Naomi Bruwer

Naomi Bruwer het 'n Meestersgraad in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch. Haar passie vir Suid-Afrikaanse letterkunde en kunste het gelei tot groot betrokkenheid by die Stellenbosse Woordfees. Na drie jaar as projekbestuurder by dié fees het sy besluit dit is tyd vir 'n nuwe uitdaging. Sy het in 2005 by LitNet aangesluit en is tans Senior Inhoudsbestuurder. Kontak Naomi by naomibruwer@litnet.co.za.

Foto's: Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek word by The Private Hotel School bekendgestel

Naomi Bruwer PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-08-28

Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek is Woensdagaand by The Private Hotel School bekendgestel. 

Kiek-en-fliek: BoekBazaar 2015 op Philadelphia

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2015-08-13

Die jaarlikse BoekBazaar het 9 Augustus by De Malle Meul op Philadelphia plaasgevind. By dié fees is onder meer Koos Kombuis se nuwe rubriekbundel, Ver in die wêreld, sushi, bekendgestel.

Foto's: US Woordfees stel nuwe kortverhaalbundel bekend

Naomi Bruwer Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-07-27

Vrydag het 'n groep skrywers en joernaliste bymekaar gekom by die Lanzerac Hotel op Stellenbosch. By dié geleentheid is gesels oor die sukses van die US Woordfees se WOW-projek en is 'n nuwe jaarlikse projek, die Woordfees-kortverhaalbundel, bekendgestel.

Video's en foto's: Dana Snyman se In die blou kamp word bekendgestel

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2015-07-16

Dana Snyman se boek In die blou kamp is Woensdag, 8 Julie by die Dros-restaurant in Willowbridge-Noord bekendgestel.

Video: Martie Meiring gesels met Andreas van Wyk en Pieter Kapp

Naomi Bruwer Skrywersonderhoude 2015-07-07

Nalatenskappe sonder einde deur Pieter Kapp boekstaaf die bydrae wat Jannie Marais en die Marais-broers van Stellenbosch nagelaat het. Martie Meiring het by 'n bekendstelling in Stellenbosch Protea Boekwinkel gesels met Andreas van Wyk, voorsitter van die Het Jan Marais Nationale Fonds, en Pieter Kapp.

Foto's: LAPA Uitgewers se Kaapse mediafunksie

Naomi Bruwer PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-07-06

LAPA Uitgewers het Donderdag 2 Julie 2015 'n mediafunksie by die Distrik 6 Museum in Kaapstad aangebied. By dié geleentheid is die Lekkerlit-prys amptelik oorhandig en is die wenner van die Kuier | LAPA | PEN Afrikaans se kortverhaalkompetsie aangekondig.

Foto's en video's: HAT6 word bekendgestel

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2015-07-02

Die sesde uitgawe van die HAT, uitgegee deur Pearson, is 25 Junie by die Tables@Nitída in Durbanville bekendgestel.

Foto's: Protea Boekhuis se Kaapse skrywersfunksie 2015

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2015-06-10

Protea Boekhuis se Kaapse skrywersfunksie is Donderdagaand by Delvera, Stellenbosch aangebied.

Foto's: 2015 Media24 Boeke Literêre Pryse

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2015-06-09

Die wenners van die 2015 Media24 Boeke Literêre Pryse is Vrydagaand in Kaapstad aangekondig tydens 'n glansgeleentheid in die Hilton Hotel.

Video: Thinking ahead: critical questions on language in higher education

Naomi Bruwer Akademies en skole 2015-06-04

Mbulungeni Madiba of UCT in conversation with Gerda Odendaal and Marius Swart, Department of Afrikaans and Dutch, Stellenbosch University. The discussion centred on a chapter in Neville Alexander's book Thoughts on the New South Africa, problematising  the issue of language in the modern South African university. 

Foto's en commendatio's: Die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2015-05-22

Die wenners van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015 is gisteraand in Kaapstad aangekondig. Prysgeld van R350 000 is vanjaar aan die wenners oorhandig.

Video: Bekendstelling van Samsa-masjien

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2015-05-22

Willem Anker se drama Samsa-masjien het pas by Protea Boekhuis verskyn. By die boekbekendstelling in Stellenbosh se Protea Boekwinkel, het Willem Anker gesels met regisseur Jaco Bouwer en Pierre-Henri Wicomb, wat die musiek vir die produksie geskryf het.

Video: David Attwell on JM Coetzee and The Life of Writing

Naomi Bruwer Books and writers 2015-05-21

David Attwell's new publication JM Coetzee and the Life of Writing was launched at Clark's Bookshop in Cape Town on Tuesday, 12 May. Finuala Dowling conducted the interview.

Video: Deon Meyer gesels oor Ikarus

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2015-04-24

Deon Meyer het 18 April sy jongste boek, Ikarus, by die Grande Roche Hotel in die Paarl bekendgestel. Isabeau Botha het die gesprek met hom gevoer.

Foto's: US Woordfees 2015 se WOORDtroFEES word toegeken

Naomi Bruwer Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-04-23

Die wenners van US Woordfees 2015 se WOORDtroFEES, ondersteun deur die ATKV, is Maandagaand tydens ’n glansgeleentheid op die wynplaas Tokara aangekondig.

Top