NB-Uitgewers se Skrywerspartytjie 2012
2012-03-22 NB-Uitgewers se jaarlikse skrywerspartytjie is Donderdag 15 Maart by Café Paradiso in Kaapstad gehou.
YouTube-video: Fanie Olivier oor Pretoria PEN
2012-03-09 YouTube-video: Fanie Olivier verduidelik die agtergrond van die skrywersvereniging Pretoria PEN by die stigtingsvergadering van die Afrikaanse Skrywersunie.Foto's: Stigting van die Afrikaanse Skrywersunie
2012-03-09 Die Afrikaanse Skrywersunie is Woensdagaand 7 Maart op Stellenbosch gestig.kykNET Fiestas – die Oscars van Afrikaanse teater
2012-02-24 “Die kykNET Fiestas span as ware die kroon op ons verbintenis tot die groei en uitbou van die Afrikaanse kuns, kultuur en vermaaklikheidslandskap.” Die wenners van die tweede jaarlikse kykNET Fiestas is gisteraand tydens ’n glansgeleentheid soos min by Kunstekaap aangekondig.Huisgenoot Boekkuier saam met Anita en Deon Meyer
2011-11-24 Deon en Anita Meyer het Saterdag saam met Huisgenoot se lesers by Protea Hotel op Stellenbosch gekuier. Elna van der Merwe het met die Meyers gesels oor Deon se jongste boek, 7 dae, en die egpaar se kookboek Kom eet! Om die tafel met Anita & Deon Meyer.Foto's: Ommietafel met skrywers 2011
2011-11-01 Die jaarlikse Ommietafel met skrywers het op 29 Oktober by die Taalmuseum in die Paarl plaasgevind.
Foto's: Gerrit Rautenbach se eerste reisbundel, Kopreis, word bekendgestel
2011-08-04Gerrit Rautenbach se eerste bundel reisverhale, Kopreis, is Dinsdagaand by sy stamkafee Gino's @ De Kelder op Stellenbosch bekendgestel. Naomi Bruwer was daar om saam te kuier en kiekies te neem.
Fotoblad: Protea Outeursfunksie
2011-05-12Protea se jaarlikse Outeursfunksie het Saterdag 7 Mei op Delheim plaasgevind.
NB-Uitgewers se 2011 Skrywerspartytjie
2011-04-01NB-Uitgewers se 2011 Skrywerspartyjie is Woensdagaand in Kirstenbosch gehou. Naomi Bruwer het 'n paar bekende gesigte op foto vasgevang.
Mirror, Mirror on the Wall: Shaida Ali, author of Not a Fairy Tale, in conversation with Naomi Bruwer
2010-10-07 Title: Not a Fairy Tale Author: Shaida Kazi Ali Publisher: Umuzi ISBN: 9781415201121 Order Not a Fairy Tale from Kalahari.net. Not a Fairytale | Fiction Shaida Kazi Ali Not a Fairytale is a wonderful, unusual book set in an Indian ...
Foto's: Ommietafel met skrywers
2010-10-01 Op 24 September het LitNet saam met die Taalmuseum Erfenisdag gevier met die Cultivaria-program: “Ommie tafel met stories”.
Die ''nuwe'' NALN: Naomi Bruwer gesels met Gert Opperman
2010-08-26 Die hernuwing van NALN - die Afrikaanse Museum en Navorsingsentrum - is vroeër vanjaar afgeskop met die aankondiging dat die Erfenisstigting aktief betrokke raak om te verseker dat NALN se eertydse glorie herwin word. Naomi Bruwer het met ...
Foto's: Kaapstadse Boekebeurs 2010
2010-08-04LitNet was op 31 Julie en 1 Augustus by die Kaapstadse Boekebeurs om al die aksie op kamera vas te vang.
Foto's: Dorpstraat-maak-'n-skyf-makietie
2010-01-05Op 2 Januarie is ’n groot Dorpstraat-maak-’n-skyf-makietie op Hempies du Toit se wynlandgoed Annandale ten bate van Dorpstraat Teater gehou. Naomi Bruwer het saam gaan kuier en teruggekom met ’n paar kiekies van die kunstenaars.
