| Die versamelbundel van PH Nortje se lekkerste stories is Saterdagaand by die Breytenbach Sentrum op Nortje se tuisdorp, Wellington, bekendgestel. Ter viering van die bundel is die gelyknamige toneelstuk, met Nic de Jager en Eben Genis, die eerste keer op die planke gebring. Juanita Swanepoel was die samesteller en regisseur.
Op 'n hoë noot: Die lekkerste stories van PH Nortje
|
|
![]() |
![]() |
|
Juanita Swanepoel het die samestelling en regie van die toneelstuk Op 'n hoë noot behartig. Die stuk sal ook op die Woordfees te sien wees.
|
Marga Collings van NB-Uitgewers het die eerste eksemplaar aan Danie Botha, samesteller van die bundel, oorhandig.
|
![]() |
|
|
Danie Botha het die boek aan PH Nortje oorhandig.
|
|
![]() |
|
|
PH Nortje en Ingrid kyk tevrede toe hoe sy stories in die gelyknamige toneelstuk ineengevleg word.
|
|
![]() |
|
|
Akteurs Nic de Jager en Eben Genis saam met PH Nortje
|
|
![]() |
|
|
PH Nortje loer nuuskierig in die pakkie wat uitgewer Riana Barnard oorhandig.
|
|
![]() |
|
|
Loftus Marais van NB-Uitgewers
|
|









