Foto's: SA Akademie se bekroningsgeleentheid op Stellenbosch
2014-06-30 Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike bekroningsgeleentheid vir 2014 het Vrydagaand op Stellenbosch plaasgevind.Fotoblad: Suid-Afrikaanse Boekebeurs 2014
2014-06-19 Die Suid-Afrikaanse Boekebeurs het die afgelope naweek in Kaapstad plaasgevind.Klankopname: Chris van der Merwe gesels oor Die houtbeen van St Sergius
2014-06-11 Chris van der Merwe gesels met Louise Viljoen oor Die houtbeen van St Sergius – opstelle oor Afrikaanse romans.Foto's: 2014 Media24 Boeke Literêre Pryse en die Jan Rabie Rapport-prys
2014-06-09 Die wenners van die 2014 Media24 Boeke Literêre Pryse en die Jan Rabie Rapport-prys is Vrydagaand by die Brundyn-galery in Kaapstad aangewys. Kyk na foto's van die geleentheid.Klankopname: Wilna Adriaanse gesels oor Dubbelspel
2014-06-04 Wilna Adriaanse se jongste roman, Dubbelspel, is onlangs op Stellenbosch bekendgestel. Haar uitgewer, Etienne Bloemhof, het by die geleentheid haar uitgevra oor die boek.Sunday Times Literary Awards Shortlist nominees announced
2014-05-20 A total of ten books were shortlisted for the Alan Paton Award and the Sunday Times Fiction Prize at the shortlist announcement of the 2014 Sunday Times Literary Awards in association with Exclusive Books held in Franschhoek on 17 May 2014.Kiekies: 2014 Absa KKNK Kannas
2014-05-14 Die 2014 Absa KKNK se Kannas is Sondag 11 Mei by die Mount Nelson Hotel in Kaapstad toegeken.Kiekies: Gerald Clark se FASt Foward-fondswerwingskonsert
2014-05-14 Gerald Clark het in samewerking met Luna Paige, Natasha Meister, Guy Collins, Valiant Swart, Heinz Winckler en Fokofpolisiekar ’n konsert gehou by Barnyard Theatre in Willowbridge om fondse in te samel vir kinders met fetale alkoholsindroom.Wenners van WOORDtroFEES aangekondig
2014-04-14 Die US Woordfees se topproduksies, kunstenaars en skrywers is op Maandag, 14 April 2014 by die vyfde WOORDtroFEES, moontlik gemaak deur die ATKV, aangewys. Die funksie is op die spogplaas L’Avenir buite Stellenbosch gehou.Foto's: NB-Uitgewers Skrywerspartytjie 2014
2014-03-19 NB-Uitgewers het Woensdag 12 Maart 'n heerlike skrywerspartytjie by Oude Libertas op Stellenbosch gehou.
