Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Niel Koekemoer
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Niel Koekemoer, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie hy is.
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Elmarie Rossouw
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Elmarie Rossouw, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.Foto's: ATKV-Projekte sê dankie
2013-11-27 Vrydag 22 November het die ATKV-Projekte 'n gesellige kuiergeleentheid aangebied om dankie te sê vir die jaar se ondersteuning.
Photos: The Wish List by Exclusive Books announced
2013-11-06The Wish List by Exclusive Books was recently announced to media and VIP guests at an exclusive function in Parktown North, Johannesburg.
Foto's: Pretoria-bekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden
2013-10-28Graffiti Boekwinkel in Lynwood Bridge, Pretoria was Donderdagaand die gasheer vir die bekendstelling van Etienne van Heerden se jongste roman, Klimtol.
