dat mense idiome in alledaagse gesprekke gebruik nie dat ek begin dink het aan ʼn manier – ’n bordspeletjie – om dit weer terug te bring. Toe besef ek die kinders se opstelle is net so 'vaal', want hulle ken nie die Afrikaanse idiome nie, daarom gebruik hulle dit nie."
Afvlerkmens: ’n onderhoud met Grant Jefthas
2022-05-20"Met 'Scheme-Kind' verklaar ek trots dat ek van die ghetto is. Die 'ghetto' van Franschhoek, Mooiwater HOP Skema, wat die toeriste nie eens van weet nie. Ek verklaar: 'Kinders uit sulke skemas, plakkerskampe en plase kan dit ook maak!'"
SA Kinderliteratuurfees 2022: ’n onderhoud met Cliffordene Norton
2022-05-19"Om jou te ken gaan oor hoe jy iemand jou lewe lank kan ken, saam met hulle woon en steeds dele van hulle kan miskyk."
SA Festival of Children’s Literature: an interview with Darryl David
2022-05-19"I believe it may well turn out to be my most important book festival."
kykNET & kie se oorgeklankte Turkse telenovelas: ’n onderhoud met Waldimar Pelser
2022-05-18"Suksesvolle telenovelas spreek universele menslike temas soos verlies, romanse, familieverhoudings en ons plek in die samelewing en die wêreld op so ’n manier aan dat dit enersyds ontvlugting bied, ja, maar andersyds waarhede oor ons gedeelde menswees beskryf en selfs bevraagteken."
"As ’n kind kan lees, kan hy vorder in die lewe": ’n onderhoud met Chareldine van der Merwe oor die VVA se lewensbelangrike leeskonferensie
2022-05-11"58% van alle Suid-Afrikaanse huishoudings besit nie ’n boek ... hét nie ’n boek in hulle huis nie. Dis die realiteit. Ma moet kies tussen ’n brood en ’n boek. So dan kies sy natuurlik ’n brood."
Op soek na regsekerheid in die warboel van abduksie, menseroof en mensehandel: ’n onderhoud met Beatri Kruger
2022-05-04"Die regsonsekerheid tussen abduksie, menseroof en mensehandel bestaan dikwels omdat die regsdefinisies van hierdie misdade soms nie korrek en konsekwent toegepas is in regspraak nie en omdat sekere wetgewing ook onduidelikhede bevat. Hierdie probleme kan en moet uitgewys en aangespreek word – dit is wat die artikel wil uitlig."
A century of South African naval history: ’n onderhoud met André Wessels
2022-05-04"Vir baie Suid-Afrikaners is die see (behalwe as vakansiehou- en swemplek) ongelukkig steeds ’n 'ander land' (met apologie aan Karel Schoeman, wat ek hier uit konteks aanhaal), en deur middel van my publikasies poog ek om groter bewustheid te kweek ten opsigte van die waarde en betekenis van die see in ons geskiedenis; trouens, vir ons voortbestaan. En dus ook die belangrikheid van ons Vloot."
Fleur du Cap Awards 2022: an interview with Wolf Britz
2022-04-29"I think the pandemic has reiterated the relevance of art as an integral part of our lives. It is my personal opinion that art making is a behavioural trait specific to our species which ensures our sustained survival and affluent existence on this planet. If we did not keep on creating theatre, what would be the alternative?"
Life in the time of the plague – and an interview with Julian Roup
2022-04-29"I kept a diary during the first year of COVID because I was not sure that I would survive, and I was also incandescent with rage at the ineptitude, corruption and general mismanagement of Boris Johnson and his government. I found writing the book cathartic and was delighted when Alec Hogg of BizNews asked me to produce it as a series of podcasts, which I did, and then it was published as a book by BLKDOG."

