Naomi Bruwer

Naomi Bruwer het 'n Meestersgraad in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch. Haar passie vir Suid-Afrikaanse letterkunde en kunste het gelei tot groot betrokkenheid by die Stellenbosse Woordfees. Na drie jaar as projekbestuurder by dié fees het sy besluit dit is tyd vir 'n nuwe uitdaging. Sy het in 2005 by LitNet aangesluit en is tans Senior Inhoudsbestuurder. Kontak Naomi by naomibruwer@litnet.co.za.

Foto's: Roots and Routes word bekendgestel

Naomi Bruwer 2012-10-05 Mike de Jongh het sy merkwaardige boek Roots and Routes: Karretjie People of the Great Karoo in Protea Boekwinkel Stellenbosch bekendgestel. Athol Fugard was sy gespreksgenoot.

2012 Pendorings Foto's: 'n Gala-aand van wenners

Alwyn van Zyl, Naomi Bruwer 2012-10-04 Die 2012 Pendorings is by 'n glansgeleentheid in KIKS aangebied. Vanjaar is altesaam 21 goue en 22 silwer Pendoring-trofees toegeken.

Kiek-en-fliek: Breytenbach Sentrum Digterstuin

Naomi Bruwer 2012-09-27 Die Breytenbach Sentrum se Digterstuin is op 15 September geopen met voorlesings van 'n groep digters se klipgedigte.

Kiek-en-fliek: ATKV-Woordveertjies 2012

Naomi Bruwer 2012-09-20 Tydens ’n luisterryke en feestelike aand van woorde en wenners is die ontvangers van vanjaar se ATKV-Woordveertjies op Vrydag 14 September by Nooitgedacht net buite Stellenbosch aangewys.

Kiek-en-fliek: Skaduwee deur Carel van der Merwe bekendgestel

Naomi Bruwer 2012-09-20 Carel van Merwe se derde roman, Skaduwee, is Saterdag 15 September in Protea Boekwinkel Stellenbosch bekendgestel. Louis Esterhuizen het met hom oor die boek gesels.

Kiek-en-fliek: SA Akademiepryse 2012

Naomi Bruwer 2012-09-18 Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike prysuitdeling het Woensdag 12 September op Stellenbosch plaasgevind.

Foto's: Pienkes du Plessis se driedubbele boekbekendstelling

Naomi Bruwer 2012-09-13 Pienkes du Plessis gesels met Martie Meiring en Ampie Coetzee oor sy drie boeke wat pas verskyn het.

Foto's: Leer kook met pret by The Private Hotel School

Naomi Bruwer 2012-08-30 Naomi Bruwer het gaan loer, leer en proe by The Private Hotel School se pretkookklas vir seekos. Het die gaste binne vier uur die kuns van gravlaks en bouillabaisse baasgeraak? Laat die foto's vertel ...

Foto's: 2012 Media24 Boeke Literêre Pryse

Alwyn van Zyl, Naomi Bruwer 2012-06-14 Die wenners van die 2012 Media24 Boeke Literêre Pryse en die Jan Rabie Rapport-prys is op Vrydag 8 Junie by die Radisson Blu Hotel in Kaapstad aangekondig. Alwyn van Zyl en Naomi Bruwer het die spoggerige geleentheid bygewoon.

Videogreep van Babbel

Naomi Bruwer 2012-05-08 Babbel, uit die pen van Nicola Hanekom, is vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien. Kyk hier na ’n videogreep van die produksie.

Amper elders word op Stellenbosch bekendgestel

Naomi Bruwer 2012-04-26 Louis Esterhuizen se jongste bundel, Amper elders, is Saterdag 21 Maart by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel.

Boekedag 2012: Naomi Bruwer kies 'n karakter

Naomi Bruwer 2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Red Shoes at Wits Theatre

Naomi Bruwer 2012-04-16 The story is about a girl forced to dance continually in her red shoes; The Red Shoes has seen adaptations in various media including film.

Kunstefees 'n kunsfees: Sandra Hanekom oor KKNK Visuele Kunste

Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl 2012-04-05 Die Absa KKNK Visuele Kunste staan vanjaar vir die eerste keer onder kuratorskap van Sandra Hanekom en bestaan uit 17 uitstallings. Naomi Bruwer het met Hanekom gesels.

Living Things: Handspring Puppet Company Now – Poppe vol lewe en energie

Naomi Bruwer 2012-03-30 Basil Jones en Adrian Kohler van Handspring Puppet Company is vanjaar die feeskunstenaars op die Absa KKNK. Naomi Bruwer het by die uitstalling op Oudtshoorn gaan inloer.
Top