Foto's: Dorpstraat-maak-'n-skyf-makietie

  • 0

Op 2 Januarie is ’n groot Dorpstraat-maak-’n-skyf-makietie op Hempies du Toit se wynlandgoed Annandale ten bate van Dorpstraat Teater gehou. Naomi Bruwer het saam gaan kuier en teruggekom met ’n paar kiekies van die kunstenaars.

Daar is van vroegaand af piekniek gehou op Annandale.
Die Mystic Boer: Valiant Swart
Gerald Clark, voorheen van die groep Delta Blue
Andriëtte Norman
Mike Rennie het die verhoog gedeel met Gert Vlok Nel en Schalk Joubert.
Gert Vlok Nel
Mike Rennie op viool
Gian Groen
Gerald Clark
Pietman Geldenhuys was seremoniemeester.
 
Johnathan Martin het saam met Piet Botha gespeel.
Piet Botha
Johnathan Martin op kitaar
 
Albert Frost
Pietman Geldenhuys alias Peter Mitchell
Gian Groen
Schalk Joubert
Schalk Joubert en Anton Goosen
Anton Goosen
Vragmotor-verhoog, damwal-backdrop – hoe dan nou anders ...
Maanligkonsert op Annandale
Die span agter Dorpstraat Teater: Michelle Nolte en Anita Bredenkamp

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top