Naomi Bruwer

Naomi Bruwer het 'n Meestersgraad in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch. Haar passie vir Suid-Afrikaanse letterkunde en kunste het gelei tot groot betrokkenheid by die Stellenbosse Woordfees. Na drie jaar as projekbestuurder by dié fees het sy besluit dit is tyd vir 'n nuwe uitdaging. Sy het in 2005 by LitNet aangesluit en is tans Senior Inhoudsbestuurder. Kontak Naomi by naomibruwer@litnet.co.za.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Hettie Scholtz

Naomi Bruwer, Hettie Scholtz 2014-10-28 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Hettie Scholtz is die organiseerder van hierdie boekpryse.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Dana Snyman

Naomi Bruwer, Dana Snyman 2014-10-28  Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Onder die rader deur Dana Snyman is genomineer in die kategorie: Niefiksie.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Etienne van Heerden

Naomi Bruwer, Etienne van Heerden 2014-10-23 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Klimtol deur Etienne van Heerden is genomineer in die kategorie: Fiksie.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Eben Venter

Naomi Bruwer, Eben Venter 2014-10-22 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Wolf, wolf deur Eben Venter is genomineer in die kategorie: Fiksie.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Dominique Botha

Naomi Bruwer 2014-10-22 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Valsrivier deur Dominique Botha is genomineer in die kategorie: Fiksie.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Zirk van den Berg

Naomi Bruwer, Zirk van den Berg 2014-10-16  Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgestel. ’n Ander mens deur Zirk van den Berg is genomineer in die kategorie: Film.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Marlize Hobbs

Naomi Bruwer, Marlize Hobbs 2014-10-16 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Score my ’n gwai deur Marlize Hobbs is genomineer in die kategorie: Film.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Jaco Jacobs

Naomi Bruwer, Jaco Jacobs 2014-10-16 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word deur Jaco Jacobs is genomineer in die kategorie: Film.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Steward van Wyk

Naomi Bruwer, Steward van Wyk 2014-10-16 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Steward van Wyk was een van die beoordelaars van die Fiksie-kategorie.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Mike van Graan

Naomi Bruwer, Mike van Graan 2014-10-16 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Mike van Graan was een van die beoordelaars van die Niefiksie-kategorie.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Irna van Zyl

Naomi Bruwer 2014-10-16 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Irna van Zyl was een van die beoordelaars van die Niefiksie-kategorie.

Foto's: ATKV-Woordveertjies 2014

Naomi Bruwer 2014-09-18 Die ATKV-Woordveertjies is vanjaar vir die sewende keer op Vrydag 12 September by D’Aria in Durbanville aangebied.

Foto's: Tuin van Digters 2014

Naomi Bruwer 2014-09-18 Die Breytenbach Sentrum op Wellington se jaarlikse Tuin van Digters-fees het die afgelope naweek plaasgevind.

Klankopname: Henry Jack Cloete gesels oor Draalnoot vir 'n janfiskaal

Naomi Bruwer 2014-09-10 Klankopname: Henry Jack Cloete se debuutroman, Draalnoot vir 'n janfiskaal, is Saterdag, 6 September by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Hy gesels met Wilken Calitz.

Foto's: Marita van der Vyver stel Winterkos in Provence bekend

Naomi Bruwer 2014-07-21 Marita van der Vyver was Saterdagaand by die Grand Roche Hotel in die Paarl om haar jongste kookboek, Winterkos in Provence, bekend te stel. 
Top