Naomi Bruwer

Naomi Bruwer het 'n Meestersgraad in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch. Haar passie vir Suid-Afrikaanse letterkunde en kunste het gelei tot groot betrokkenheid by die Stellenbosse Woordfees. Na drie jaar as projekbestuurder by dié fees het sy besluit dit is tyd vir 'n nuwe uitdaging. Sy het in 2005 by LitNet aangesluit en is tans Senior Inhoudsbestuurder. Kontak Naomi by naomibruwer@litnet.co.za.

Video: Breyten Breytenbach oor die impak van die Afrikaanse skrywer

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2015-04-01

Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied. Die tema was: “Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?” Kyk 'n video met Breyten Breytenbach se toespraak.

Foto's: US Woordfees 2015

Naomi Bruwer, Jean Oosthuizen, Gerrit Rautenbach 2015-03-17 Die US Woordfees is met groot sukses op Stellenbosch aangebied. Naomi Bruwer, Gerrit Rautenbach en Jean Oosthuizen het met hulle kameras rondgeloop. 

Foto's: André P Brink-gedenkuur by US Woordfees

Naomi Bruwer 2015-03-16 Die US Woordfees se skrywersprogram is vanjaar afgesluit met 'n gedenkuur vir André P Brink. Bekende medeskrywers en mense wat na aan Brink was, het uit sy werk voorgelees.

US Woordfees 2015: Foto's van Toorwoorde roep my se opening

Gerrit Rautenbach, Naomi Bruwer 2015-03-10  In D-straat Galery is ’n unieke uitstalling te sien as deel van die US Woordfees 2015. Toorwoorde roep my is kunswerke van 11 kunstenaars wat almal geïnspireer is deur lirieke van Valiant Swart.

Foto's: Die 21ste Absa KKNK bekendgestel

Naomi Bruwer 2015-01-28 Die 21ste Absa KKNK vind vanaf 3 tot 11 April 2015 op Oudtshoorn plaas. Die program is Sondag by die Katedraal Kelder in die Paarl bekendgestel.

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Heloïse van der Walt

Naomi Bruwer, Heloïse van der Walt 2014-12-16 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Heloïse van der Walt antwoord 'n paar vrae. 

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Susan Gaigher

Naomi Bruwer, Susan Gaigher 2014-12-16 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Susan Gaigher antwoord 'n paar vrae.

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Christina van Deventer

Naomi Bruwer, Christina van Deventer 2014-12-16 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Christina van Deventer beantwoord 'n paar vrae.

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Corné Koegelenberg

Naomi Bruwer, Corné Koegelenberg 2014-12-16 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is.  Corné Koegelenberg beantwoord 'n paar vrae.

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Carla Kargaard

Naomi Bruwer, Carla Kargaard 2014-12-16 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Carla Kargaard beantwoord 'n paar vrae.

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Martin Laubscher

Naomi Bruwer, Martin Laubscher 2014-12-16 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Martin Laubscher beantwoord 'n paar vrae.

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Frederick Botha

Naomi Bruwer, Frederick Botha 2014-12-16 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Frederick Botha beantwoord 'n paar vrae.

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Ilisna Nel

Naomi Bruwer, Ilisna Nel 2014-12-15 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Ilisna Nel antwoord 'n paar vrae.

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Tanya van Buuren

Naomi Bruwer, Tanya van Buuren 2014-12-15 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Tanya van Buuren beantwoord 'n paar vrae.

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Luka Dreyer

Naomi Bruwer, Luka Dreyer 2014-12-15 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is.  Luka Dreyer antwoord 'n paar vrae.
Top